English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 637
Total Replies: 236 812
Total Views: 82 683 798
topics: 11 032
replies: 129 007
views: 39 029 591
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Tot watter ouderdom kamp julle.

replies: 35
views: 577
18 Nov 2019 @ 09:51:46 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 966
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Tot watter ouderdom kamp julle? Ek besef dat daar nie ‘n vaste afsnypunt is nie, maar daar kom seker ‘n punt waar dit in die algemeen nie meer prakties is om te kamp nie - waar daar te veel PT is en jy bietjie meer luuks wil vakansie hou.

Ek kyk nou die dag na ‘n advertensie vir ‘n oulike Backtax vir R200k en dink dat dit lekker sal wees om op te gradeer. Maar toe dink ek ook dat as ek op ouderdom 75/76 besluit dit is nie meer so lekker om te kamp nie (dat dit net te veel PT is) en as ek twee keer per jaar lekker gaan kamp, dan het ek maar slegs tien of wat kampe oor. ‘n Ontnugterende gedagte.

Besluit toe dat dit nie sin sal maak om R60k of meer te stort vir slegs tien kampe nie, al kry jydeel daarvan terug.

Los to maar die idee van die Backtrax....😩

 

 

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 10:28:13 am
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2127
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

As die Vader my spaar met sy genade wil ek kamp so lank as moontlik. Al moet ek my bakkie verkoop en my karavaan met n ambulans sleep.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 10:30:20 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14686
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As ek 120jr oud is en nog kan kamp sal ek....maar twyfel of ek beide kante sal maak. Mens moet maar jou toerusting aanpas. Ek dink die dag as ek regtig sukkel, sal ek n motorhome oorweeg

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 12:59:17 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2654
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dis nie nodig om 'n afsnypunt te probeer bereken nie- wag maar tot jy voel dis nou genoeg.  Daar word gesê die eerste persoon wat 200 jaar oud word, is reeds gebore. As mense werklik so oud word, wat ek sterk betwyfel, gaan ons dalk 170 jariges sien wat nog kamp?  Die lyf kan dalk bietjie langer hou, maar die verstand raak maar mettertyd stadig, so ek hoop nie hy bestuur self die sleepmotor nie.  Moontlik moet so 'n ou man met 'n jonger vrou trou om die bestuurswerk te doen, sê maar 'n dametjie van nie meer as 150 jaar nie.foot-in-mouth

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 13:33:26 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8540
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Kyk ek was nog nie eers heeltemal gesond nie toe gaan kamp ons..

Dink die brein is my antwoord, as hy sê ek kan dan kamp ek...

Sal dalk die Girls jonger hou vir geselskap....

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 13:56:12 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 679
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Ek glo dat daar 'n tyd is vir alles in die lewe ..... maar ek glo nie dat daar 'n tyd is om op te hou kamp nie.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 14:06:39 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3795
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Onlangs in Kruger vir 'n week gekamp.

Met die terugkeer word die wa binne skoon gemaak, seile gewas, woonwa gewas, "cover" oorgetrek (groot gesukkel), staan gemaak onder die skadunet, en bokkies onder die as geplaas.

Dan is die dag om en ek is poegaai.

Nie meer lus vir kort kampe nie.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 15:14:50 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6440
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Ek is nou 75 en dit begin my vang ek het karavaan en kar verkoop, was 5 weke terug by Eiland in rondawel nie die selfde niemand groet ,en baie duur.

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 16:09:23 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 966
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Ek is ten volle bewus van die voordele en nadele van kamp. Laat ek dit duidelik stel - ek is lief vir kamp. Maar ek besef ook dat daar ‘n dag gaan kom wanneer kamp net te veel moeite is. Ek probeer vaststel rofweg wanneer ek kan verwag dat dit sal gebeur. Ek wil nie nou ‘n groot kapitaaluitleg aangaan vir min of meer tien kampe nie. Dit maak net nie finansieel sin nie. Maar as ek redelikerwys kan verwag dat ek nog tien of wat jaar se kamp in my het dan is dit dalk ‘n ander storie...😁

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 16:27:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14686
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Mens kan seker ook as op en afslaan te veel werk raak, oorde kies waar helpers is om taak te verrig. Ek het al by oorde gesien waar helpers meer doen as net tent opslaan....gretig om met alles te help

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 17:13:41 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2654
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek dink ons moet gereeld miskien korter kampe, onderneem.  As jy net en of tweemaal per jaar gaan kamp, raak dit 'n groot ding waarvoor 'n mens dalk bietjie opsien.  As jy dit gereeld doen, is dit half roetine.  Dit is veral belangrik as jy ouer word, dan begin klein takies mos in jou gemoed groot word.  Wat ook help is as jy nie elke slag 'n groot tent hoef op te slaan nie- 'n rallytent maak dit darem net soveel makliker en vinniger om die kamp te kan begin geniet. Ons maklik-sleep karavaantjie help ook baie- ek sien nie meer op om dit staan te maak en terug in die garage te kry as ons tuiskom nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 18:08:47 pm
Anonymous

I think one must not shy away from spending some money , even if you only will do 3 or 4 weeks camping in a year. You should do what you feel like doing.

Once you are on crutches or a  wheel chair  or are otherwise impeded, then stop  but so lang as jy  is lus vir kamp en die liggam (en die girl se liggam) kan dit hanteer.......DOEN DIT.......

BECAUSE YOU ONLY LIVE ONCE....

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 18:23:23 pm
Anonymous

I am now nearly 76 and my wife is 69....We bought a Conqueror Supra and are towin with A Pajero 3.2 LWB. we have an extra tent (Fast frame OZtrail) for storage , Toilet and  others and the Supra takes 2 minutes to open  and another  5 minutes to unfold the awning over the kitchen Plus we have fitted an awning to the Pajero and are ready to have a drink at the camping site maximum 15 or 20   minutes after arrival without loosing any sweat or breath. We intend to do Khalagadi and Botswana (not the bone breaking tour) as well as Namibia again.. Plus we also are looking at Baviaaanspoort , Tankwa  and other nice camping spots in SA AND do not forget Kruger)  A roof top tent was out of the question because of the 2 m ladder.... The last thing we will obtain t is a quick erect shower tent and I will fit a small geyser in the nose cone...

It cost a little money (but not too much) and I do not care for how long we are going to enjoy camping, whether it will be 2 or 4 or 8 or 40 times but we can and will  do it in comfort.

The bridge of being unable to camp we will cross when we come to it.....

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 20:05:49 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8540
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

As die Vader my spaar met sy genade wil ek kamp so lank as moontlik. Al moet ek my bakkie verkoop en my karavaan met n ambulans sleep.

Jy moet hulle dan stuur om my wa te  kom haal.......

My broer se skoon ouers was beide 87 en het nog wild gekamp tot die tanie by die huis geval en haar heup gebreek het.

Dit het nie aan gegroei en sy het agteruit gegaan.

Oom Jan is op 92 oorlede en tanie op 88.

Hulle glo ek sou oor 100 nog gekamp het.

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 22:42:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14686
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Jy moet hulle dan stuur om my wa te  kom haal.......

My broer se skoon ouers was beide 87 en het nog wild gekamp tot die tanie by die huis geval en haar heup gebreek het.

Dit het nie aan gegroei en sy het agteruit gegaan.

Oom Jan is op 92 oorlede en tanie op 88.

Hulle glo ek sou oor 100 nog gekamp het.

 

 

 

 

Ek dink op enige ouderdom moet mens dankbaar wees as jy nog kán kamp. My pa het MS gehad en kon nie eers meer bestuur op 50 nie. Ek dink elke persoon se ouderdom van ophou kamp sal verskil namate van hoofsaaklik gesondheids faktor.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 06:21:10 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Iemand het genoem dat die lyf wil maar die brein kan.  Nou by my gaan dit wees...... die brein wil gaan kamp maar die lyf kannie meer nie.

Huidiglik rig ek my wa in sodat ek steeds kan gaan kamp solank as wat die brein wil.  Ek skuif die wa rond met die mover.  Het koordlose boor om hoek stutte af te sit.  Die kombuis skuif uit met warm en koue water.  Die trappie op in die wa in is breed en stewig.  Beplan om van die deur handvatsels op te sit wat ook dien as 'n slot.  Ook is die beplanning om 'n elektriese awning te instaleer.  So behoort ek en ma vir redelik lank nog te kan kamp as dit ons Vader se wil is.

Dan ook sal ek my seun vra om ons van oord tot oord te skuif as ek of ma nie meer kan bestuur nie.

So hoop en vertrou ons maar.  Wat die toekoms inhou sal net die Liewe Vader weet.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 06:33:07 am
Morelig
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 18 Sep 2019

Gelukkig sien ek nerens dat daar 'n ouderdoms  beperking op kamp is nie. So ons moet ooploop met die kampery. En elke een moet dit geniet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 07:35:25 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 966
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

I think one must not shy away from spending some money , even if you only will do 3 or 4 weeks camping in a year. You should do what you feel like doing.

Once you are on crutches or a  wheel chair  or are otherwise impeded, then stop  but so lang as jy  is lus vir kamp en die liggam (en die girl se liggam) kan dit hanteer.......DOEN DIT.......

BECAUSE YOU ONLY LIVE ONCE....

 

The snag is that he who dies with the most toys leaves the poorest widow..😁

 

Never too old to have a happy childhood
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 08:24:50 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 369
Joined: 28 Feb 2018

In America its a lifestyle change as you get older. Younger generation tent and caravan , older its a recreation verhicle (RV), order of day. So expecting as Leon stated above slow change in lifestyle as we getting older 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 13:03:26 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 266
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Camping at the Skipper get together this week we saw that a large number of the 35 owners of Skippers there were between 70 and 85. It helps to have a van that is easy to move and tent easy  to erect. Bigger vans are a handful to manoevre unless you have a mover but they do have the advantage that you just need to put up a rally awning what ever weather. It helps too to camp at resorts like Bazeley where they have helpers to erect and dismantle tents and clean them. 2 of them put up our tent in 15 minutes this past week end

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
19 Nov 2019 @ 14:16:18 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2654
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Paul, a bit of the topic, but did you perhaps see the new rally tent Skipper is selling, and if so, what is your impressions?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 19:40:56 pm
Lennie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Ek is nou 72 en my annerhelfte 71.  Ons kamp met ons Exclusive wat ons met 'n Pathfinder sleep.  Ons het 'n PowrTouch "mover" wat help om die wa staan te maak by ons kampeerplek en om hom terug te kry in sy motorhuis.  Ek sleep hom maklik uit die motorhuis met die P/F.

Ons besoek jaarliks die Kruger Wildtuin vanuit die Kaap vir 'n maand lank by 5 ruskampe.  Ek slaan self my rally op en af by al vyf kampe.  Liefie moet net hier en daar 'n paal vashou en help met die "invoer " van die tent dak in die karavaan-gleuf.  Op hierdie stadium is die opslaan en inrig van ons kampplek vir my terapeuties en ek geniet dit.  Ons reis rustig vir nie meer as 500km per dag nie en dan oornag ons.  Dis net stilhou (nie afhaak nie), krag aanlê, twee stoele uithaal en 'n bier wegslaan.

Ons tent en grondnette word in gebruiks-volgorde agter-in die P/F ingepak en dit help aansienlik met die op- en afslanery.

Ons kamp tussenin vir minstens 4 dae oor naweke saam met vriende by naby-geleë oorde, so eenkeer per kwartaal.

Ek het vir myself 'n riglyn gestel om ons kamp-situasie oor 8 jaar as ek 80 is, weer in oënskou te neem.  Maar een ding is seker, ek kamp met niks anders as my Pathfinder en my Exclusive nie. Dus, as ek, my annerhelfde, die Pathfinder of die Exclusive kapoet is voordat ek 80 is, stop ek kampering onmiddellik.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 20:10:02 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8540
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek is nou 72 en my annerhelfte 71.  Ons kamp met ons Exclusive wat ons met 'n Pathfinder sleep.  Ons het 'n PowrTouch "mover" wat help om die wa staan te maak by ons kampeerplek en om hom terug te kry in sy motorhuis.  Ek sleep hom maklik uit die motorhuis met die P/F.

Ons besoek jaarliks die Kruger Wildtuin vanuit die Kaap vir 'n maand lank by 5 ruskampe.  Ek slaan self my rally op en af by al vyf kampe.  Liefie moet net hier en daar 'n paal vashou en help met die "invoer " van die tent dak in die karavaan-gleuf.  Op hierdie stadium is die opslaan en inrig van ons kampplek vir my terapeuties en ek geniet dit.  Ons reis rustig vir nie meer as 500km per dag nie en dan oornag ons.  Dis net stilhou (nie afhaak nie), krag aanlê, twee stoele uithaal en 'n bier wegslaan.

Ons tent en grondnette word in gebruiks-volgorde agter-in die P/F ingepak en dit help aansienlik met die op- en afslanery.

Ons kamp tussenin vir minstens 4 dae oor naweke saam met vriende by naby-geleë oorde, so eenkeer per kwartaal.

Ek het vir myself 'n riglyn gestel om ons kamp-situasie oor 8 jaar as ek 80 is, weer in oënskou te neem.  Maar een ding is seker, ek kamp met niks anders as my Pathfinder en my Exclusive nie. Dus, as ek, my annerhelfde, die Pathfinder of die Exclusive kapoet is voordat ek 80 is, stop ek kampering onmiddellik.

 

 

Baie mooi.

Iets vir my en die Girl om na uit te sien.

Geluk

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 11:18:48 am
Paddyandpaul
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 266
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Fred i think Robbie Kerkhof must have had the new awning as he had the latest van with a rally awning only set up. He tells me the new vans have nylon side panels but i did not see any there.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 11:25:46 am
Hennie2809
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 20 Oct 2019
Experience: 12 years

'My grootste wens is om in n karevaan af te tree. Die meder-helfte wil niks daarvan weet  nie.

REMEMBER!! You live every day, but you only die once.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 18:02:06 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8540
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

'My grootste wens is om in n karevaan af te tree. Die meder-helfte wil niks daarvan weet  nie.

Ek gaan nie in hom aftree nie maar gebruik om my aftrede mee te geniet.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 12:59:05 pm
cambridge
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 15 Jan 2018
Experience: 50 years

Hi Fred

I bought the new rally awn for my skipper --- its a winner

the poles fit into a sleeve on the front edge - so you roll the awning up using the poles - zip up the bag that is permanently on the side of the van - and off you go

Its more than big enough for two people  to sit under - even if the kitchen unit is in place.

I havent used my main tent / rally tent at all since i bought the awning

 

Regards

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 16:42:41 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2829
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

I rented the house out for five years and the missus was very distraught, but she had to move out with me, or stay with the new tenants, who did not want her.  She had to get over it and now lives day to day.

I do think that the ease of the towing combination and ease of set up, play a big part in how long you will camp. Anything with too much difficulty or work, will shorten the experience. I went small and quick & easy from the word go. I am sure this will prolong my camping life and enjoyment of camping. It is no problem for us to move daily/weekly/monthly, so we can leave when we no longer enjoy a place. We also spend at least a month a year over landing...

 

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 17:12:34 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 266
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Kyle have you got pictures of your awning set up, and also folded?What do you do with it when you want to put up the fulk tent?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 22:00:47 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1670
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

As ek so met die ouer kampeerders gesels, sien jy toegewydheid vir kamp.

Aan die einde van die dag, gaan jou en/of jou maat se liggaam vir jou sê of jy ophou of nie.

Oor die algemeen lyk dit of die jare hier om 88+  'n redelike aanduider is van klaar gekamp as ek so na die ou manne luister.

By 'n paar geleenthede ouer mense as bure gehad.

Interessantste was 'n paartjie by Dwarswegstrand wat vir 'oulaas' kom kamp het want die kinders wil nie hê hulle moet meer kamp nie en die lywe wil nie meer saamwerk nie. Hulle het self die wa van George af Dwarswegstrand toe gesleep. Self (met my hulp) die wa reggeskuif en hulle kamp gemaak.

Was tragies om in hulle gesels te hoor hulle is nog nie werklik klaar gekamp nie. Albei was reeds in die laat 80's en fiks. Stap is en was hulle sport en stokperdjie.

Maar daar kom seker 'n tyd.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 06:31:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Oom Prof die ouderdom van 88 is regtig 'n geseende tyd en om dan nog te kan kamp, maar dit dubbele seëninge van onse Vader af.

Shoe mag daai twee mense dit nog vir 'n wyle kan doen.  Dit moet Fantasties wees om nog te kan kamp op so hoë ouderdom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 11:14:35 am
cambridge
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 15 Jan 2018
Experience: 50 years

Hi

 

Ill post some pictures - going camping next weekend at Bushbaby lodge

The awning just slides out of the groove that the main tent would slide into - so before i go camping i decide which set up im going to use ---- and either slide the awning into place , or leave it off, ready for the main tent to slide on

Its a winner

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 21:31:53 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Greetings to all, with a special greeting to Paddy and Paul who we were pleased to meet at the Skipper get together down at Mac Nichols.

Fred, you missed a great gathering with a slap up Christmas Dinner provided by the Kerkhoff Family ( Manufacturers of the Skipper ). Imagine if all caravan manufacturers were this close to their customers.

As mentioned by Paul , most of the couples who attended this get together were pensioners and I would estimate that they all camp for around 20 weeks in the year and some quite a bit longer. the common denominator....... A " Skipper "!!!! the secret I am sure is "K.i.s.s."  Camping  should be an uncomplicated relaxing and pleasurable experience, but unfortunately we tend to complicate things with all the gadgets, mod cons and fancy accessories. Keep it simple, small and enjoy it.

Fred, with regard to the new awning I didn't see any at the gathering, but I think it will be well worth while.  We have just spent  3 days at Bush Baby Lodge using only my short stop awning ( Rain every day ). ---- 5 days at Mac Nichols ( standard tent ) Rain every day, and 3 days at Mount Splendor, again using only Short stop awning, Hot as H....!! .  I must admit that the Skipper awning would provide more shade when its very hot. I would check if you really need additional poles, I am sure your standard poles will work just fine.

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2019 @ 05:38:31 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 966
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Camping at the Skipper get together this week we saw that a large number of the 35 owners of Skippers there were between 70 and 85. It helps to have a van that is easy to move and tent easy  to erect. Bigger vans are a handful to manoevre unless you have a mover but they do have the advantage that you just need to put up a rally awning what ever weather. It helps too to camp at resorts like Bazeley where they have helpers to erect and dismantle tents and clean them. 2 of them put up our tent in 15 minutes this past week end

There is a direct relationship between comfort, size, expense and hassle. I have a small Tourer that is hassle free, but lacks comfort in bad weather.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2019 @ 14:29:53 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4501
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Terwyl ek die tent pen kan inslaan die tent opslaan die wa haak solank sal ek kamp

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2019 @ 15:49:01 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 266
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years
Frans a Tourer is not a small van compared to our Skippers and would be relatively comfortable in rainy weather. We were a lot more comfortable in the rainy weather than we were in our Sherpa as our tent was better than the home made L shaped awning with 2 sides only we had on the Sherpa. The nice Skipper tent was one of the main reasons we bought the Skipper. A Tourer would have an even bigger tent so more space to move around in the wet.
Brian i do not think the awning Frans has on his Oyster would work on our Model T as our awning zips on to the trailers tent and does not slde into a grooved runner as it probably does for Oysters.

Brian what did you think of Mountain Splendour and did you get a site from 45 to 49?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First