English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 755
Total Views: 83 245 898
topics: 11 573
replies: 139 193
views: 39 341 192
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Kinders, Groot mense, wat kan alles skeef loop in n kamp

replies: 28
views: 516
07 Jan 2020 @ 22:11:32 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek het tans n ongeloofliklike lekker kamp after die rug gehad.

Wat vir my opmerklik was is hoe die kinders hulself geniet het, pelle gemaak, kaalvoet die plek dag en nag plat gehardloop en fiets very vir hulle was dit duidelik n fees.

Nou vra ek. By die ablusie blok se ingang in die middel van die kamp n is groen slang so meter lank gewaar en het in die blomme Langs die ablusie blok verdwyn. Ander jong mannetjie vertel van een wat in n boom weg geraak entjie verder.

Ouers.  Wat vertel julle jul kinders van gevare in n kamp veral sonder flitslig in die aand ook as ouers deur die slaap ablusie toe storm. Het iemand al probleme opgetel. Skerpioene is die volgende een. Hoe beskerm jul die kleinspan ook jul self. Ek is seker daar het van die goed al saam huis toe gery ook. ?

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 05:32:45 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1070
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Ek stap nie in die aand ablusies toe sonder ‘n flits iets. Trek ook pantoffels of plakkies aan. Ek en slang is nie maats nie...

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 06:35:55 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 395
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

My kennis oor slange is nie goed nie, darom sien ek hulle almal as n gevaar. Het n boomslang in my karevaan se tent gehad by Natalia n hele paar jaar terug. Hy het tussen die seile onder die karevaan verdwyn voordat Natalia personeel te hulp opgedaag het. Vroulief het natuurlik niks daarvan gehou met die kinders wat daar rond speel. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 06:47:10 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Wel ons kamp in die diere, reptiele en goggas se bly plek.  So ons moet maar die kleingoed bewus maak van al die makker wat daar mag wees.

Ons het teen skemer een aand deur die park in Merry Pebbles gaan stap.  In 'n storm water sloot naby die rivier het ons 'n bruin huis slang gewaar.  Met die flits lig op hom gerig het hy besluit hy gaan maar terug in die pyp in.

Nie een van ons het eers selfoon by ons om foto te neem nie.  Terug by die karavaan het ek die  ASI Snakes app op my foon gebruik om die slang te identifiseer.  Dit was nogal chapperig om dit te kon doen.

Tot op hede het ons dalk al klein spinnekoppies terug gebring huis toe maar ek glo darem nie meer as dit nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 08:32:44 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het met n akkedis in n sak hout by die huis gestop.

Darm toe ek die sak uitlaai hardloop akkedis terug in die sak.

Dit was in die wa gelaai en het nog nie die Girl vertel nie.

Kyk sy n Gogga, blik doom is regtig nie pêlle nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 09:59:10 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Skerpioene & slange is seker die grootste gevaar (Behalwe Miskiete).

Plakkies is nie beskerming nie.

Stewels/skoene vir skerpioene.

Slang pik gewoonweg hoer as stewel hoogte.

Gevaarlikste een is Poffadder en Gaboon Viper,

Want hulle is luie en stadiger beweegers, so hul moet gewaar wees.

Beste is leer vir kinders dat alle slange gevaarlik is, en om te vermy.

Meeste byte vind plaas wanneer mense die slange probeer verwyder.

Los liewerste uit, en meeste sal jou nie pla nie...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
08 Jan 2020 @ 10:00:08 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Slange is mos eintlik banger vir mense as ons vir hulle? Dws solank mens  nou nie die ding vaskeer in 'n hoek en oom/antie slang besluit om hulself te verdedig nie. Uit beginsel sal ek nie sommer 'n slang of enige ander creey-crawley doodmaak nie, het oor die jare 'n bruin huis slang, molslang en 'n rooilip in my huis gekry. In aldrie gevalle die spul met 'n besem (met 'n LANG steel!) in 'n boks ingehelp en daarna by die Rietvlei Natuur Reservaat hier in Centrion gaan aflaai - die vriendelike mense identifiseer die slang sommer vir jou en los die weer in die reservaat.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 10:56:34 am
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 429
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

When my daughter was about 3 we saw black mambas in the trees at Bazeley. This last time in November there we saw 2 night adders, one crossing the road and another under our neighbours tent. This last week we had a red lipped herald outside our tent and another in the tent at Cobham. Fortunately there was a guy there that identified, caught and removed the snakes. Just be aware this time of the year snakes are around.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 14:10:43 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 402
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Every time we encounter a snake, scorpion, spider or any other creature even the unwelcome monkeys we have an opportunity to pass on a life lesson, we ourselves need to understand weather the lesson we pass on is good or bad.

Enjoy your camping

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 20:12:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Toe ons laasmaand in die Drakensberge gestap het, het ons op 3x slange afgekom in een dag.

Ek moet egter sê....as ek n slang by my tent kry en ek iets by my het om hom dood te maak, maak ek hom dood.....giftig of nie-giftig

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 21:01:43 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 26 May 2017
Experience: 3 years

Tydens ons eerste toer deur Botswana, het ek net kaalvoet geloop en my skoonsussie net plakkies gedra (onkunde): niks het ons gebyt nie. Tydens ons oefenlopie vir 2de toer met daktente, kamp ons by Almega, en daar, op die groene gras staanplek steek 'n skerpioen my skoonsussie! 

Wees maar oral versigtig. Ek glo goggas, slange en dies meer is banger vir ons as ons vir hulle.

Op 2de toer het ons weereens veilig gereis (met skoene)

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 21:11:20 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 402
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Hello Geert,

Dissapointing to hear these words from an experienced and ardent camper. These are also one of natures most effective rodent controllers.

Camp and enjoy.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 21:21:01 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Jammer Brian. Maar Geert is nie al een wat so voel. Dit is te se as ek die guts het om hom te Nader.

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 22:16:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Heel toevallig.....ons gesels nou so oor slange. Toe ons nounet wou aansit om te eet, lê daar n slangetjie tussen my vrou en my seun se stoel....bo op die grond seil. Hy was nog baie klein....nie meer as 30cm nie. 1ste keer dat ek met n slang te doen het op my eie staanplek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 07:36:44 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Heel toevallig.....ons gesels nou so oor slange. Toe ons nounet wou aansit om te eet, lê daar n slangetjie tussen my vrou en my seun se stoel....bo op die grond seil. Hy was nog baie klein....nie meer as 30cm nie. 1ste keer dat ek met n slang te doen het op my eie staanplek

Vertel die storie klaar na jy gaan stort het.....lol.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 09:42:17 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 427
Joined: 28 Feb 2018

For all those enjoying a bush camp, get yourself a infrared light, (the purple one) and on the dark night , now artificial light interference, shine on tree, and watch scorpions light up in purple, counted up to six in one tree, good night sleep tight  don't let them bed bugs bite 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 12:33:43 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Hello Geert,

Dissapointing to hear these words from an experienced and ardent camper. These are also one of natures most effective rodent controllers.

Camp and enjoy.

Fully agree with you....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 13:28:01 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

ha, ha, Geert, ek sal ook maar gaan stort as klaar gedoen het wat die Woord se.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 19:56:28 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Geert waar is daai slangetjie se pa en ma. Nee wat die slang sal ook moet gaan stort as ek verby him gly.

Gelukkig kamp ek nou by n plek wat verseker nie slange het.

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2020 @ 04:08:15 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

In die week gelees van man wat deur rinkaals gepik was. Foto van slang wat se kop af is en man kritiek in hospitaal. Nog geen verdere nuus gesien nie. (News24)

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2020 @ 08:22:08 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 567
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Our family went to Serindepity one weekend. The twins were still very small but out of dypers.

They were playing in the sand and we were sitting at a table browsing through magazines.

The next moment a very large Black Mamba, will say at least 3 meters sailed right through

the two boys, so close they could touch it, then while his tail was still between the boys he stopped, picked up half of its body and stare at us motionless for a good 2 or three minutes only his toung flickering in and out.

Of course we told the three children to freeze.

Then without warning the snake slid away as if he was never there.

Scary, but fascinating!

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2020 @ 08:32:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja...ek sien op fb ook dat manne wat slang doodgemaak het, altyd aangeval word....laas gesien dat omtrent 80 tot 90% van comments aanvallend teenoor kampeerders was. Ek was begin laas jaar by n vol oord van 100+ staanplekke gewees waar een vrou vreeslik gegil het toe sy op n slang afgekom het. Nie een kampeerder (slang liefhebber) het kom aanbied om slang te kom verwyder en vry te laat in veld nie....almal maar bangerig gewees. Een ou het toe slang gevang en toe in veld gegooi, maar het hom seergemaak....toe kom manne nader nadat slang weg is met idees dat dit so en so gedoen moes word...arme slang. Wonder maar net hoekom nie vroeer ingegryp het nie toe niemand wou help nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2020 @ 14:39:43 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Gister op plaas n bruinkapel voor die bakkie oor pad geseil,wat n pragtige kleurskema,dit nadat ons 11mm reenbui in die Karoo gehad het.Die natuur bly n wonderwerk. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2020 @ 15:04:25 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gister op plaas n bruinkapel voor die bakkie oor pad geseil,wat n pragtige kleurskema,dit nadat ons 11mm reenbui in die Karoo gehad het.Die natuur bly n wonderwerk. 

My broer het 17mm na 7 jr gehad.

Sterkte daar vir julle.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2020 @ 15:31:52 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Jin,dankie vir goeie wense.Die laaste goeie reen was op 8 Januarie 2014

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2020 @ 08:54:03 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1070
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Our family went to Serindepity one weekend. The twins were still very small but out of dypers.

They were playing in the sand and we were sitting at a table browsing through magazines.

The next moment a very large Black Mamba, will say at least 3 meters sailed right through

the two boys, so close they could touch it, then while his tail was still between the boys he stopped, picked up half of its body and stare at us motionless for a good 2 or three minutes only his toung flickering in and out.

Of course we told the three children to freeze.

Then without warning the snake slid away as if he was never there.

Scary, but fascinating!

Guess you needed the diapers....๐Ÿ˜‚๐Ÿ˜‚

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 17:59:31 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Tekkies badkamer toe en terug ja die gedierde kry jy maar ooral 

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 06:58:42 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 567
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Guess you needed the diapers....๐Ÿ˜‚๐Ÿ˜‚

Louvan, and something very strong in a glass after I thrown away my underpants.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 07:43:24 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

'n Nag Adder het gedurende die dag (Twee weke terug) vir ons kom kuier in die tent by Yellow Sands.  Die eiernaar se seun was binne 2 min op die toneel met 'n vangstok maar dit was te laat vir die slang.   Ek het nie beself Nag Adders bly so kort nie.   Ek wil nie aan dit dink as ek of iemand van my gesin in die nag op hom sou trap nie.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za