English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 440
Total Replies: 251 887
Total Views: 83 201 498
topics: 11 521
replies: 138 688
views: 39 319 383
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Tornado Pietermaritzburg / New Hanover se wêreld

replies: 10
views: 274
13 Nov 2019 @ 09:06:15 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Wie het dit eerstehands ondervind en is jul ok anderkant uit.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 09:41:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit sal interresant wees as iemand so ervaring kan deel.  Ek het net dit op 'n video skakel gekry om te kyk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 10:37:52 am
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2806
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Die tornado was so 50km buite Pietermaritzburg waar ons geleë is. Buiten die erg storms en aanhoudende reen, is ons veilig hier in PMB. My ouers bly in Greytown, maar hulle het ook net reen gehad en sterk winde. Ek wag nog self vir enige nuus van hulle kant af.

Sover ek weet is die krag stasie geaffekteer en Eskom is besig om dit reg te maak, en 2 mense is oorlede. Baie mense se huise is plat gemaak en daar is groepe van mense wat uit is om te gaan help waarmee hulle kan. Indien ek self iets anders hoor, sal ek laat weet.

Lekker daggie vir julle.
Jolene

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 11:34:40 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sterkte aan dié wat ge-affekteer is.

Click op link vir video....

https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/tornado-tref-kzn-talle-beseer/

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 16:18:23 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2229
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Dis nat in Durban. Reen nou al vir 'n week en nou net nog waarskuwing gekry van meer storms vannag en more. Alles ruik na muf maar ons kla nie die damme moet vol kom.

Net jammer van al die gemors veral plastiek wat van Blue Lagoon tot by die nuwe strand front very Ushaka hope vol lê. Vanoggend vroeg gaan fietsry om te aanskou hoe ons mensdom die natuur verwoes met plastiek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 20:11:09 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Reën is altyd goed en ons het dit brood nodig.

Soms is daar risikos en ja lewens is nooit nodig omte verloor nie.

Sterkte aan hulle wat n geliefde verloor het..

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 06:00:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit is nou maar hart verskeurend hoe ons as mens werk.  Niks goeds kom uit ons uit nie, breek alles af.  En hoewel sommige die flikkerende ligte uitwys. Karring ons maar net aan en aan en aan en....................

Ek is dankbaar vir die reen.  Hoop en bid dat die Liewe Vader dit ook sal laat reen op die nodigste plekke in ons land.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 20:25:55 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nog n tornado.....hierdie keer by Bergville omgewing 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 20:51:54 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Darm ook lekker by my gereën die afgelope drie dae.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 07:52:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Koel berg lug met die warm kus winde wat so maak as hulle bymekaar kom.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 14:38:39 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 806
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Ek het so 20 jaar terug op DALTON net so paar km van New Hanover af gebly. Dankbaar ek is nie nou daar nie

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za