English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 637
Total Replies: 236 790
Total Views: 82 679 995
topics: 11 032
replies: 129 002
views: 39 028 688
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Waterdigting van tent se dak.

replies: 5
views: 128
11 Nov 2019 @ 11:34:18 am
Hennie2809
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 20 Oct 2019
Experience: 12 years
Dagsê Mense.
Ek het n tweede-hanse karevaan gekoop en die tent het heelwat son gesien, redelik verblyk.  Dit is n 2011 model. Waar kan ek waterdigting van die dak laat doen, ek wil tog nie met my eerst kamp uitspoel nie. Woon in Centurion Pretoria.
REMEMBER!! You live every day, but you only die once.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 05:13:55 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14686
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Camp and climb is in daai winkelsentrum agter Makro in Centurion

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 05:19:28 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14686
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Voorstel is om miskien te dink aan n silver seil.  Dit help teen die hitte en gaan jou gelyke tyd ook help teen direkte son op jou tent,  ander elemente soos voël en boom gemors en met die 2 gaan water nie sommer deurkom nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 06:58:13 am
Phil
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 101
Joined: 11 Jun 2012

Hennie 2809

Bel vir Klaus Henning by 0768762034. Sy besigheid is in Centurion daar naby Chamberlians en die ou grasdak restaurant.

Klaus specialiser in Karavane steamcleen, tente was en herseel vir jare.......hy diens en herstel ook karavane so hy ken die bedryf....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 07:49:26 am
Hennie2809
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 20 Oct 2019
Experience: 12 years

Dankie Luhman en Phil vir julle insette, oorweeg alby opsies.

REMEMBER!! You live every day, but you only die once.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 09:13:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dagsê Mense.
Ek het n tweede-hanse karevaan gekoop en die tent het heelwat son gesien, redelik verblyk.  Dit is n 2011 model. Waar kan ek waterdigting van die dak laat doen, ek wil tog nie met my eerst kamp uitspoel nie. Woon in Centurion Pretoria.

As die tent dak van die nuwe tipe plastiek agtige materiaal gemaak is is die kanse vir lek baie skraal behalwe as dit op 'n plek deur geskuur is of op die nate lek.

In laasgenoemde geval kan jy die seelaar in 'n klein hoeveelheid aankoop en net op die nate smeer.  Ander manier is om op 'n baie warm dag kers was op die nate smeer en dat die kers was sag word in die son. dit sal uiteindelik in die gare van die nate intrek.

As die tent dak van die ou tipe "Canvas" swaar materiaal is was jy die dak dan deeglik. Laat hom baie goed droog word wend die seelaar aan met kwas of een van die elektriese spray guns.

Laat staan in die son vir so lank as moontlik.  Die seelaar is basies was (Kerswas) wat deur parafien sag gehou word.  Met aanwending het dit 'n sterk parafien reuk.  Buite in die son trek die kerswas beter in die "canvas" in en die parafien verdamp en later sal die reuk weg wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First