English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 987
Total Replies: 243 364
Total Views: 82 948 319
topics: 11 230
replies: 132 894
views: 39 172 334
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Karavaan Multi plug

replies: 14
views: 416
19 Nov 2019 @ 20:33:38 pm
Tweetie
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 22 Aug 2011
Experience: 14 years

Hi daar.

Hoe konnekteer ek die multi plug. Hy het net een konneksie waar die krag inkom maar moet hy nie ook n Neutraal konneksie (die swart) hê nie. Ek sien net n konneksie vir die rooi.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 21:27:47 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4781
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ja daar kom 'n swart draad vir 'n N op bv die boonste muurprop en ook 'n aard draad op die boonste prop. Die L gaan op die switch. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 06:12:50 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja daar kom 'n swart draad vir 'n N op bv die boonste muurprop en ook 'n aard draad op die boonste prop. Die L gaan op die switch. 

Ek sien dit ook so ja.  Die swart op die switch is net dat die switch se binne liggie brand as jy die skakelaar aan sit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 07:06:17 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

maak die skroef los op enige plug waar die drade ingaan en sit die rooi op rooi en swart op swart en maak vas.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 07:13:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

maak die skroef los op enige plug waar die drade ingaan en sit die rooi op rooi en swart op swart en maak vas.

Kan seker so ook werk maar dit omseil dan die skakelaar en is die plugs lewendig sonder 'n skakelaar.

Swart iewers op swart en Aard groen/geel op groen/geel maar die rooi moet werk deur die skakelaar se puntjies soos op die foto

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 07:22:49 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5698
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Volgens my. 

L = rooi

N = swart

Aard = geel/ groen

Die draad vanaf  die inkomende krag  moet al drie hê.

Dan kan dit by enige van die drie multi-plug opgekoppel word, aangesien die multiplug  alreeds gebrug is vir al drie. Swart en aard-geel/groen word direk daar gekoppel.

Die skakelaar aan die kant  met die liggie is daar om krag...  die rooi ..  deur te voer na die plugs toe. Die swart en geel/groen  word op die plugs direk gekoppel en die rooi op die skakelaar. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 07:25:39 am
Tweetie
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 22 Aug 2011
Experience: 14 years

Dankie vir die antwoord. Ek gaan dit probeer en laat weet of dit werk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 07:33:17 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 876
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Kan seker so ook werk maar dit omseil dan die skakelaar en is die plugs lewendig sonder 'n skakelaar.

Swart iewers op swart en Aard groen/geel op groen/geel maar die rooi moet werk deur die skakelaar se puntjies soos op die foto

Stem ook saam dat jy deur die skakelaar MOET werk. Daai "shortcuts" kan net probleme veroorsaak.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 17:13:30 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8977
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Met die dat ek soos n Toyota gechip is bly ek van krag af weg............lol.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 07:53:38 am
Anonymous

Hi daar.

Hoe konnekteer ek die multi plug. Hy het net een konneksie waar die krag inkom maar moet hy nie ook n Neutraal konneksie (die swart) hê nie. Ek sien net n konneksie vir die rooi.

Die design is bietjie dom ja, ek knip gewoonlik die terminaal blok af en soldeer als maar op

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 21:25:06 pm
Tweetie
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 22 Aug 2011
Experience: 14 years

Soldeer sal ook werk dink ek. Ek gaan hierdie naweek hulle koppel. Ek sal kom se as dit werk. Dankie vir al julle goeie en wyse planne.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 06:06:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Soldeer sal ook werk dink ek. Ek gaan hierdie naweek hulle koppel. Ek sal kom se as dit werk. Dankie vir al julle goeie en wyse planne.

My hele huis se bedrading veral by die plugs is net met die verskafde skroefies vas en die werk nou al vir 20 jaar so.  My Ma se huis ook en almal wat ek ken. Die soldeer sal ek net op die puntjies doen wat die drade mooi bymekaar sal hou vir die skroefie om vas te hou.

As daar genoegsame draad beskikbaar is kan jy seker die draad permanent vas soldeer dis jou keuse. Maar ek neem Geert as 'n voorbeeld.  Op sy wa het die multiplug se deksel verloor en dit het genoodsaak dat hy die multiplug vervang iets wat nie sommer in 'n huis sal gebeur nie.  So as die draad gesoldeer is moet jy af knip.

Afknip nie 'n probleem as daar genoeg lengte draad is om steeds die nuwe plug gemaklik te koppel nie.  So kyk net na dit wanneer jy soldeer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 10:11:27 am
Anonymous

Mens kan iets weer los soldeer en weer hersoldeer..... Hoef nie af te knip nie.. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 12:49:33 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4781
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek moet saamstem met die soldeer op die "push on" lugs want jy trek baie stroom en hulle word gewoonlik warm en met die hitte skep dit net meer hitte.

Leon ja as mens huis bedrading wat dikker strands of soliede koper het dan direk op die proppe of switches kan mens wel dit net so vasskroef. Gewone koord sal die skroefies die dun draadjies afdraai of erger die dun draadjies druk langs die skroefie in en maak dan swak kontak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2019 @ 08:09:16 am
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 642
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Ja daar kom 'n swart draad vir 'n N op bv die boonste muurprop en ook 'n aard draad op die boonste prop. Die L gaan op die switch. 

100% korrek die swart / Nutral word nooit gesny nie skakelaar is altyd in die rooi / bruin draad

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First