English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 650
Total Replies: 236 988
Total Views: 82 696 059
topics: 11 041
replies: 129 094
views: 39 035 604
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Rust Oord Bosveld Kamp

replies: 40
views: 891
07 Jan 2020 @ 14:43:51 pm
Charldp
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 57
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 31 years

My ouers besluit om vir n week te gaan kamp by Rust Oord. Vryday bel my pa my en vra of ek en my vrou nie wil aan sluit by hulle nie. So besluit en en my vrou "if not why not" Vyf uur Vrydag middag trek ons weg met die wa en ek wys my bakkie se neus in die rugting van Brits. 

Die oord le so paar km's ander kant Brits, met n bietjie van n "detour" kom ons by die plek aan. Net klaar op geslaan en die hemelle maak oop so dat mense moet maar n kaas broodjie maak vir aand ete.

Volgende oggend is ek vroeg op want ek moet nou eers gaan verken.

Wat n oulike plek, die mense is baie gas vry die badkamers is skoon en die plek is mooi opgepas. Dit is nou n klein plekkie met net 16 staan plekke maar vir my is dit perfek. In die aand hoor jy leeus brul en jakkelse wat roep dis net soos die bosveld moet wees.

Ek sal verseker weer gaan... laughing

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 15:31:42 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dagsê.

Ek weet nie op watter nommer jy gestaan het maar ons was op no 6.

Het daar getaaj vir 10 dae.

Soos jy tereg sê n wonderlike en gasvry oord. Ons was by die leeu park ook aan, daar is die personeel net so vriendelik.

Ek weet net nie hoe om n nuwe oord opte sit dat ons hom kan evalueer nie.

Dalk kan admin help.

Sal beslis weer daar gaan staan.

Het jou gemis.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 15:34:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Weet nie of jy die twee boskampe gesien het nie met hul eie stort en toilet.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 19:53:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Jin....jy moet die plek vir ons gaan wys....klink lekker. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 20:04:44 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Greetings,

This sounds like a good camping spot and close enough for a 4 or 5 day visit. If it is not listed in KP.Com  Then perhaps we should set up a system of logging a phone number, GPS co-ordinates or whatever until  admin can do something else.

In my oldest copy of KP.com the last few pages listed what looks like all caravan parks ever opened around the country from A to Z.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 07:23:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15024
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

JIN van jou Dashboard af stuur 'n boodskap vir admin dat jy die oord wil rate.  Admin sal die oord skakel en hoor of hulle belangstel in die rating system op die forum.

As hulle instem sal admin hulle opsit vir 'n rating.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 07:57:37 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

JIN van jou Dashboard af stuur 'n boodskap vir admin dat jy die oord wil rate.  Admin sal die oord skakel en hoor of hulle belangstel in die rating system op die forum.

As hulle instem sal admin hulle opsit vir 'n rating.

Ek kry nie fotos gelaai nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 08:05:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15024
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

As jy die rating doen kan jy nie fotos laai nie. Jy kan net motiverings skryf.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 08:08:18 am
Charldp
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 57
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 31 years

Weet nie of jy die twee boskampe gesien het nie met hul eie stort en toilet.

Ek was op stand 15 en my net langs my was my ouers en my pa se broer. Ek het van die bos kampe gehou, leeker privaat. Maar dan ook nou weer die plek is redelik klein so privaatheid is nie n probleem nie.

Ek lees baie keer van mesne wat n slegte ervaaring gehaad het en voel ek moet n ook laat weet van n goeie ervaaring. Vir die mense wat meer will gaan loer gerus op hulle web site;

http://www.rustoord.co.za 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 08:19:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15024
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hoe lyk die pad soontoe. Soos ek verstaan is dit entjie grond pad hoe ver en begaan baar met 'n pad wa.

Ek weet Jin was nou daar met sy Classique.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 08:20:02 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

JIN van jou Dashboard af stuur 'n boodskap vir admin dat jy die oord wil rate.  Admin sal die oord skakel en hoor of hulle belangstel in die rating system op die forum.

As hulle instem sal admin hulle opsit vir 'n rating.

Ek het vir admin gestuur.

Wil fotos hier laai.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 08:20:58 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek was op stand 15 en my net langs my was my ouers en my pa se broer. Ek het van die bos kampe gehou, leeker privaat. Maar dan ook nou weer die plek is redelik klein so privaatheid is nie n probleem nie.

Ek lees baie keer van mesne wat n slegte ervaaring gehaad het en voel ek moet n ook laat weet van n goeie ervaaring. Vir die mense wat meer will gaan loer gerus op hulle web site;

http://www.rustoord.co.za 

Ek onthou, het jou wa herken.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 08:21:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15024
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jin gebruik jy 'n tablet of rekenaar.  Ek kan help met rekenaar maar tablet is ek steeds verlore.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 08:23:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15024
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Heel bo in die linker hoek van die bladsy net onder die "Home Tab" is 'n blok waarop jy kan klik wat jou sal wys hoe om fotos te laai. Het jy al daar gaan kyk?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 08:34:51 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Heel bo in die linker hoek van die bladsy net onder die "Home Tab" is 'n blok waarop jy kan klik wat jou sal wys hoe om fotos te laai. Het jy al daar gaan kyk?

Toemaar my geduld is beperk. Wil dit nie vandag opgebruik nie.....

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 09:08:30 am
Charldp
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 57
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 31 years

Hoe lyk die pad soontoe. Soos ek verstaan is dit entjie grond pad hoe ver en begaan baar met 'n pad wa.

Ek weet Jin was nou daar met sy Classique.

Die pad is nou nie in die beste kondisie nie maar is moontlik met n pad wa. My oom het met sy scout daar in en uit gery. Mens vat dit maar net rustig.

Jin sal ook jou meer daaroor kan vertel. 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 15:20:05 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ry net stadig en mooi, die pad word gereëld geskraap en daar is nie baie verkeer nie.

Net die eerste 2km wat deur trokke en sleepwaens gery word is bietjie sleg.

Wel daar was baie groot pad karavane die tyd wat ek daar was.

My Classique is nog heel.......lol.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 18:17:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Admin het met Rust Oord kontak gemaak.

Hulle is baie opgewonde.

Dankie

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 20:00:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het vir admin gestuur.

Wil fotos hier laai.

Kan WhatsApp....sal vir jou laai

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 20:52:53 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Okay.

Ons kan die naweek van Feb daar n draai gaai maak dalk.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 21:09:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Okay.

Ons kan die naweek van Feb daar n draai gaai maak dalk.

Ons moet daar gaan kamp....miskien Maart

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 21:12:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Jin (Chuck) se foto's......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 22:36:24 pm
FransPetrus
New Member
48% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 23 Aug 2019

Ek volg hulle al n rukkie op Facebook...lyk na n baie netjiese plek... sal defnitief ook voor die winter daar gaan kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 05:15:16 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hulle het kortkort tema naweke wat hulle reel....lyk my baie populer, naweke dan heeltemaal vol bespreek. Volgende een is Februarie....Valentyns naweek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 06:06:53 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek volg hulle al n rukkie op Facebook...lyk na n baie netjiese plek... sal defnitief ook voor die winter daar gaan kamp.

Dis baie skoon en netjies.

Hulle luister na voorstelle en help waar hulle kan.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 06:09:44 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hulle het kortkort tema naweke wat hulle reel....lyk my baie populer, naweke dan heeltemaal vol bespreek. Volgende een is Februarie....Valentyns naweek

Geert jy is reg. Hulle hou baie sulke naweke.

Dis waarvoor die Lapa is vir funksies ens.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 06:10:58 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Geert dankie vir die fotos.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 06:12:23 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek volg hulle al n rukkie op Facebook...lyk na n baie netjiese plek... sal defnitief ook voor die winter daar gaan kamp.

Welkom op die forum.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 07:04:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15024
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit lyk heel rustig daar. Sal 'n plan maak om daar uit te kom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 08:15:56 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het hulle chalets ook?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 08:51:15 am
Charldp
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 57
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 31 years

Het hulle chalets ook?

Nee, slegs kamp. 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 12:08:16 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hulle is besig om die grond langs aan te koop en daar so paar chalets op te sit.

Dit gaan nog lank neem.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 21:24:12 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Jin,

Wat is die storie met die water in die pad?

Lyk of dit woes gereën het daar.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2020 @ 08:22:33 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jin,

Wat is die storie met die water in die pad?

Lyk of dit woes gereën het daar.

Dit was die eerste week in Desember toe dit nog lekker hard gereën het.

Dit het gereën die dag en dis hoe die pad vol water was.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2020 @ 09:38:54 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Dit was die eerste week in Desember toe dit nog lekker hard gereën het.

Dit het gereën die dag en dis hoe die pad vol water was.

Hoop die kamp was nie so onder die water nie!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2020 @ 09:51:39 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Nee, slegs kamp. 

Charl...

Rust Oord is nou op die rating lys en kan jy hulle gaan evalueer.

Dankie Admin

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2020 @ 16:49:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink ek moet plan maak om hier uit te kom.....miskien meer in die koeler maande. Of een van hul tema naweke bywoon....lyk altyd baie aantreklik

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2020 @ 17:13:53 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Geert kies n naweek in Junie dan..

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2020 @ 08:57:51 am
Jaada
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 11 Jun 2014
Experience: 59 years

Ons het in Mei 2018 by die een boskamp gekamp. Sien fotos. Die swembad se water was heerlik warm. Volgens my maak die persoonlike aandag van die eienaars die oord uniek.

Kamp groete
Kobus & Ada
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2020 @ 17:25:24 pm
Jaada
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 11 Jun 2014
Experience: 59 years

Jammer, dit was 2019, nie 2018

Kamp groete
Kobus & Ada
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 18:03:24 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4506
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Dankie vir fotos het ook net goed gehoor van hulle 

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required