English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 604
Total Replies: 253 782
Total Views: 83 281 011
topics: 11 619
replies: 139 823
views: 39 360 149
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

WIE KAMP WAAR IN SA DIE KERSFEES

replies: 79
views: 1634
page 2 of 2
25 Nov 2019 @ 15:47:58 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Ons vertrek vroeg oggend die 20ste weg vir 3 weeke Yellow Sands . Kan nie wag om die klein kinders to sien nie. 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2019 @ 16:14:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9881
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ons vertrek vroeg oggend die 20ste weg vir 3 weeke Yellow Sands . Kan nie wag om die klein kinders to sien nie. 

Die Saudi's was hier Julie. Hulle het kom koud kry.

Die Franse was net die twee grootes hier in Augustus en kom die kleine volgende jaar kuier.

Die Kersfees stil en alleen indie bos.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 21:38:35 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 405
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

We will give  it a break until the end of the school holidays when the prices, traffic and crowded resorts get back to normal.

We closed of on a high note this year with a few days at Mountain Splendor in the Berg , if you have not yet visited this resort your camping story is not yet complete. Picture camping in a forest of enormous old trees on  an adequate stand with magnificent mountain views and great ablutions. there is more to do than you can handle in a two week visit.

Gert, it would be nice to hear from you on some of the camping related topics discussed  on the forum. in any event, wishing you safe travels and happy camping.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 20:44:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Min dae......!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 21:41:37 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Min dae......!

Ek tel hulle af, sommer twee keer agtermekaar net om seker te maak daars nie foute nie.

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 07:18:19 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek tel hulle af, sommer twee keer agtermekaar net om seker te maak daars nie foute nie.

Ek wil ook tel maar weet nog nie wanner ek presies gaan klaar maak nie aangesien ons eers die 21ste ry en sinneloos voel om reeds die 13de toe te maak as mens nog werk het om te doen. As ek 13de gaan toemaak gaan ek beslis vroeer haak en die pad vat. Vrou en seun wag al in spanning dat ek moet klaar maak.....laughing

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 08:04:07 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 569
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek moet se, my gat is ook lam en ek tel ook die dae af, na vandag, nog 9 werksdae oor vir 2019.

As ons land van die UK af maak ek die Rapier skoon, pak en vertrek die van 2 Jan tot 5 Jan na Weesgerus om te ontdooi.

Nog iemand daar daai tyd?

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 08:26:41 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek wil ook tel maar weet nog nie wanner ek presies gaan klaar maak nie aangesien ons eers die 21ste ry en sinneloos voel om reeds die 13de toe te maak as mens nog werk het om te doen. As ek 13de gaan toemaak gaan ek beslis vroeer haak en die pad vat. Vrou en seun wag al in spanning dat ek moet klaar maak.....laughing

Yes Geert. Moeilike een want in vandag se tyd as jy kan skep moet jy skep. Maar n mens kan ook net soveel vat dan soek jou sterre n kamp stoel. 

As jy kyk na die ouens wat Vrydae twaalf uur so geraas maak. Hulle sluit ongeag wat en hul besigheid gaan aan. 

Hoop dinge werk goed vir jou uit vriend en jy en familie moet n gesëende veilige vakansie geniet.

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 21:35:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Klink of daar heelwat mense is wat op die 1ste Jan wil terug ry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 23:50:10 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek het al n paar keer die eerste terug huis toe gery en die paaie was stil. Selfs van Kaapstad op die eerste kon ek lekker ry. Ek dink die jaar gaan weer so wees. 🀞

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 05:19:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Klink darem of prys van diesel sak met 23c/l vir Desember....nie dat mens dit eintlik gaan voel nie, maar is beter as n verhoging

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 07:45:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16184
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het al n paar keer die eerste terug huis toe gery en die paaie was stil. Selfs van Kaapstad op die eerste kon ek lekker ry. Ek dink die jaar gaan weer so wees. 🀞

Het dit al 'n paar keer gedoen. Paaie is lekker stil.  Die jaar ry ek op 30ste terug huistoe van Sabie af. Dis 'n Maandag behoort ook lekker stil te wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 09:20:44 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1312
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Synde ek hier by die see woon, "kamp" ons sommer hier in die huis. My ver kinders (vanaf Roemenië) arriveer op 24 Des. Ons vat saam met hulle 'n kort wegbrekie vroeg in Januarie (2 nagte in Karoo Nas Park, 2 nagte in 'n Lekkeslaap selfsorg-eenheid in Oudtshoorn en 4 nagte in Hartenbos).

Ons sal waarskynlik nie weer die wa haak voor Mei 2020 nie - vir 2 maande by Dolphin in Ballito. Maar tussenin lê daar darem nog 'n hengeltrippie Hentiesbaai toe voor.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2019 @ 12:48:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nou raak ek vrek lus vir kamp nou dat die son weer begin skyn en dit weer warmer word....kannie wag nie. Wie ry al hierdie naweek?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2019 @ 22:29:43 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek wil, ek wil Geert. Maar is nou eers besig on karavaan se hubs te trek om die outjie n diens te gee. Dit is nou wraggies wat jy min dae noem.

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 06:03:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16184
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Nou raak ek vrek lus vir kamp nou dat die son weer begin skyn en dit weer warmer word....kannie wag nie. Wie ry al hierdie naweek?

Ek wil, ek wil Geert. Maar is nou eers besig on karavaan se hubs te trek om die outjie n diens te gee. Dit is nou wraggies wat jy min dae noem.

Ja mens kry daai "Nugget" gevoel ook hier by die werk.  Dis asof die mense op 'n slow strike is maar almal baie opgeruimd.

Ek het ook so paar dingetjies wat ek in die wa wil doen.  Onderhoud is klaar maar Ma wil so gordyntjie of wat opsit.

Dalk kyk of ek die karavaan se afdak volgende week kan op kry voor ons Merry Pebbles toe vertrek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2019 @ 00:23:15 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Dit lyk my almal het teen die tyd hul nessie uitgeskrop en is sterk op pad. Veilg ry !!

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2019 @ 10:40:16 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dit lyk my almal het teen die tyd hul nessie uitgeskrop en is sterk op pad. Veilg ry !!

Is jy al by Dolphin?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2019 @ 15:00:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec 2019 @ 18:08:42 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Is jy al by Dolphin?

Donderdag πŸ‘

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec 2019 @ 18:30:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Donderdag πŸ‘

Sal volgende week kom hello sê

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2019 @ 10:10:36 am
Gypsey71
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 29 Oct 2019
Experience: 35 years

Dankie vir almal se insette.  Veilig sleep en Geseende Kerstyd🌲

 

Lekker kamp

As ons terug keer van Sandgat sal ek alles vertel oor die plekkie. 

ECHO FUN CUMP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2019 @ 22:00:17 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Sal volgende week kom hello sê

Altyd welkom πŸ‘πŸ‘πŸ‘

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2019 @ 07:16:23 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Watter dae verwag julle gaan die stom loop Natal toe wees.

 

Soos ek met mense gesels, gaan lyk my heelwat vanaf Donderdag begin die pad aandurf.

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2019 @ 07:23:14 am
Ockert
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 142
Joined: 26 May 2017

Ek sleep die 27ste hier van Benoni af na Richardsbaai toe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2019 @ 18:13:05 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

πŸ˜… Gepak, gehaak, gechek en gefuel. Klein slapie en eks weg. Hoog tyd. πŸ‘

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2019 @ 20:16:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

πŸ˜… Gepak, gehaak, gechek en gefuel. Klein slapie en eks weg. Hoog tyd. πŸ‘

Veilig sleep John!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Dec 2019 @ 09:36:32 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1830
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ons het vanoggend onder by die "board walk" hier in Ballito gaan en het oudergewoonte om Dolphin gestap. Ons ou roete. Dit ly vir my of Dolphin tot oorlopens toe vol is.

Ai mense; Kamp is darem lekker. Maak nie saak hoe vol 'n kamp is nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Dec 2019 @ 19:05:40 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ons het vanoggend onder by die "board walk" hier in Ballito gaan en het oudergewoonte om Dolphin gestap. Ons ou roete. Dit ly vir my of Dolphin tot oorlopens toe vol is.

Ai mense; Kamp is darem lekker. Maak nie saak hoe vol 'n kamp is nie.

Heinrich. Ons het self so bietjie daar gestap. Die strand lyk baie mooi maar soos jy se. As jy winkels toe ry is dit traffic van alle Kante. Maar bo alle twyfel is Ballito die beste.

Jy moet kom hallo se, dit sal great wees om met nog n forum lid hand te skud

 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 2 of 2
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za