English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 006
Total Replies: 243 728
Total Views: 82 972 963
topics: 11 240
replies: 133 111
views: 39 185 149
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Kampe se standaard

replies: 44
views: 554
07 Jan 2020 @ 06:05:55 am
XRider
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 07 Jan 2020

Kan enige iemand my sê of daar 'n organisasie of departement is wat na die standaard/toestand  van 'n oord kyk en dan kan besluit of die oord mag oop bly.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 07:09:50 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Twyfel....as daar oorde moes toemaak oor swak toestande, sal munisipaliteite moes begin om eers hul eie bestuurde oorde toe te maak alvorens hul begin karring aan privaat oorde. Dink ook nie oorde kan bekostig om swak voor te kom nie....nuus oor swak versorgde oorde versprei vinnig en sulke eienaars grawe gou hul eie graf. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 07:13:32 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1826
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ek stem saam met Geert herbo. Ons as verbruikers (kampers) moet met net eenvoudig die swakker kampe aan die kaak stel en ons moet hulle vermy. Hy sal dan vinnig sy deure sluit of sy kamp op standaard kry. Kamptariewe is hoog en ons kan maar aandring op goeie diens en fasiliteite. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 07:29:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15823
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Nee tans bestaan daar nie so iets nie.  Daar is wel 'n organisasie wat kyk na higiene maar dit is aan die voedsel kant.

Die Tourism Council of Southern Africa het wel sommige oorde 'n ster gradering gegee maar dit is jare terug gedoen.  Ek weet ook nie of die ster gradering instand gehou word nie.

Hier op die forum het ons die resort rating systeem mos.  Dit is terugvoer van mense soos ek en jy wat daar by 'n oord gaan kamp het.  Baie belangrik is die geskrewe terugvoer wat elke kampeerder gee.  Want dit verduidelik waarom die ou die oord so hoë of lae rating gee.

Dit het wel nie die magtiging om 'n oord toe te maak nie.

Ek neem aan jy het by 'n oord gekamp wat nie na wense was nie.  Vertel meer????

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 07:30:28 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 997
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Ek dink dit is waar ‘n forum soos hierdie ‘n groot rol kan speel..

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 07:34:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15823
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek stem saam met Geert herbo. Ons as verbruikers (kampers) moet met net eenvoudig die swakker kampe aan die kaak stel en ons moet hulle vermy. Hy sal dan vinnig sy deure sluit of sy kamp op standaard kry. Kamptariewe is hoog en ons kan maar aandring op goeie diens en fasiliteite. 

As die oord se rating hier nie goed is nie sal mense dit lees en so kan besluit om 'n oord te vermy al dan nie.

Die nadeel is...........................

Ek dink dit is waar ‘n forum soos hierdie ‘n groot rol kan speel..

Ons hier op die forum is maar 'n baie klein % van die kamp gemeenskap daar buite.  Ons self moet die resort rating wat ons hier het bevorder soos wat ons kamp by verskeie oorde.  

Vertel ander kampeerders daarvan soos jy kamp. So sal die waarde meer styg.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 07:35:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15823
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Terloops Hugo

'n Groot welkom hier by ons op die forum.  Hoop om nog baie saam te gesels.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 08:56:28 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Welkom op die forum.

Nare ondervinding is maar orals. Hulle moet net bekend gemaak word sodat ons hulle kan vemy.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 09:23:29 am
XRider
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 07 Jan 2020

Ek is Kaap en het blindelings by n oord in die Rustenburg omgewing bespreek vir my kind se rugby toer volgende jaar. 

Nou lees ek n paar dinge oor die plek wat my nie baie opgewonde maak nie.

Gedink as daar n instansie is wat na die goed kyk kan mens kontak maak en dalk meer uitvind.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 09:24:30 am
XRider
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 07 Jan 2020

Dankie vir die hartelike verwelkoming op die profiel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 09:25:09 am
XRider
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 07 Jan 2020

Forum embarassed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 09:29:34 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Moet net nie sê dis Rustenburg Oord nie.

Daar bly jy so vêr soos die Kaap weg..

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 10:55:50 am
XRider
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 07 Jan 2020

Nee dis n ander oord so 32km suid van Rustenburg

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 11:18:30 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 885
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Noem maar die naam en dan kan ons dalk raad gee.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 12:32:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15823
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit klink vir my as of dit Omaramba is. Of dalk die ou oord net buite Magaliesburg.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 12:47:05 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 695
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Dit gaan moelik bly om 'n gradering van oorde uit hierdie forum te bewerkstellig, maar waar hierdie forum 'n groot rol sal vertolk is wanneer ons die SLEGTE oorde by die naam noem. Ek-self heg nie veel waarde aan enige gradering nie, dit word in elk geval gedoen op uitnodiging wanneer die oord vir daardie dag sy beste voetjie voorsit. Amper soos wanneer karre getoets word.

Ek is altyd bly wanneer ek lees dat julle manne 'n onaanvaarbarte ervaring by 'n oord gehad het en dit publiseer, daardie oord verskyn summier op my bly-weg-lys.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 13:08:26 pm
Douglas Green
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 483
Joined: 06 Sep 2010
Experience: 11 years

Besides using this forum to check on ratings of resorts, I also use Google Maps. Search on the resort you need to know more about and you will find many more ratings from people who have visited these resorts - some upload photos which may give you a better perspective of the place as opposed to the glamorous photos from the resort website.
There are at most times positive and negative reports, but it does give a better "feel" for the place if you have not visited before.

Been there--done it. ( Talking about the bathroom )
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 13:32:09 pm
XRider
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 07 Jan 2020

Aasvoëlkrans Holiday Resort

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 14:22:47 pm
Charldp
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 62
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 31 years

Aasvoëlkrans Holiday Resort

Kyk onder Trip Advisor daar is heel wat comments van mense oor die plek. Ek's bevrees dit lyk nie goed nie surprised

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 15:02:29 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1300
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Hugo, welkom op die forum.

Aasvoelkrans het sy kultuur kampers wat dit geniet soos ook van die ander oorde soos hy. Dan is daar oorde wat rustig en gemaklik is en waar bestuur n ferm hand op alles hou. Dit is jou keuse waar jy wil inpas.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 15:58:39 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Aasvoëlkrans het jare terug nog naam gemaak.

Los jou hand vir een oomblik en dit word oor geneem en jy kan niks doen nie.

Fan kom vandalisme en diefstal voor.

Daar is huidiglik soos by Henopspride polisie teenwoordigheid maar dis ook al.

Hulle steel en pla nog steeds.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 16:03:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Aasvoëlkrans het jare terug nog naam gemaak.

Los jou hand vir een oomblik en dit word oor geneem en jy kan niks doen nie.

Dan kom vandalisme en diefstal voor.

Daar is huidiglik soos by Henopspride polisie teenwoordigheid maar dis ook al.

Hulle steel en pla nog steeds.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 16:04:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Aasvoëlkrans het jare terug nog naam gemaak.

Los jou hand vir een oomblik en dit word oor geneem en jy kan niks doen nie.

Dan kom vandalisme en diefstal voor.

Daar is huidiglik soos by Henopspride polisie teenwoordigheid maar dis ook al.

Hulle steel en pla nog steeds.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 16:12:57 pm
XRider
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 07 Jan 2020

Hugo, welkom op die forum.

Aasvoelkrans het sy kultuur kampers wat dit geniet soos ook van die ander oorde soos hy. Dan is daar oorde wat rustig en gemaklik is en waar bestuur n ferm hand op alles hou. Dit is jou keuse waar jy wil inpas.

Ek soek net skoon plek. Badkamers en geriewe moet skoon wees. Anders is ek nie veel gepla nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 16:59:17 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1143
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Sad that standards are not maintained.

My kids are in KNP at Letaba at the moment having left Shingwedzi as the swimming pool was green due to lack of maintenance.   They tried Punda Maria but also found a green pool.  Hiopefully Letaba is better.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 18:21:36 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1143
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Further info.    Letaba se pomp het vandag opgepak.   Die dagbesoekers se swembad is groen .   Mopani se swembad is groen.  

Vyf swembaddens in die hoë hitte is onbruikbaar.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 21:19:45 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 327
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Hugo you can be sure if its a poorly managed resort the ablutions, noise levels and more will not be any better. Check on the resort on this web site to find the right resort, read the visitors comments and then make your choice.

You are traveling a long way, choose a good resort and enjoy your stay.

 

Good luck

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 21:31:11 pm
XRider
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 07 Jan 2020

Thanks all for the feedback. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 21:45:57 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 149
Joined: 26 May 2017
Experience: 3 years

Leewspoor Nature Reserve is beautiful, although about 42km outside Rustenburg.  Safe and clean with beautiful cold and hot pools.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 21:49:09 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2892
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek maak seker ek lees soveel ek kan van die oord, ek gaan selfs op Google Earth om te sien wat om die kamp gelee is. As ek onseker is ry ek deur en gaan kyk self veral as ek n Lang vakansie beplan.

Ek het al n paar keer amper my vingers gebrand dus is vooruit beplanning  en goeie huiswerk deel van my kamp.

Dinge waarvoor ek uitkyk.

Onruste in en om die omgewing en selfs die pad soontoe.

Wie is jou bure buite die kamp. Dit is waar Google Earth inkom. Dan ook vind ek dat hoe strenger die oord hoe better die kamp.

Daarom is hierdie forum en sy lede goud werd vir enige kamper en hier is opregte manne en vroue wat altyd gereed is om met informasie by the staan om jou wegbreek n goeie een te maak.

🥇Vir julle

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 17:02:53 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek maak seker ek lees soveel ek kan van die oord, ek gaan selfs op Google Earth om te sien wat om die kamp gelee is. As ek onseker is ry ek deur en gaan kyk self veral as ek n Lang vakansie beplan.

Ek het al n paar keer amper my vingers gebrand dus is vooruit beplanning  en goeie huiswerk deel van my kamp.

Dinge waarvoor ek uitkyk.

Onruste in en om die omgewing en selfs die pad soontoe.

Wie is jou bure buite die kamp. Dit is waar Google Earth inkom. Dan ook vind ek dat hoe strenger die oord hoe better die kamp.

Daarom is hierdie forum en sy lede goud werd vir enige kamper en hier is opregte manne en vroue wat altyd gereed is om met informasie by the staan om jou wegbreek n goeie een te maak.

🥇Vir julle

Dankie John jy laat my hart warm klop.

Skuld jou n whiskey.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 18:11:35 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4602
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Ek glo beproef alles en hou die goeie ja oorde wat swak / versleg het hou ek maar verby

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 18:44:01 pm
Bommies
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 25 Feb 2019
Experience: 39 years

ATKV Buffelspoort is netjies, veilig en naby, 15Km.

Die lewe is 'n lied, die natuur voorsien die musiek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 06:23:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15823
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja dit werk maar om so bietjie navorsing te doen oor 'n oord.  Ek probeer ook maar so veel moontlik uitvind voordat ek soontoe gaan.

Google earth help baie met die roete beplanning as dit moontlik is om die plek daarop te kry.  Op die manier ry ek gewoonlik reguit soontoe al is dit die eerstekeer wat ek die plek besoek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 12:52:43 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1319
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

My ervaring is dat gesogte oorde daardie status bereik het a.g.v. klient tevredenheid.

Anders gestel, minder gesogte oorde het daardie status omdat meer mense hulle vermy.

Die kwalifiserende uitdaging is om te bepaal wie is watter een. 'n Paar voorstelle oor toepaslike vrae om te vra tydens 'n telefoon gesprek kan dalk van groot hulp wees om die koring van die kaf te skei.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 10:05:53 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4602
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Dis hoekom as jy feed back gee oor n oord wees opjektief en dood eerlik hoe en wat jy ervaar het dit maak vir die volgende ou wat die oord nie ken net soveel makliker

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 10:41:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15823
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Wat ons "Resort Rating" stelsel uniek maak is.

  1. Oord word ge-rate onafhanklik met geen vooraf waarskuwing nie.
  2. terugvoer word gegee soos elke kampeerder dit werklik ervaar.
  3. Oord kry 'n Email van CP.com af ten opsigte van die rating wat gedoen is.
  4. Vele kampeerders het toegang tot die rating.
  5. Oord se eie keuse as hy aandag gee aan klagtes of nie.
  6. ander oorde kan goeie ratings lees en aksies ook by hulle implementeer.

Die rating stelsel strek tot almal se voordeel.  Die oord kry deeglike terugvoer.  Die kampeerder waardevolle inligting oord die opset by 'n oord.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 10:42:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15823
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Kan enige iemand my sê of daar 'n organisasie of departement is wat na die standaard/toestand  van 'n oord kyk en dan kan besluit of die oord mag oop bly.

Hugo het jy al uitsluitsel gekry oor jou kamp tydens die Rugby week.

Wat was jou beslissing.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 10:48:13 am
Anonymous

Ek gebruik glad nie meer ander mense se ervarings as gids nie. Want mense het bv plek soos warmbad heeltyd sleg gepraat oor hul 1 naweek daar was einde van ' maand en dan wil hul NOOIT weer soontoe nie.. Intussen het ons laaste 10+ kampe baie rustig en stil geniet die afgelope paar jaar en nooit issues gehad met dagbesoekers ens nie....

So net daar word een naweek as die algemeen gesien, en mense vertel dit asof dit die norm daar is en dus vermy talle mense die plek onnodig.

Net soos om te sê "Ford is nou die bakkie ;-) hehe" is dit ongelukkig net een of twee mense wat slegte ervarings gehad het, dan hul lem in het vir die plek, en dan name and shame asof dit uit die mode is en vir almal vertel dis so sleg en dis so met dagbesoekers ens..

Dan skrik klomp mense hulself in ander geloof in en vermy die plek en oor tyd vertel hulle van die dagbesoekers asof HULLE dit self beleef het en so groei die storie onnodiglik....

Net so gaan dit met jou TOP oorde, hel ek het paar van hulle besoek en na my mening nie juis "beter" nie, daar is een of 2 dinge wat dit lekker maak, maar nie iets besonders, en net daar vertel almal hoe wonderlik dit is, terwyl ander oorde om dit eintlik beter is en minder mense daarvan weet...

En dan kom die ding van wie en wat is 'n gemiddelde kampeerder??? Ai tog en daar gaan ons mense weer stickertjies op plak en dalk 'n rating of kleur gee van goeie kamper en slegte kamper ens.. 

Gaan geniet die oorde en miskien met bietjie ondersteuning en voorstelle en postiewe insette kan so oord ook verbeter....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 12:29:22 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15823
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dis hoekom as jy feed back gee oor n oord wees opjektief en dood eerlik hoe en wat jy ervaar het dit maak vir die volgende ou wat die oord nie ken net soveel makliker

Dit is so waar wat jy sê Shaun. Gee eerlike opinie en belangrik motiveer dit.  So strek dit to almal se voordeel.

 

Iets wat ek wil by voeg is as iemand 'n onderonsie by 'n oord het.  Gaan bespreek dit met die oord.  Dis altyd beter om so iets daar uit te klaar.  As die oord dan 'n dowwe oor gooi is dit mos meer as goeie rede om dit deel van die rating te maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 13:40:53 pm
XRider
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 07 Jan 2020

Hugo het jy al uitsluitsel gekry oor jou kamp tydens die Rugby week.

Wat was jou beslissing.

Leon ek gaan maar oë toeknyp en gaan. Sal laat weet hoe my ervaring was.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 16:16:59 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1544
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Hoop dat die Rugby die soet by n klein bietjie suur van die kampplek die ding gaan doen en julle lekker gaan kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 16:56:02 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15823
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Leon ek gaan maar oë toeknyp en gaan. Sal laat weet hoe my ervaring was.

Wel ek het eenkeer daar gekamp.  Alles was heel okay behalwe vir die swak krag toevoer.  Dis nou as dit dieselfde plek is.

Hoop alles loop goed af.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 17:00:13 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15823
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Nee sorry.  Ek het nou na die web blad en fotos gaan kyk.  Nie dieselfde plek as wat ek aan dink nie.

Dit lyk heel skaflik daar.  So dis maar die mense wat saam jou gaan kamp wat dit dalk onplesierig kan maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 20:09:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Kyk onder Trip Advisor daar is heel wat comments van mense oor die plek. Ek's bevrees dit lyk nie goed nie surprised

Dis ook die idee wat ek gekry het....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za