English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 643
Total Replies: 236 882
Total Views: 82 688 122
topics: 11 036
replies: 129 036
views: 39 031 584
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Swak diens of ontvang oorde nie eposse nie?

replies: 37
views: 929
26 Nov 2019 @ 20:53:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14692
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek moet besprekings maak vir mense vir n midweek volgende jaar Januarie of Februarie.....na vakansie tyd verby is. Dit was in die aand.....so kon nie bel nie, maar het op verskeie websites ingegaan en daar eposse vanaf hulle links en ook vanaf kontakte op hierdie website gestuur en 1x via n persoonlike boodskap via facebook en 1x via WhatsApp. In totaal was daar 9x verskillende navrae uitgestuur gewees. Na n rustige wag periode het net 1x oord na my terug gekom! Nou wonder ek.....stel ander oorde nie belang om besigheid te doen nie? Ek het begin wonder of my eposse ooit hulle bereik? Maar tog moes eposse uitgegaan het, want ek het wel gerekaniseerde eposse van sekere oorde terug gekry dat hulle tydens kantoor ure op my navrae sal reageer.  Almal welbekende oorde binne 1.5uur se ry vanaf Pretoria. Dan kla oorde hulle is leeg.....sê dat besigheid is af! Nee!!!!!! Besigheid is nie noodwendig af nie.....reageer op jou kliente se navrae! Dan wonder ek altyd weer....hoekom duisende rande betaal vir advertensies as jy tog nie reageer op navrae nie?

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 20:57:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14692
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek wil nou nie die oorde hier "Name & Shame" nie, maar sal graag wel die oord wat moeite gedoen het om terug te kom op navraag hier "Name & Fame"....dit is Dube. Baie dankie vir jul antwoord.....ons sal binnekort kontak maak!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 21:36:12 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2129
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Geert. Dit los mens sprakeloos.

Bittermin mense doen nog hul werk soos hulle dit moet doen. Mense skree vir werk maar is laks en lui as hulle dit kry om te doen.

Eienaars dalk gemigreer en muis is mos nou baas

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 21:49:32 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

I am surprised that you have had a problem, they are very helpful every time we have contacted them for bookings. It's a great resort and great people.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 21:56:55 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14692
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

I am surprised that you have had a problem, they are very helpful every time we have contacted them for bookings. It's a great resort and great people.

Dube? Dis die oord wat ek komplimenteer hierbo

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 22:43:19 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 128
Joined: 26 May 2017
Experience: 3 years

Het twee jaar terug 'n email navraag vir Willem's Rus gestuur, toe nog een, wag nou nog vir terugvoer. Daarom kamp ons nou by Almega: vinnige terugvoer. Ons kamp gewoonlik by eerste oord (uit drie), wat eerste terugvoer gee.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 07:03:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit is nou maar net die hoof rede waarom ek nie besprekings maak deur email nie.  Die proses is te lank en as daar bv nie plek is nie dan eers het jy grondige rede om tweede en derde keuse te kontak.

Ek bel die oord hoor dadelik of daar plek is of nie.  ..............  Dan stuur die oord vir my 'n bespreking E-pos en ek bevestig dit met 'n deposito betaling.

Dit werk maar nou net die beste vir my.

 

My siening is dat die persone wat besprekings hanteer by 'n oord moet getaak word om ten minste die onderskeie website besprekings te hanteer.  Maar die tyd van die jaar is die oproepe inelkgeval wat hulle baie besig hou.  Dan is die kanse goed dat 'n persoon wat die internet gebruik het vir 'n bespreking wel later gebel het en reggekom het met 'n bespreking.  (Dubbel werk en dan 'n onndige oproep dalk)

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 07:33:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14692
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis net weereens n bewys dat n "online booking system" maar die beste uitweg is. Een van die oorde het so n siteem gehad....kon direk sien wat beskikbaar was teen watter tarief met fotos en al wat jy kan verwag van elke staanpek......en dit kon ek self doen teen 11pm in die nag....nie nodig gewees om hulle nog eers weer te probeer kontak die oggend as hulle oop maak nie....self help.....sou ek belang gestel het kon ek sommer 11pm die aand transaksie afgehandel het en bevestiging binne sekondes gekry het

 

Die rede vir eposse was omdat dit nie vir myself was nie....is vir n klompie mense wat ek aangebied het ek sal vir hulle info bymekaar maak, dan kan hulle kies watter oord vir hulle die beste gaan wees.....sover kan ek 1x epos geesurprised

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 07:45:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit hang seker af van hoe in diepte die online booking gaan.

Hier op die web blad vul jy 'n besprekings navraag in en hulle moet terugkom na jou toe.  Op die wat jy noem kan jy klaar sien wat is beskikbaar en hoeveel dit kos.  Dis eintlik in 'n heel ander klas.

My terugvoer is gebasseer op die gewone navraag tot 'n bespreking.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 09:54:37 am
Karin*
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 96
Joined: 20 Feb 2012
Experience: 16 years

Vir my werk die e-pos stuur ook nie. Kry geen antwoord terug nie maar as jy bel is daar plek. Ek het opn een e-pos na 'n maand terugvoer gekry dat hulle vol is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 10:02:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Vir my werk die e-pos stuur ook nie. Kry geen antwoord terug nie maar as jy bel is daar plek. Ek het opn een e-pos na 'n maand terugvoer gekry dat hulle vol is.

Dan is die kanse groot dat jy 'n bespreking op 'n ander plek 2de keuse ook verloor het want jy wil nie Dep daar betaal alvorens jy nie terugvoer gekry het van die 1ste keuse nie.

Meeste oorde het hierdie eenvoudige email bespreking en nie slim besprekings wat Geert van gepraat het nie.  Hang ook seker af deur watter web blad jy werk.

Nog 'n voorbeeld van die E-pos probleem.  Ek het my manier bespreking gekry by Merry Pebbles.  Hulle stuur vir my die bespreking moet Dep betaal voor 5 Des. In tussen wou ek die bespreking verander met eendag.  Dis nou meer as 5 werksdae wat ek geen terugvoer kry op die verandering Email nie.

Het 10Min terug hulle gebel. Tjoef Tjaf alles uitgesorteer.

Emails ........................ ? ? ? ? ? ? ?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 10:24:09 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1018
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years

Ek email nie meer oorde nie bel hulle en sort dit uit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 14:27:01 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Ek bespreek gewoonlik nie voruit nie.

Arriveer en bly, f ry verder, indien die plek my nie pas nie.

Het laasweek op web gekyk na mooi plek naby Addo vir R 250 pn

Met aankoms was dit R 330 pn en nie naastens so mooi as op die web nie.

Verder gery en binne in Addo gebly, sonder dat hulle my vertel van "mid-week pensioners rates", so het R 395 pn betaal, en kon blykbaar met omtrent die helfde weggekom het. Bietjie fies maar so leer mens dat daar ook ander plekke is...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 16:32:06 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

As n oord my nie na 8uur in die oggend laatweet as ek in die aand hul n mail gestuur het nie, bespreek ek by n ander oord.

Was nou een saterdag by n oord omte sien hoe dit daar lyk. 

Dame sê ek moet op internet bespreek, tot nou nie antwoord van hulle gekry nie.

Gaan oor Desember daar naby wees. Het epos om haar te wys.

Hulle stelsel gaan vir n bol k....

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 20:55:59 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Geert... accept my apologies.....my misinterpretation and surprise ... I know them as being GREAT.

I have never made a booking anywhere other than by phone, and sometimes when we are already on the road. But then we always camp during the low season when most resorts are not too busy.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 20:59:10 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 128
Joined: 26 May 2017
Experience: 3 years

Al bel ek vir bespreking, wil ek terugvoer kry van ontvangs van betaling en die presiese datums. Dink regtig nie om per email te bevestig dat gelde ontvang is, is te veel gevra is nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 10:38:01 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2059
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Miskien is ons net gelukkig maar het nog nooit probleme met e-pos besprekings gehad nie. Selfs ons toere  na Namibië met e-pos bespreek. 

Het al klaar vir volgende jaar by Swadini en Kruger park bespreek per e-pos en dadelik antwoord gekry en ook bevestiging van betaling. 

Veral Sanparks was uitstekend omdat ons seker 5 keer ons bespreking verander het en elke keer dadelik antwoord gekry. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 15:30:35 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Miskien is ons net gelukkig maar het nog nooit probleme met e-pos besprekings gehad nie. Selfs ons toere  na Namibië met e-pos bespreek. 

Het al klaar vir volgende jaar by Swadini en Kruger park bespreek per e-pos en dadelik antwoord gekry en ook bevestiging van betaling. 

Veral Sanparks was uitstekend omdat ons seker 5 keer ons bespreking verander het en elke keer dadelik antwoord gekry. 

Watter tyd van die dag het julle dit gedoen.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 15:37:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14692
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Darem het daar nog n oord gereageer.....🤔

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 16:33:38 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Darem het daar nog n oord gereageer.....🤔

Na hoe lank tyd was dit.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 16:45:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14692
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Na hoe lank tyd was dit.

 

 

Dag4🤔

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 17:57:22 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2059
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

ote]1012,250180415[/quote]

Jin, stuur gewoonlik e-pos in die aand en voor 8uur volgende oggend kry ons antwoorde. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 21:18:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

ote]1012,250180415[/quote]

Jin, stuur gewoonlik e-pos in die aand en voor 8uur volgende oggend kry ons antwoorde. 

Ons het dit ook vir Desember so gedoen in Oktober.

Ons wag regtig nou nog vir plekke om te laatweet.

Dit wat ons gekry het is wat ek gebel en so bespreek het.

Sal nie weer internet gebruik nie. Ek wil nou weet en beplan nie wonder nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 10:34:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

As n oord my nie na 8uur in die oggend laatweet as ek in die aand hul n mail gestuur het nie, bespreek ek by n ander oord.

Was nou een saterdag by n oord omte sien hoe dit daar lyk. 

Dame sê ek moet op internet bespreek, tot nou nie antwoord van hulle gekry nie.

Gaan oor Desember daar naby wees. Het epos om haar te wys.

Hulle stelsel gaan vir n bol k....

 

 

Ek het gebel vir 'n bespreking by Drieberge tydens die CP.com kamp volgende jaar.  Die dame sê toe sy is nie by die kantoor nie en vra my dat ek 'n e-pos moet stuur.

Ek doen dit toe en vra vir 'n spesifieke vir staanplek.  Geen antwoord gekry nie.  Dink ek het na 'n week of wat weergebel en natuurlik toe is die staanplek reeds gevat.

Nee wat besprekings met E-pos is 'n Bol ...................... soos Jin sê.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 18:50:02 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Al die plekke vir Desember is telefoon bespreking.

Net vir my hul bank besonderhede gestuur en betalings is gedoen.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 09:00:46 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4501
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Het dit ook al oorgekom as jy nie terug kom nie het jy my geld nie nodig dis my uitgangspunt

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 09:11:05 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 893
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Gister per e-pos navraag gedoen by ATKV Hartenbos i.v.m. beskikbaarheid van chalet-akkommodasie vir 4 nagte in Januarie. My navraag is om 11:36 gestuur. Laurette Kemp het my om 16:30 geantwoord (en bevestig dat hulle 'n 6-bed strandhuis vir my gevraagde datums beskikbaar het). My bespreking is vanoggend afgehandel. Puik diens!!

Dieselfde geld vir 2 voorafgaande nagte in Karoo Nas Park. Vanoggend bespreking bevestig. Weereens puik diens!!

Maar ek moet sê dat ek ook al soortgelyke probleme (soos hierbo genoem) met privaat oorde ervaar het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 18:11:41 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 966
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Vandag twee navrae per epos gedoen. Sondela het ge-reageer. Klein Paradys nie. 

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 18:32:51 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2129
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

My totale bespreking, betalings, bewys van betalings was uitstekend per e pos gehanteer deur Dolphin. Shelly was spot on met alles. 

n Plesier om met so n persoon te deel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2019 @ 06:44:43 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14692
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die oorde wat nooit nog teruggekom het nie was Mbizi, Devoetpadskloof en KleinKariba.....weet nie of hulle epos stelsels nie werk nie of n admin probleem is nie. Bespreking by Weesgerus is reeds gedoen

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2019 @ 06:54:40 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14692
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

My totale bespreking, betalings, bewys van betalings was uitstekend per e pos gehanteer deur Dolphin. Shelly was spot on met alles. 

n Plesier om met so n persoon te deel.

Ja....sy is op die ball

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2019 @ 07:37:24 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 833
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek het gistermiddag SMS gekry dat jy nou aanlyn besprekings kan maak by al 7 ATKV oorde.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2019 @ 07:48:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14692
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het gistermiddag SMS gekry dat jy nou aanlyn besprekings kan maak by al 7 ATKV oorde.

Ek hou daarvan....dan kan jy 24/7 sien of daar plek is en teen watter tarief en bespreking en bevestiging sommer middernag doen in paar minute. Ek sien ATKV maak gebruik van Nightbridge se sisteem....al nadeel van daai sisteem is, is dat jy nie n spesifieke staanplek kan bespreek nie. {Dis dieselfde sisteem as wat Merry Pebbles op is} Ek weet nie hoe gaan dit werk nie...jy kan seker online bespreek en hulle gaan automaties enige staanplek toeken....mens gaan seker steeds moet skakel as jy n spesifieke staanplek wil hê....weet nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 20:09:06 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Because we only camp out of season I never do bookings on the internet and never more than a couple of days in advance. this does sometimes mean we don't always get the stand we would prefer, but usually have  pretty good options anyway.

Bak Oor  I see above that you have made a good contact at Dolphins... always a pleasure to deal with.  Dolphins is our July - August destination.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 08:57:11 am
Chris Steffen
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 206
Joined: 03 May 2011
Experience: 53 years

I have had the same experience over the past few weeks.  When sending out a number of enquiries (through this website) only about 30% respond.  Phoning is probably the best but non response to an email is just bad!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 21:38:10 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5247
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years

Ek hou daarvan....dan kan jy 24/7 sien of daar plek is en teen watter tarief en bespreking en bevestiging sommer middernag doen in paar minute. Ek sien ATKV maak gebruik van Nightbridge se sisteem....al nadeel van daai sisteem is, is dat jy nie n spesifieke staanplek kan bespreek nie. {Dis dieselfde sisteem as wat Merry Pebbles op is} Ek weet nie hoe gaan dit werk nie...jy kan seker online bespreek en hulle gaan automaties enige staanplek toeken....mens gaan seker steeds moet skakel as jy n spesifieke staanplek wil hê....weet nie

As jy by Merry Pebbles aankom word geen staanplek toegeken nie, jy staan waar jy wil...

Ek hou nogal daarvan om persoonlik met ooreienaars en besprekingspersoneel te gesels. Van hulle is soms gaaf en offer jou bietjie afslag ;-)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 22:35:04 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 138
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

As jy by Merry Pebbles aankom word geen staanplek toegeken nie, jy staan waar jy wil...

Ek hou nogal daarvan om persoonlik met ooreienaars en besprekingspersoneel te gesels. Van hulle is soms gaaf en offer jou bietjie afslag ;-)

Teen 'n prys van 1.8 wat jy van hou alhowel jy nog nie met pensioen is nie

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 09:16:54 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5247
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years

Teen 'n prys van 1.8 wat jy van hou alhowel jy nog nie met pensioen is nie

So watter prys het ek betaal? Of dink jy ekt ook bietjie afslag gekry? ;-)

Ek hardloop darem nie bakhand en gooi pensioenaris verskoning voor almal se kop nie. Ek het baie nice pensioenaris kliente wat ek baie mooi hanteer, maar DAARDIE tipe, en ek sien hier is 'n hele paar op pad in daaiselfde rigting... Cheap-cheap.. Maar ons kan pensioen bekostig ;-)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First