English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 651
Total Replies: 236 999
Total Views: 82 696 339
topics: 11 042
replies: 129 102
views: 39 035 766
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Los kole en hout agter

replies: 16
views: 369
07 Jan 2020 @ 20:44:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek braai nou al die afgelope 12 dae net op hout en kole / brikette wat kampeerders los op hul staanplek as hulle vertrek. Vanoggend weer...buurman los 5x sakke sekelbos en 1,5 sakke Charka brikette. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 20:54:42 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2145
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Geluk is aan jou Kant Geert. Hoekom nie braai daai tjoppie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 21:01:32 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

My vrou se ons klink soos familie, tell jy ook al die los tent penne op?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 06:51:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15024
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit is verbasend hoe mense die tipe van dinge agter los.  Ek vra gewoonlik of iemand belangstel in die hout of charcoal en los dit dan daar.  Het byvoorbeeld 'n Wit stinkhout boom in my erf afgesny en die droë hout saam gevat  Eiland toe laas jaar.

Dit wat ons nie opgebrand het nie het 'n oom wat langs ons gekamp het oorgeneem.  Ek wou dit nie weer saam terugbring huis toe nie.

So ook al braai tange en tent penne opgetel of gekry wat aan 'n takkie in 'n boompie opgehang is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 08:23:57 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het my 1 x sakkie droë hout vir die oom langs my gegee vrydag oggend.

Sy hout was nog nat.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 10:32:29 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3805
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek braai nou al die afgelope 12 dae net op hout en kole / brikette wat kampeerders los op hul staanplek as hulle vertrek. Vanoggend weer...buurman los 5x sakke sekelbos en 1,5 sakke Charka brikette. 

Bly om te sien ek is nie alleen nie.

Drie maande by Eiland gekamp. Aangekom met 'n sak houtskool en twee sakke hout wat ek langs die pad gekoop het. Na die naweek kampers vertrek het, het ek gaan oes. Toe ons vertrek het ek nog die houtskool gehad en 'n klomp hout weggegee.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 11:58:22 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3805
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ook nie altyd nodig gehad om te oes nie. Ons het te veel avokadopere (spelling?) wat gelyktydig ryp geword het gehad. Deel toe uit aan die vriendelike kampers. Een groep laai toe 'n klompie sakke hout by my af toe hulle ry. Good trade!

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 20:33:15 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2145
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek vat myne huis toe. Ek braai daar ook. 😋

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 22:23:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek vat myne huis toe. Ek braai daar ook. 😋

Ek sê dit ook altyd. Dis nie dat ek fisies uitgaan om te gaan "oes" nie....dis die sites waar ek daagliks verby loop ablusies toe. As ek seker n punt daarvan moes maak om te kole oral bymekaar te maak, kon ek seker winkel oopmaak🙂. Een ou het het sy Weber agtergelaat....puik toestand, net wiel wat afval as jy hom sleep....lyk nog nuut....werker baie in sy noppies gewees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 07:31:50 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Geert bring dit saam vir ons naweek in Februarie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 07:32:25 am
NicoSmit
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 02 Jan 2020
Experience: 18 years

Ek het nou die dag met 'n skok agtergekom na ek gelees en op Carte Blach gesien het van daai kewer wat die bome so aanval hoe maklik dit is om daai kewer in jou tuin in te bring . Ek koop gewoonlik maar hout (al daai lekker bosveld hout ) as ons so terug kom van 'n kamp of jagtog vir gebruik by die huis . Die hout wat jy in bring van bv NW na Gauteng  is dan tien teen een besmet van daai kewer en sy larwes, die hout lê dan by jou braai vir 'n ruk voordat jy dit gebruik dit gee dan daai kewer knaap genoeg tyd om uit te kruip en dan jou bome in jou tuin en woonbuurt aan te val . Ek moes nou die dag reeds 'n boom afsny wat ewe skielik dood gegaan het . Ek dink my koop van hout van 'n kamp is nou ook tot 'n einde en  sal maar dan die hout wat by die kamp oorgebly het maar daar los .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 07:33:29 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek vat myne huis toe. Ek braai daar ook. 😋

Ek het hout by die huis.......lol.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 16:57:30 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Ek los ook my halwe sakke agter vir die ou wat volgende kom kamp hy was dalk laat en kon nie stop vir 'n houtjie nie

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 22:01:00 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ek probeer my hout en houtskool beplan vir die tyd wat ons kamp.

Gravelotte se houtskool los ek nie. Ek maak daarvoor plek.

Die res los ek vir die volgende ou of gee vir die bure as hulle dit wil hê. Kry gewoonlik hardekool en rooibos in die omgewing te koop.

Het bietjie hout tuis asook Gravelotte se houtskool. Koop díe by die aanleg by Gravelotte teen goeie prys wanneer ons by Eiland kamp. Dit hou redelik lank.

Wanneer die vrouw en sigself 'vinnig' iets braai, doet ek so sommer op die Cadac braaiertjie. Malelane is gewoonlik te warm om buite te staan en braai in elk geval.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2020 @ 08:26:20 am
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 337
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek los ook my vuurmaak goed vir n buurman wat nog staan.

Veral brikette en halwe sakkies hout.

Vat vas manne!!!!
👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
14 Jan 2020 @ 18:01:03 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4506
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Ek kry nooit so gelukkie nie mooi om vir volgende ou n sak of twee te los braai en kamp loop mos hand aan hand

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 20:25:59 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5248
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years

Ekt ook net so baie hout gekry omdat ons basies so lank gestaan het almal waai voor jou.. Ons het maar meeste uitgebrand in die aande en 1 sakkie het oorgebly, nie geweet vir wie ek dit sou los nie maar saamgebring huis toe.....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required