English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 416
Total Replies: 232 752
Total Views: 82 445 694
topics: 10 892
replies: 126 451
views: 38 914 676
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

A friend in need is a friend indeed.

replies: 17
views: 344
08 Nov 2019 @ 22:26:57 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hier is manne op die forum wat nie skroom om hulp en bystand te gee in alle opsigte.

Stelselmatig leer mens hierdie opregte mense ken en jy besef hoe uniek en waardevol hierdie forum is, ook hoe geseënd jy is om deel te wees daarvan.

Ek plaas die draad om oor die mense te gesels en dank te gee wat hul toekom. Ware maters is skaars soos hoendertande en wil my voorkom hierdie forum is n skatkis van daardie maters.

Heinrich jy het werklik vandag uit jou pad gegaan om vir my n guns te doen. Dankie jy is n yster. So kan ek ook vir Geert bedank wat ook nie skroom om na jou kamp te ry net om te kom blad skud en homself voor te stel. Dan is daar soveel ander wat altyd deel van jou draad is met bystand en ander wat jou oor die vingers tik as jy nie die regte goed sê

Danie daar in die Strand wat probeer om manne oor die land saam te kry om mekaar in sekere dinge by te staan. Hierdie is net n klein gedeelte van baie mense wat weereens wys kampers is unieke en groot hartige mense.

Bevoorreg om deel van jul almal te wees.

👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2019 @ 23:27:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hoe lyk die staanplek vir jou John? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2019 @ 09:45:17 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Dankie vir die "dankie"

Ek stem volmondig saam met jou.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2019 @ 11:28:57 am
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 49
Joined: 31 Jul 2019
Experience: less than a year

Or as Bob Marley would say, “a friend with weed is a friend indeed”.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
09 Nov 2019 @ 13:09:03 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hoe lyk die staanplek vir jou John? 

Ek is totally happy en dink ek is baie gelukkig om so stand te kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2019 @ 13:14:11 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hoe lyk die staanplek vir jou John? 

Geert.  Ek sal die foto vir jou mail. Ek het nie jou sell nommer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2019 @ 22:08:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert.  Ek sal die foto vir jou mail. Ek het nie jou sell nommer.

Nice video wat Heinrich gestuur het....dankie vir die aanstuur John!  ....nou kan jy solank jouself inleef in jou staanplek. Lekker staanplek.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2019 @ 22:35:38 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Vakansie moet nou vinnig nader kom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 08:44:28 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Gaan jy lank weg dat jy almal so mooi bedank........lol.

Dankie aan jou ook John dat jy my 11uur in die aand ook kan help.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 16:02:05 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Gaan jy lank weg dat jy almal so mooi bedank........lol.

Dankie aan jou ook John dat jy my 11uur in die aand ook kan help.

 

 

15 dae nie so lank maar raak nou desperaat vir die Desember kamp.

Jy sal nie dink ek kom nou net uit die tuin uit. Maar nou ja n lodge is nie my karavaan nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 17:48:27 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 253
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ek stem saam hierdie forum het n klop ysters wat maar altyd regstaan om met hulle raad, jare se kennis en hulp ander te help.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 18:11:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

15 dae nie so lank maar raak nou desperaat vir die Desember kamp.

Jy sal nie dink ek kom nou net uit die tuin uit. Maar nou ja n lodge is nie my karavaan nie

Jy moet bietjie die rigting kom kamp.

Stem ook nie een vir n lodge nie.

Teveel in B&B gebly met werk.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 18:14:15 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1509
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years

Deur die forum het ek vriende ontmoet wat ek andesins nooit sou raakloop nie.Dankie forumlede vir die kennis en geleenthede wat deur die jare vir ons beskikbaar gestel is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 18:33:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jy moet bietjie die rigting kom kamp.

Stem ook nie een vir n lodge nie.

Teveel in B&B gebly met werk.

 

 

Hy kom saam Februarie by Drie Berge kamp

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 18:45:32 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Hy kom saam Februarie by Drie Berge kamp

Moet ek so lank wag vir julle twee......lol

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 19:05:12 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 542
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

hier is meer kennis as op Google

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 20:58:30 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

hier is meer kennis as op Google

Swannie

Hulle sê as n ou mens dood gaan, is dit so goed n biblioteek brand af.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 06:56:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit is voorwaar 'n trots om deel van die forum te wees.  Lekker groep mense hier...........

Chapperig is beste wat ek kan sê.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required