English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 650
Total Replies: 236 988
Total Views: 82 696 055
topics: 11 041
replies: 129 094
views: 39 035 600
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Conquerer UEV25

replies: 14
views: 270
08 Jan 2020 @ 21:26:34 pm
Fanie_du Toit
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 20 Oct 2012
Experience: 15 years

Ek stel belang in n Conquerer UEV25.

Enige iemand wat een het. Soek die voor en nadele van julle ervaring met hom

Groete
Fanie du Toit
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 22:05:37 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2144
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Liewer x mas maar hy is mooi.

Jy kort seker net so Groot trailer om die geld wat hom gaan koop aan te ry.

Alle voorspoed Vir jou Fanie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 06:39:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15024
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Baie nice wa.  Weet nie van 'n forum lid wat met so iets kamp nie.  As jy hom koop gaan jy die eerste een hier op die forum wees dink ek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 07:36:00 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1618
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Baie mooi. As jy van hom hou koop hom en geniet hom.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 08:11:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Lyk baie mooi. Dis seker n juweel as jy off-roading doen, maar as jy hom as padwa gebruik, sal ek liewer iets anderd kies met die R550K 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 08:30:30 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1098
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Daar het een langs ons gestaan in die kamp by Nieuwoudtsville middel November 2019. Absolute pragtige wa (dit was hulle eerste kamp - mense van Pretoria dink ek) Enigste probleem wat die omie gehad het was dat dit 'n redelike "swaar" wa is en dat sy Jeep Grand Cherokee moeilik trek met dit agteraan - meer as sy vorige Elegance.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 08:51:03 am
Fatman
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 05 Feb 2016
Experience: 34 years

Fanie kyk op die 4x4 community site daar is ook inligting oor die wa

Live life!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 08:55:12 am
Charldp
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 57
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 31 years

Dit is n mooi wa. Daar was een wat oor die naweek by Rust Oord gestaan. Baie vriendelike mense het ons op n toer deur hom gevat. Baie baie nicemaar baie geld ook.

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 09:23:56 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek wou so een kry in plaas van die Classique maar die twee dubbel beddens sou die Girl net gedagtes gee.

Dan is die spasie binne minder as die Classique sin.

Baie swaarder en hy draai moeilik met die dubbel as.

Nou is hy weer laer as die Classique en jy kan van die pad af ry.

So dis maar smaak en behoefte.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 09:47:26 am
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 293
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years

would like to have one, but would need a decent tow vehicle to pull that around, dont think the colt would make the cut.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 15:33:28 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Baie Nice Fanie,

Dis soos hierbo al reeds genoem.

Die wa is groter en swaarder as sy pad maats, maar dan kan hy van die pad afwyk, en jou gemak in die bos verskaf.

Waarvoor sal die wa gebruik word en waarheen gaan jy die wa sleep.

Erenstige off-road sal moeilik wees, indien daar nie genoeg krag is nie.

Vir normale grond paaie sal die een perfek wees, veral nou dat ons meer na die res van Afrika nyg en ons paaie raak al hoe erger, dan sal jou keuse die beste een wees wat jy gemaak het.

Sekere leiers wil ook alles anekseer, wat vaste verblyf insluit, so jou karavaan kan dan 'n wenner uitdraai.

Baie geluk indien jy die wa koop, baie mooi...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 17:36:09 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

like hom kwaai

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 21:50:34 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Daar het een langs ons gestaan in die kamp by Nieuwoudtsville middel November 2019. Absolute pragtige wa (dit was hulle eerste kamp - mense van Pretoria dink ek) Enigste probleem wat die omie gehad het was dat dit 'n redelike "swaar" wa is en dat sy Jeep Grand Cherokee moeilik trek met dit agteraan - meer as sy vorige Elegance.

 

Nico,

Dit klink soos dieselfde oom wie Augustus vir 'n paar dae by Eiland gestaan het. Hy het die wa daar kom toets vir die eerste keer.

Lieflike wa. Die een wat ek gesien het, het die ou lugvering asook 'n mover geïnstalleer. Die wa het net oor die R600k gekos met al die veranderings wat hulle aangebring het.

Die man het reeds toe 'n Amarok 3l op bestelling gehad om die Cherokee te vervang.

Baie interessante mense. Die ou het 'n inginieursmaatskappy waar hulle ookal vandaan kom.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 17:54:34 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4506
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Huis op wiele mooi wa Fanie laat weet ons asb as jy koop

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 21:12:31 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2144
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Daai ding is so nice en fancy ek dink jy moet hom eers laat ghries trek by n medical center vir n diagnose en by n Hospitaal laat opneem vir n diens.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required