English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 226
Total Replies: 248 598
Total Views: 83 107 851
topics: 11 380
replies: 136 380
views: 39 263 029
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Boere in nood

replies: 15
views: 398
07 Nov 2019 @ 22:55:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16863
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2019 @ 06:45:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15963
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit is voorwaar 'n goeie manier om hulle te identifiseer.  

Onthou jou geldjie sit kos op daai mense se tafel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2019 @ 08:35:54 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Ek stem saam dis n bakgat manier.

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2019 @ 09:58:51 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Beslis n baie goeie idee, elke sent help die mense. En tog help ons eientlik onself ook.  

Met hulle nie meer daar is daar ook nie kos op ons tafels

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2019 @ 09:59:47 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Dit sal ons ook help om te identifiseer, waar ons plek kan kry om te oornag...

Wens daar was 'n plek om die boere vooruit te identifiseer.

Ons toer volgende jaar weer Namibia, en soek plek om te oornag in Prieska omgewing...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2019 @ 12:15:09 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9393
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dit sal ons ook help om te identifiseer, waar ons plek kan kry om te oornag...

Wens daar was 'n plek om die boere vooruit te identifiseer.

Ons toer volgende jaar weer Namibia, en soek plek om te oornag in Prieska omgewing...

Kan werk as hy die geriewe het.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2019 @ 12:37:02 pm
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years

Goeie idee, ek sal hulle ondersteun ,soos gese as jy net miskien vooraf weet wie op jou pad na jou bestemming dit doen, en soos Gin se basiese geriewe het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2019 @ 13:23:22 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9393
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Goeie idee, ek sal hulle ondersteun ,soos gese as jy net miskien vooraf weet wie op jou pad na jou bestemming dit doen, en soos Gin se basiese geriewe het.

My wa het alles in (Classique) dis vir die ander wat nie die geriewe het nie. Toilet en stort.

Dan krag en water byderhand.

Dalk braai geriewe of afdak waar kos gemaak kan word.

Opwas geriewe.

Darm die basies so hê dan betaal ek tot R500 vir die nag se staan.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2019 @ 07:46:48 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4793
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Dis nou 'n puik idee. Ek het al baie gedink as mens net kon weet waar sulke plekke is. Dalk kan admin dit oorweeg om 'n skakel te skep met 'n plaasnaam, provinsie, tel no en hul koördinate dan kan mens dadelik sien of dit op die roete is wat mens ry. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 08:35:23 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9393
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hoop nie hou n gevaar vir plaas moorde en dan nog vir ons self ook in nie.

Dis nou 'n puik idee. Ek het al baie gedink as mens net kon weet waar sulke plekke is. Dalk kan admin dit oorweeg om 'n skakel te skep met 'n plaasnaam, provinsie, tel no en hul koördinate dan kan mens dadelik sien of dit op die roete is wat mens ry. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 13:53:06 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4793
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Wel Kamp-Mal op Facebook het 'n afdeling geskep waar mens die inligting kan bekom. Weet nie of ADMIN ook so iets sal toelaat.

Is dit plagiaat om iets soortegelyks hier in 'n lys te he?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 14:39:33 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9393
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dis nou skerp.

Dink dit gaan kamp plekke bietjie laat afkom met hul pryse.

En dan ook van die twee nagte en langer afdoen by hulle.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 17:30:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16863
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hoop nie hou n gevaar vir plaas moorde en dan nog vir ons self ook in nie.

Ja....nog nie sò daaraan gedink nie...ons hoogste kamp prioriteit is mos maar veiligheid.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 18:16:53 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9393
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ja....nog nie sò daaraan gedink nie...ons hoogste kamp prioriteit is mos maar veiligheid.

Net bang ander gebruik dit vir maklike toegang.

Hulle gaan mos nie oorslaap nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 18:22:38 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9393
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dan reëls inbring.

Moet in daglig by plaas aankom.

En so nog n paar.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 07:17:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15963
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek dink die Boer by wie jy reelings tref kan sy sekerheid reelings deur gee. Hulle lewe elkegval daagliks met dit.

Ons moet maar net by dit inval.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za