English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 440
Total Replies: 251 887
Total Views: 83 201 499
topics: 11 521
replies: 138 688
views: 39 319 384
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

DECEMBER CAMPING SPECIALS

replies: 20
views: 447
18 Nov 2019 @ 22:50:09 pm
Anonymous

Al wat ek hoor en sien is specials by kampterreine (hel ek is seker dis die eerste keer in my 34 jr van lewe) oor Desember? Is dit regtig so erg?

Ja ek weet duisende mense vlug land uit maar regtig? En is die specials maar soos die ander specials? Eintlik maar die meer aanvaarbare prys vir die mark?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 06:19:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien wel die oorde wat jaarliks al vroeg vol bespreek is, is maar weer vol. As ek so luister klink dit of baie mense nie langer as 10 dae gaan wegbreek nie, waar dit gereeld 3 weke was.....miskien daarom die oop spasie, oorde het nou 2 -3 soveel kliente nodig om hul Desember tydperk vol te kry. 

Ander gaan miskien ook vir goedkoper oorde. Laasjaar kon ek maklik nog baie elektrisiteits staanplek kry by Mahai in Desember. Nou het ek al einde September geskakel en elektrisiteit staan plekke was almal geneem...net gewone staanplekke sonder krag was nog beskikbaar. R390 vir Desember is heel billik

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 06:22:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Lys die specials op die Bargain draad.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 07:52:04 am
Anonymous

Ek sien wel die oorde wat jaarliks al vroeg vol bespreek is, is maar weer vol. As ek so luister klink dit of baie mense nie langer as 10 dae gaan wegbreek nie, waar dit gereeld 3 weke was.....miskien daarom die oop spasie, oorde het nou 2 -3 soveel kliente nodig om hul Desember tydperk vol te kry. 

Ander gaan miskien ook vir goedkoper oorde. Laasjaar kon ek maklik nog baie elektrisiteits staanplek kry by Mahai in Desember. Nou het ek al einde September geskakel en elektrisiteit staan plekke was almal geneem...net gewone staanplekke sonder krag was nog beskikbaar. R390 vir Desember is heel billik

Ja maar daai 10 dae bevark bietjie die planne van manne soos ek wat wel 3 weke by die see wil vakansie hou..

Ek kon nie laasjaar die eerste stuk plek kry by elektrisiteit by Mahai nie? Ja as ek bereid was om teskuif na paar dae, maar dan pak mens te veel op en af..

Ek gaan defnitief nie net weer 7 dae by die see spandeer om die plekkie te vul wat oop is nie, dis darem te kort vir al die moeite, anders moet ek Januarie gaan want skole maak eers later oop.. Sal maar sien as ek daar kom

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 07:52:13 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien wel die oorde wat jaarliks al vroeg vol bespreek is, is maar weer vol. As ek so luister klink dit of baie mense nie langer as 10 dae gaan wegbreek nie, waar dit gereeld 3 weke was.....miskien daarom die oop spasie, oorde het nou 2 -3 soveel kliente nodig om hul Desember tydperk vol te kry. 

Ander gaan miskien ook vir goedkoper oorde. Laasjaar kon ek maklik nog baie elektrisiteits staanplek kry by Mahai in Desember. Nou het ek al einde September geskakel en elektrisiteit staan plekke was almal geneem...net gewone staanplekke sonder krag was nog beskikbaar. R390 vir Desember is heel billik

Maar dis waar wat jy sê....vantevore het jy vreeslik gesukkel om by sekere oorde in te kom. Vriende van ons het gister Hlalanathi gebel om te gaan kamp vanaf 20-31 Desember....hulle het nog maklik plek gekry waar mens vorige jare gesukkel het om daar in te kom

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 07:55:03 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja maar daai 10 dae bevark bietjie die planne van manne soos ek wat wel 3 weke by die see wil vakansie hou..

Ek kon nie laasjaar die eerste stuk plek kry by elektrisiteit by Mahai nie? Ja as ek bereid was om teskuif na paar dae, maar dan pak mens te veel op en af..

Ek gaan defnitief nie net weer 7 dae by die see spandeer om die plekkie te vul wat oop is nie, dis darem te kort vir al die moeite, anders moet ek Januarie gaan want skole maak eers later oop.. Sal maar sien as ek daar kom

Sit jou naam op waglys...niks om te verloor nie.....wie weet, miskien is jy gelukkig. Daar is by elke oord jaarliks mense wat nie meer kan kamp weens onvoorsiene omstandighede nie, hetsy siektes, werk ,finansies ensovoorts

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 08:58:25 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Daar is oorde veral in Mosselbaai, Hartenbos se wereld waar jy omtrent n maand lank moet boek of hul kyk nie eens na jou bespreking

 Wonder hoe gaan dit met húlle.

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 09:45:37 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja maar daai 10 dae bevark bietjie die planne van manne soos ek wat wel 3 weke by die see wil vakansie hou..

Ek kon nie laasjaar die eerste stuk plek kry by elektrisiteit by Mahai nie? Ja as ek bereid was om teskuif na paar dae, maar dan pak mens te veel op en af..

Ek gaan defnitief nie net weer 7 dae by die see spandeer om die plekkie te vul wat oop is nie, dis darem te kort vir al die moeite, anders moet ek Januarie gaan want skole maak eers later oop.. Sal maar sien as ek daar kom

Dis hoekom ek verkies om ver vooruit te bespreek....dan het jy die keuse van jou oord, keuse van jou tydperk en keuse van jou gunsteling staanplek. As ek oor n R1000 per nag moet betaal, wil ek nie aanpas by hulle time slots en hul left over staanplekke kry nie....teen daai geld soek ek my 1ste keuses

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 12:40:56 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 420
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Skipper manufacturer Robbie Kerkhof says their waiting list of 6 months for a new Skipper is down to nothing now and not much on the go presently. That is a sure indication of how bad things are.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 19:53:27 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal ook graag daai specials wil sien.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 06:58:14 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien onderaan hierdie bladsy is n icon waarop jy kan click....daar is n lys van oorde geplaas wat nog spasie het vir Desember. Ek sien daar is baie oorde daarop wat vol is vanaf die 15de maar wel plek het vir die 1ste tot 14de....ek glo die meeste oorde sal nog begin Desember kan help

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 07:16:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Daai tyd wat beskikbaar is, is voorbereidings tyd en dan nog effe werks tyd vir meeste.

Dink die amptelike Des vakansie die jaar begin wanneer meeste firmas sluit in die omgewing van Friday the 13th

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 15:52:42 pm
Anonymous

Wel ek sluit nou af so gou ek kan, maar ek kan nie lank voor die tyd weet nie. Ek sou bv nie laasweek kon sê ek kan defnitief 1 Desember sluit en my goed pak en waai nie. Omstandighede val in my guns tans en as ek my goed so kyk kan ek moontlik al vroeg waai, maar waarheen....? Besluite besluite.. Daar is plekke, maar die jaar is die timeslots heel skeef, mense boek te kort tydjies en nou speel almal legkaarte..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 17:44:07 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Daar is nog baie plekke hier naby wat plek het.

Ons is reg vir n lang tyd oor Desember en Januarie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 17:26:55 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Drakensville is vanaf begin Januarie buite seisoen pryse....teen R165 kan mens nie eintlik nee sê nie....nog skoolvakansie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 06:18:50 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Enigste specials van oorde wat ek sien is voor die vakansie of na die vakansie.  Niks gedurende die vakansie nie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 11:41:13 am
Anonymous

HIER IS SO PAAR VOORBEELDE, MAAR NIE NET BEPERK TOT HIERDIE FORUM NIE VIR DIE WAT NIE "SIEN" NIE.

https://www.caravanparks.com/52.Benmari-December-Discount-Resort-News-News.htm?nbsGroupID=4&nbsGroupID=4&nbsCatID=4&nbsGroupID=4&nbsCatID=4&nbsEntryID=8908#entryresultbox8908

BENMARI 15% DISCOUNT SPECIAL...

https://www.caravanparks.com/52.DECEMBER-2019-SPECIALS-NOT-TO-BE-MISSED-Resort-News-Specials.htm?nbsGroupID=4&nbsGroupID=4&nbsCatID=5&nbsGroupID=4&nbsCatID=5&nbsEntryID=8910#entryresultbox8910 

FAIRHILLS - MARGATE.... WEET NIE REGTIG OF DIE PEAK EEN SPECIAL IS NIE, MAAR ONS MISKIEN- WIE WEET?

 

https://www.caravanparks.com/52.LAST-MINUTE-2019-DECEMBER-SEASON-SPECIALS-Resort-News-Specials.htm?nbsGroupID=4&nbsGroupID=4&nbsCatID=5&nbsGroupID=4&nbsCatID=5&nbsEntryID=8912#entryresultbox8912

 

LAKE PLEASANT VIR 14 DEC - JANURIE... SIEN NIE KAMP PRYSE.. MAAR DIS 'n DECEMBER SPECIAL... NET INGEVAL MENS DIT NIE "SIEN" NIE...

 

https://www.caravanparks.com/52.December-Booking-Specials-Resort-News-News.htm?nbsGroupID=4&nbsGroupID=4&nbsCatID=4&nbsGroupID=4&nbsCatID=4&nbsEntryID=8891#entryresultbox8891 

MEDOLINO SE DECEMBER SPECIALS.. KAN NIE OORSPRONKLIKE PRYSE ONTHOU NIE. MAAR DIT WYS DUIDELIK GEDURENDE DIE SKOOL VAKANSIE.. NET INGEVAL MENS NIE KAN "SIEN" NIE...

https://www.caravanparks.com/52.Specials-for-December-Resort-News-Specials.htm?nbsGroupID=4&nbsGroupID=4&nbsCatID=5&nbsGroupID=4&nbsCatID=5&nbsEntryID=8873#entryresultbox8873

Caravan Cove.. Weet nie of special vir my tel as dit net 2 persone moet wees nie, MAAR DIS OOK 'N VAKANSIE SPECIAL... 

 

SOOS EK GESê HET IS EK "SIEN" ORAL PLEKKE WAT NOG ADVERTEER EN DIE "SPECIALS" ORAL OP POP, SELFS LALANATHI IS R880 PER STAANPLEK OOR DIE VAKANSIE (SEKER OOK SPECIAL OF IS DIT NORMALE PRYS???) GEWOONLIK IS HUL VOL BESPREEK.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 11:53:56 am
Anonymous

Om nie eers van al die plekke wat adverteer op FB te praat nie...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 11:54:06 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 545
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Ek kom agter dis baie Natalse kampe wat specials het.

Ek persoonlik dink die laaste paar jare se buitensporige hoe kamp pryse oor Desember het sy tol begin eis.  Ek was die laaste van ons kampgroeppie wat Scotties opgegee het na 10+ jaar en na die Kaap se kant toe begin kamp het.    

Natalse tolhekke en hoe kamppryse skrik baie mense af en forseer hulle na goedkoper kampplekke.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 12:36:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Daar is van die Natalse kusoorde wat meer die gewilde oorde se prysklas probeer volg en dan stil is omdat hul oord dit nie werd is nie.....daarvan nou maar op "special " probeer.....maar inderwaarheid kom hul net nader aan die prys wat hul eintlik werd is.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 19:20:37 pm
Anonymous

Daar is van die Natalse kusoorde wat meer die gewilde oorde se prysklas probeer volg en dan stil is omdat hul oord dit nie werd is nie.....daarvan nou maar op "special " probeer.....maar inderwaarheid kom hul net nader aan die prys wat hul eintlik werd is.

Geert jy gebruik die woorde soos ek dit sou sê ;-)

Ja ek weet nie, ek gee nie om as ek moet betaal nie, maar ek wil nie bv die overflow kampie van 4 x 3m kry in die afgelee hoekie en ook dieselfde betaal as die manne met 10 x 12 ens staanplekke met see uitsig nie.. Nee dan is dit moeilik.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za