English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 651
Total Replies: 236 999
Total Views: 82 696 342
topics: 11 042
replies: 129 102
views: 39 035 769
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Our new “old” caravan collected today!

replies: 19
views: 486
07 Dec 2019 @ 18:19:39 pm
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

Much excitement. After a Sprite Sprint (5months 😊) we wanted slightly larger. This is a whole lot bigger. Immaculate condition.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2019 @ 18:29:07 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 267
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Congratulations do enjoy it.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2019 @ 19:00:08 pm
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

Congratulations do enjoy it.

Thank you!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2019 @ 20:06:26 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Geluk en lekker kamp

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2019 @ 21:21:20 pm
Dolrik
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 02 Apr 2016
Experience: 35 years

Congratulations, Enjoy, travel safely and camp wonderfully.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2019 @ 22:15:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geluk Jeffrey....hoop daai wa gaan jou net goeie kamp herinneringe bring. Wa lyk pragtig opgepas

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2019 @ 23:23:38 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4173
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Jeff, congrats it's always nice getting new toys especially big ones like that laughing

Hope you have many happy time camping in her, safe travels.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2019 @ 16:38:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Baie geluk.

Lekker kamp en veilig sleep.

Wanneer is die eerste kamp waar?

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2019 @ 20:41:20 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Congratulations, may you have many safe happy km with your "new" home on wheels...

On The Road Again
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 06:15:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15024
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Much excitement. After a Sprite Sprint (5months 😊) we wanted slightly larger. This is a whole lot bigger. Immaculate condition.

Great caravan! ! ! ! ! !  I had two of them a 1994 model and a 2000 model.  We enjoyed them and have great camping memories.

I towed both with a  Ford 3Liter Saphire GLX and later a Mazda 2.5 TDi 4x2.

Enjoy

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 06:39:41 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

dit lyk na n goed opgepaste karevaan. Lekker kamp en lekker sleep.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 09:03:48 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1618
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Duisende veilige kms en honderde rustige nagte

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 10:03:09 am
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

Baie geluk.

Lekker kamp en veilig sleep.

Wanneer is die eerste kamp waar?

 

Baie dankie. Nog 'n lang wag. 14 Feb Almega. Ons ry volgende naweek Ballito toe, (Strand woonstel) en Januarie is maar moeilik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 12:05:13 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15024
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Baie dankie. Nog 'n lang wag. 14 Feb Almega. Ons ry volgende naweek Ballito toe, (Strand woonstel) en Januarie is maar moeilik.

Gaan stap 'n draai deur Dolphin Holiday Resort.  Dan gaan jy lekker spyt wees jy het nie jou Penta daar nie.

Ha ha ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 12:13:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Miskien kom daknat maak by 3Berge naby Brits op forum naweek....7-9 Feb 2020

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 16:57:10 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Congratulations, a great investment, which will bring you pleasure and  good memories. Go in safety.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 20:03:16 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gaan stap 'n draai deur Dolphin Holiday Resort.  Dan gaan jy lekker spyt wees jy het nie jou Penta daar nie.

Ha ha ha ha ha

Hier stem ek saam....

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 22:15:58 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Geluk en welkom in die nie-amptelike Penta Owners Club (POC for short & nou net gestig!).

Dit is 'n heerlike wa om mee te kamp en jou model is van díe wat lekker sleep.

Geniet hom. Onthou onder die afdak maak hy stof bymekaar.

Lekkerder om hom met 'n kamp stof op te laat kry.

Skeduleer vir julle een naweek per maand vooruit vir die jaar en gaan kamp hom. Dan kom hy tot sy reg.

Geluk weereens en geniet die wa.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2019 @ 07:17:22 am
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

Geluk en welkom in die nie-amptelike Penta Owners Club (POC for short & nou net gestig!).

Dit is 'n heerlike wa om mee te kamp en jou model is van díe wat lekker sleep.

Geniet hom. Onthou onder die afdak maak hy stof bymekaar.

Lekkerder om hom met 'n kamp stof op te laat kry.

Skeduleer vir julle een naweek per maand vooruit vir die jaar en gaan kamp hom. Dan kom hy tot sy reg.

Geluk weereens en geniet die wa.

Baie dankie. Ja die vrou se beplanning is so een keer 'n maand. En ek maak hierdie Desember klaar met die see. Dit was altyd vir die kinders se onthalwe, maar hulle is nou een groot en een so te se groot. Volgende Desember is dit binneland. waar weet ek nie maar ek sleep nie oor Desember kus toe nie, nie met die datums wat ek gewoonlik ry nie. Ons paaie sal my of oud of dood maak!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2019 @ 10:25:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15024
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Baie dankie. Ja die vrou se beplanning is so een keer 'n maand. En ek maak hierdie Desember klaar met die see. Dit was altyd vir die kinders se onthalwe, maar hulle is nou een groot en een so te se groot. Volgende Desember is dit binneland. waar weet ek nie maar ek sleep nie oor Desember kus toe nie, nie met die datums wat ek gewoonlik ry nie. Ons paaie sal my of oud of dood maak!

Ons sal nooit klaar wees met die see nie.  Probeer darem om so een keer in twee jaar daar uit te kom met die wa.

Sou verseker die jaar gewees het toe kom bedinges die werk my kamp planne.  Moes die reelings gehou het want ek kan nou maar die Vrydag met verlof gaan.

Sal nou maar 'n plan maak om einde April 2020 by die see uit te kom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required