English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 637
Total Replies: 236 812
Total Views: 82 683 913
topics: 11 032
replies: 129 007
views: 39 029 629
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Ongeergdheid van mede slepers

replies: 22
views: 391
10 Nov 2019 @ 19:39:17 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 195
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Tjev is skoon vol petrol. karavaan gepak 11hoo haak ons op pad na Buffelspoort Ry baie voorspoedig tot by die ingang na Peacanwood Golf Landgoed, daar besluit die chev hy gaan nie verder nie Kortom na die insleep van kar en karavaan is ons terug by die huis en die week is "gecan"

Nogal oplettend hoeveel voertuie met karavane verby ry en nie een sal toeter druk duim boontoe wys om te vra is julle ok of nie. Vra my vrou toe weer vir my waarom ek op pad altyd ligte flik en groet vir mede karavaners as daar soveel ongeergdheid onder nede slepers is Net maar n klip in die bos,

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 21:07:44 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8540
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jy was meer as welkom om my te bel.

Maat van my bly ook in Krugersdorp en hy is n motor dokter.......lol

Kon jou help tot waar jy wou wees.

Ons stop altyd by mede kamper en of het al gehelp.

Êrens is genoem ons moet n lys maak van waar naby een bly sou jy in nood verkeer.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 21:26:26 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2127
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Dis juis so n geval waar Danie van die strand se plan om n netwerk te bou deur die land van kampers se nommers om te skakel as hulp benodig in n area is  n bielie van n plan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 21:37:46 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2127
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek dink ook ons moet iets doen as ons in nood is as n standaard teken agter jou wa te sit sodat mense kan sien jy is in nood.

Rooi vlag, of wat ook al.

Triangles weet almal hiers fout en ek bv. Wil nie dat ongewenstes weet ek brand vas

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 21:51:37 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4551
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Dis juis so n geval waar Danie van die strand se plan om n netwerk te bou deur die land van kampers se nommers om te skakel as hulp benodig in n area is  n bielie van n plan.

Wel dis jammer dat Danie se plan sommer 'n vinnige dood gesterf het. Ons was tog 'n klomp wat gedink het dis 'n goeie idee. 

Jammer v d probleem met die Chev wat nie wou vakansie gaan hou nie. Hoop als is gou weer klop disselboom. 

Jin dit wys nou net met die regte plek om aan te dui mens het 'n probleem hoe mens gehelp kan word. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 06:37:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dis juis so n geval waar Danie van die strand se plan om n netwerk te bou deur die land van kampers se nommers om te skakel as hulp benodig in n area is  n bielie van n plan.

Jip Danie se telefoon net werk moet goed pos vat.  Dink dit moet net beskikbaar wees aan lede op die forum.  So jy moet aanlog op die forum "met jou foon sal mos ook werk" vir toegang tot die hulp.

Ek het Naby Brits gekamp kon ook van hulp wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 06:49:20 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8540
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek dink ook ons moet iets doen as ons in nood is as n standaard teken agter jou wa te sit sodat mense kan sien jy is in nood.

Rooi vlag, of wat ook al.

Triangles weet almal hiers fout en ek bv. Wil nie dat ongewenstes weet ek brand vas

Rooi vlag se stok regs agter by die handvatsel in.

Dat hy so skeef staan pad se kant toe.

Dink dit sal aandag trek.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 07:16:14 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1341
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

The problem I see with sharing phone numbers is security and privacy.

As we discuss this, there are trolls flicking through the forum. That is why admin does not post our details.

Personally I think a member directory could be a good thing, but difficult to compile as most of us have not met in the flesh so to speak, so a bit of an admin nightmare.

I believe that the idea of us being able to PM (private message) each other has been put forward on this forum, and I have used it quite a bit on the 4X4 community forum with no problem, as one can see by the response that you are in contact with the right person.

 

Jin's idea of a red cloth tied to the right hand pulling handle is a good one and I shall certainly find some red rag & put it in my van.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 07:34:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Phishing for contact details can be a problem.  The forums are actually a target for this.  Private Message will only work if the person log on to the forum.  

And then the negative relating to PM on the admin side of things are much to big.  

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 07:56:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14686
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Tjev is skoon vol petrol. karavaan gepak 11hoo haak ons op pad na Buffelspoort Ry baie voorspoedig tot by die ingang na Peacanwood Golf Landgoed, daar besluit die chev hy gaan nie verder nie Kortom na die insleep van kar en karavaan is ons terug by die huis en die week is "gecan"

Nogal oplettend hoeveel voertuie met karavane verby ry en nie een sal toeter druk duim boontoe wys om te vra is julle ok of nie. Vra my vrou toe weer vir my waarom ek op pad altyd ligte flik en groet vir mede karavaners as daar soveel ongeergdheid onder nede slepers is Net maar n klip in die bos,

 

Ek hoor wat jy sê Japie....en glo dit gaan nog erger word. Kyk maar hoe veg kampeerders onder mekaar op forums en facebook blaaie net oor hul verskillende kamp gewoontes....soms word dit baie lelik.....waarvoor sal hy jou nog stop om te help?

Ek probeer maar om soveel moontlik goed te koop om self onderhoudend te wees om klein probleempies te kan oplos. Verder is dit maar goed om jou versekeraar se besonderhede by jou te hê vir padbystand....ek sal nie staatmaak op ander kampeerders nie, alhoewel daar steeds baie daar buite is wat bereid sal wees om te help.

Mens hoef nie altyd te stop om fisies te help nie....min mense sou seker jou kar kon regmaak, maar dis goed om te stop....miskien sit jy daar sonder selfoon opvangs of sonder airtime, dan is dit minimale hulp wat verwag word. Dis baie keer ook goed vir veiligheid. Kriminele sien n alleen persoon langs die pad as n maklike teiken.....2/3 karre/karevane bymekaar maak dit vir hulle bietjie moeiliker en onaantreklik. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 08:12:50 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1775
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ek is glad nie tegnies aangelê nie, en weet daarom glad nie wat onder ‘n motor se enjinkap aangaan nie. Ek het by AA aangesluit en betaal as pensioenaris R120 pm. Hulle sal my in die eerste plek kan bystaan in geval van nood. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 08:35:32 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6440
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Wilsure het so lys ek is daar op en het al baie mense gehelp in Phalaborwa en in die wildetuin met bande en probleme.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 09:03:36 am
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2127
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ons kap mekaar van tyd tot tyd maar as n kamper vasbrand op die pad en ek kan help help ek. Daar is dalk klein kinders ook in daardie kar.

Stryery is gesond en soms leer jy baie uit dit uit. Ek self het al besef ek kan ook verkeerd wees. As niemand met my verskil het sou ek dit nooit besef het nie.

Jin ons moet jou rooi vlag idee as n standaard sos sein gebruik. Ek maak vandag nog vir my een.

Ons as kampers gaan moet leer om die strydbyl dadelik te begrawe as een van ons hulp nodig het ongeag wat, op die forum, langs die pad want dit is die tipe mens wat ons is. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 10:12:07 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 679
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Wel sommige van julle het my nommer geneem. As julle in die Kaap kom en daar is n probleem, DRUK op my nommer, julle is meer as welkom.  Daar is seker niks so shitty as om met klein kinders iewers vas te haak nie. Daar is seker redes waarom my poging gestrand het, but is was worth a try.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 11:33:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Rooi vlag se stok regs agter by die handvatsel in.

Dat hy so skeef staan pad se kant toe.

Dink dit sal aandag trek.

 

Meeste van die rooivlae het reeds 'n dik tou aan die rugkant. Knip net die knoop en loop af dan reig jy hom in die Aliminium soos die tent in.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 11:44:31 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5242
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years

Wel as daar nood is, noodligte is daarso....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 13:19:57 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2127
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Wel sommige van julle het my nommer geneem. As julle in die Kaap kom en daar is n probleem, DRUK op my nommer, julle is meer as welkom.  Daar is seker niks so shitty as om met klein kinders iewers vas te haak nie. Daar is seker redes waarom my poging gestrand het, but is was worth a try.

Rome is nie in een dag gebou. Jou idee is great. Die manne kla oor nommers uit deel en ek verstaan dit maar stuur jou nommer aan per e pos. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 13:33:40 pm
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 326
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Jammer oor julle teespoed en ek neem aan julle is veilig.

Wat het fout gegaan met die Tjev, julle was amper by BP gewees.

Vat vas manne!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 13:52:03 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 195
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Frikadel ja was amper daar by BP, maar as die chev auto staan dan staan hy. Moet n veer in Outsurance se hoed druk hulle het ons terug gesleep Krugersdorp toe en vanoggend die chev na die handelaar toe dit blyk n elektroniese probleem te wees.

n ou raak seker te gerus, met al die karavaan slepery met die 2007 chev is dit die eerste keer wat hy my laat staan inten deel ons sleep van 1975 en dit is n eerste

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 13:54:42 pm
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 326
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Frikadel ja was amper daar by BP, maar as die chev auto staan dan staan hy. Moet n veer in Outsurance se hoed druk hulle het ons terug gesleep Krugersdorp toe en vanoggend die chev na die handelaar toe dit blyk n elektroniese probleem te wees.

n ou raak seker te gerus, met al die karavaan slepery met die 2007 chev is dit die eerste keer wat hy my laat staan inten deel ons sleep van 1975 en dit is n eerste

Groete

Ook gedink dis n klein foutjie op die Tjev.

Laat hulle hom fix en gaan traai weer, en ons soek terugvoer van die kamp.

Stem OUTsurance is tops.

 

Vat vas manne!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 17:46:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8540
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Bel iemand.

Iemand ken iemand omte help.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 06:27:59 am
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 814
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 29 years

More almal ek groet ook mede sleepers op die pad. Kan onthou toe ek n kind was hoe het dieselfde karre en registrasies mekaar gegroet. lekker tye

Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 17:35:17 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8540
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Wel as daar nood is, noodligte is daarso....

Taxi gebruik dit ook, dan is daar nie eers n nood nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First