English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 986
Total Replies: 243 350
Total Views: 82 947 472
topics: 11 230
replies: 132 886
views: 39 171 882
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Beste dae om by KNP kampe in te book

replies: 7
views: 171
10 Nov 2019 @ 22:16:29 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 995
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Ek kry die indruk (en dit is geensins wetenskaplik gebasseer nie) dat relatief meer mense KNP kampe op Vrydae en Sondae verlaat as op ander dae. Gevolglik as jy lekker staanplek wil kry is jou kanse beter as jy vroeg op Vrydae of Sondae by jou gekose kamp arriveer...Of verbeel ek my...

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 23:17:17 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 147
Joined: 26 May 2017
Experience: 3 years

Nie te vroeg nie, want dan het almal nog nie opgepak nie, maar jy's reg. Dis ook ons ondervinding. Ons poog om eerder in die week te kamp, maar tien dae sluit 'n naweek in. Vrydae kan jy vroeer as Sondae aankom, want weekkampers ry gewoonlik vroeg. Naweek kampers wil nie huistoe gaan nie en gaan ry eers weer 'n draai voor hulle oppak.                     Ons was nou in Oktober by Tsendze, Satara en Skukuza: Sanparks website het gewys kampe is vol, maar daar was baie oop staanplekke. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 06:30:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die info is baie bruik baar vir toekomstige KNP besoekers wat Kamp.  Dankie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 06:42:12 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8976
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jy is reg.

As ons so toer skuif ons ook in die week.

Beter staan plekke.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 10:06:46 am
Anonymous

The last time I camped in Kruger was 2014 ( since then only bungalows) but I can rfecall that camping places were freely available during the week (Crocodile Bridge, Lower Sabie, Berg en Dal etc).

I spent nearly 2 weeks in Maroela and the camp was approx. one third full the whole time.

I guess, many more people take up camping  and also more tourists with their roof top tents and mobile homes.....The problem there is that overseas tourist book their holidays very early via a travel agency and with it they  also book Kruger.

Although Kruger denies it I am sure that certain quantities of proper overnight accomodations and camping are reserved for some travel agencies overseas.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 10:21:43 am
Anonymous

If we go  for 4 or 5 days we try our utmost to avoid weekends  because the "hordes"of day visitors  and tourists  are horrendeous (road behaviour, overfilled rest and picnic places, behavior towards animals, speeding etc) . They are also there during the week but lots and lots less.

Many day visitors do not behave properly  and cast a shadow over the well behaved visitors but unfortunately the negative experiences stick in my memory.

So, in general, we avoid weekends at all costs.

The park also is busy with adding a luxury "train lodge" on the bridge over the Sabie River which results in more visitors and vehicle in the immediate surroundings.

In the South they plan a luxury hotel (I cant remember how many beds)........

I remember the Park from the 60, through the 70s and eighties, maybe also the 90s  and am afraid that that sort of park from the past is no more and if nothing is being done to either enlarge the park dramatically or curb Day visitors. it is going down the drain and to me it will not be an enjoyment anymore to visit and spend 1000s to get there (not to talk about the 1000s for accomodation and food...)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 20:49:01 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1754
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Beste is om gedurende die week kampplek te kry, maar sluit Vrydag uit, tensy jy vroeg kan beweeg.

Die naweekkampers kom soms al Donderdagmiddag in vir die naweek en ry so laat moontlik Sondag.

Bg sien ons gereëld en het ook so beleef.

As jy 'n naweek in jou toerplan het, probeer teen die Donderdag by jou kamp van keuse te gaan penne inslaan.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 21:32:51 pm
Lennie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1948
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Omdat ons redelik lank kamp (30 dae) en gewoonlik 5 dae per kamp bespreek, het ek my nog nooit aan die betrokke dag van die week gesteur nie.  Ons begin egter altyd op 'n Maandag of Dinsdag en vat die dae maar soos dit kom.  Ons verkies egter twee-derdes van ons kampe in die noorde en middel van die Wildtuin en daarna 'n kamp of twee in die suide voor ons uitgaan.  Verder, ons kamp altyd in Meimaand en het nog nooit probleme ervaar met besprekings of massas mense en voertuie nie.

Die toename van Vrydag verlaters is heelwaarskynlik pensioenarisse wat nie 40% korting kry oor naweke nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First