English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 416
Total Replies: 232 752
Total Views: 82 445 707
topics: 10 892
replies: 126 451
views: 38 914 684
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Tap water at home

replies: 28
views: 412
02 Nov 2019 @ 14:55:04 pm
Rare Breed
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 18 Feb 2016

Does anyone still drink tap water at home? Has bottled / refillable water taken over?I see the shops selling purified water mushrooming  everywhere and they all charge R1 per liter.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 16:50:30 pm
Gerd
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1025
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

We are in Johannesburg and drink tap water regularly and it tastes nice AND WE HAVE NOT DIED YET or were sick.

Why pay for expensive city water and very expensive bottled water ?

Maybe in a rural area or with  a rotten city council the water is no good but here it is fine.

If you swim in a public pool and accidentally gulp a mouthful, I think it is worse....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 16:52:53 pm
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 144
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

Hello Mawonga,  We live on the East Rand and for the most part we still drink the tap water, however the water was a bit dodgy a year or two ago so we have installed a small filter onto the kitchen tap that has a small filter cartridge which is replaced every couple of months. The filter allows you to switch from normal to filtered water, and it works Great. We never buy bottled drinking water, I don't trust it.  Even when we go camping I take our own home filtered water for drinking purposes.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 16:53:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

We are from Pretoria and mostly use tap water.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 17:24:08 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

By die huis drink ek tap water ek weet dit is skoon en hou maar die situasie dop. As ek na n ander plek gaan vakansie hou of net besoek koop ek my drink en koffie water. Selfs boorgat water vermy ek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 17:51:32 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1918
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ons het hier in Uvongo ook n 3 fase filter aan n kraan wat ons vir drinkwater gebruik. Dit is die gewone kraanwater wat maar net deur nog n filtreer sisteem gaan vir veiligheid. Meeste van ons vriende gebruik die kraanwater net so. 

Swem in die rivier of lagoon is n ander storie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 18:00:31 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 542
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

Pretoria en ons het filter syteem op ons tap water

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 20:40:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

By die huis drink ek tap water ek weet dit is skoon en hou maar die situasie dop. As ek na n ander plek gaan vakansie hou of net besoek koop ek my drink en koffie water. Selfs boorgat water vermy ek.

Doen ook maar so.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 22:00:13 pm
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 196
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years

Think it is just a matter of time before the water supply  goes the same way as Escom and other state run things. We still have tap water but our water supply breaks down regularly in the same area here in Winston Park (Hillcrest Kzn) about every 3 weeks. The local municipality workers earn good overtime from us here.

Have put in Jojo tanks and pumps connected to toilets with switchover taps for mains but 1000l hardly lasts a few days so it was a bit of a waste. Keep it for emergency toilet flush.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 10:49:27 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2553
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

We use a reverse osmoses filter system as our tap water sometimes does not taste too well.  You also often hear large numbers of people in town down with stomach problems and the most probably common denominator probably is the water supply.  Once you get used to the rain water taste of filtered water, it is a bit off putting to drink tap water although I was used to this most of my life.  Even the brakish-salty water you get in some coastal towns comes out sweet.

These filters need replacing at certain intervals and if you ignore this, you might be drinking water that is even more contimated than the tap water you are trying to evade.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 11:37:44 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6417
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek was by die dokter voor ek met hom gepraat het vra hy my of ek die water drink uit die bottles ek se toe ja ,hy se toe jou ligaam het die goggas nodig wat uit die water kom. hy het toe n vitamien kursus voorgeskryf en ek drink nou kraan water.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 14:29:49 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Sjoe dis nou verbasend vir my om te sien hoeveel van ons drink nog gewone kraanwater. Ja ons gebruik dit net soos dit uitkom in Centurion. Nee ons het nooit regtig maagprobleme nie. Natuurlik is daar dele noord van Pta waar die water selfs ondergrond vergiftig is en dan ook dieselfde area het glad nie nou water uit hul krane nie. Ek sien hoe mense 'n 2L of so huis toe vat na werk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 17:28:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

So n ruk gelede was daar n groot bedrogspul oopgevlek waar skurke gewone kraanwater in bottels geplaas het en Valprè stickers opgeplak het en so verkoop. Nooit gehoor of iemand van daai "Valpré" water siek geword het nie....ook nie smaak verskil agtergekom het nie. Baie keer seker ook maar "all in the mind" . Dis soos om Woolworths brands bo ander produkte te verkies (meestal dieselfde produk as ander winkels.....net ander label op)

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 19:10:03 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2553
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek hoor wat jy sê Geert, maar dit is nie altyd waar nie.  Op Stilbaai kom munisipale water byvoorbeeld uit die grond en dis brakkerig en nog souterig daarby. Jy kan dit drink en dit maak jou nie siek nie en as jy dit gewoond is, is dit seker aanvaarbaar.  Maar waarom dit drink as jy baie smaakliker water kan drink. Die RO filter poleer dit dat dit soos reënwater smaak.  In Gauteng het die Vaaldamwater ook mettertyd so sleg geword dat dit onaangenaam was om te drink. Toe kom die Lesotho skema en die water het die Vaaldamwater so verdun dat dit weer heel goed gesmaak het.  Ok wonder hoe gaan dit oor 'n maand of so smaak as die Lesotho-water se effek begin verdwyn.  Die pypleiding is mos vir twee maande afgesluit vir onderhoud.

Willie (WJ) se bydrae hierbo hou waarskynlik ook steek.  As jy jouself, of jou baba, van alle kieme weghou, bly jy dalk aanvanklik gesond maar jy bou geen immuniteit op nie en die slag as jou isolasie om een of ander rede misluk, dan word jy sommer baie siek.

Daar is ook 'n ander rede waarom gefiltreerde water dalk nie so goed is vir jou nie, en dit is die gebrek aan minerale.  Mense wat in die Alldays-omgewing, en seker ook ander dele van die land, grootgeword het, se tande is meestal nogal donker gekleurd van die minerale in hulle meestal boorgatwater, maar hulle gaan omtrent nooit tandarts toe nie.  Ek ken van hulle.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 19:50:43 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek moet darem self vir Woolies SD goed opkom. As jy 'n slaai kop by enige ander supermark koop sal Woolies s'n langer hou. Hul perskes het ook baie meer smaak as wat by enige ander plek gekoop is. As mens ook sien en proe aan baie v d goed wat hulle v d rak afhaal en wegmaak dan sal mens ook besef hul werk anders om varsheid te verseker.

Ek antwoord nie as 'n normale Woolies shopper maar met tye veral as ons kamp koop ons groente en vrugte daar. Hul pryse is ook op normale verbruikers items nie veel duurder op 'n trollie vir trollie basis soos dit al vergelyk is deur mybroadband solank mens die vergelyking doen in dieselfde gebied of sentrum. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 21:12:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek is geen kenner nie, maar ek wonder wat sou maak dat een slaai krop langer sal hou as die ander.....chemicals? Dan verkies ek natuurlik (as dit oor gesondheid gaan)

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 06:55:37 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1311
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Agree, Woolies fresh products do last longer for some reason.

Maybe because they are put onto the shelves much faster than other stores.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 08:01:05 am
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 196
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years

One way vegetables and fruit are made to last longer is through dosing them with radiation. Dont know if Woolies do that but their vegies definately last longer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 08:14:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek weet dat Woolies se produkte van hoë gehalte is....ek stry nie daarmee nie. 

Items soos slaaikroppe wat langer hou, kan miskien wees dat dit uit n aquaponics greenhouse kom? 

Om terug te kom op my stelling: Baie keer seker ook maar "all in the mind" . Dis soos om Woolworths brands bo ander produkte te verkies (meestal dieselfde produk as ander winkels.....net ander label op)  .......die voorbeeld van die "vervalste water" is reeds in goeie voorbeeld. Ander voorbeeld was laasjaar toe listeria by Enterprise ontdek is. Op fb was daar verskeie opmerkings soos: Dis hoekom ek by Woolies koop....mens betaal nou meer, maar....en dis buitendien beter kwaliteit en BAIE lekkerder as ander handelsmerke. Tot die volgende oggend toe Woolies 32x van hulle koue vleis produk lyne van die rak af moes haal omdat dit produkte reguit uit Enterprise se fabrieke kom...net woolies verpakking. As mens sulke opmerkings hoor kan ek nie anders om te wonder of die verpakking n sekere smaak aan die kos gee nie, want wat anders? {Met n prys-tag}

Al gesien hoe sekere winkels iets spray op hul rooivleis en maalvleis sodat dit langer ekstra rooi en aantreklik moet lyk, maar as jy dit sny is dit maar weer standaard rooi binne?

Soos genoem.....ek stem saam dat hulle produkte van goeie gehalte is, maar nie altyd omdat dit duurder is as ander winkels se produkte, dit beter is nie....net verpakking verskil.

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 10:50:46 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 28 Feb 2018

Have been in water quality monitoring most of my life, and the Rand Water is of the BEST in the world, balanced with correct minerals and salts, and a good taste, so all those supplied by Rand water lucky you, but agreed Polokwane/Pietersburg with various  water supply borehole, recycle, and dam water with the drop levels that effect the water taste and the purification methodology taste like a mess, its pure but juuuuuuk, the taste.

Now if you use filter after you replace filter just cut the old one in two to see what it trapped, and how clean your end product is, will not work with a carbon (coal) filters 

Most water taste is effected by water hardness and PH, so use old school swimming pool water test to measure PH

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 11:01:17 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2553
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

You are right Lance, the simple filters, especially the small ones that screw onto the tap, just gives you a false sense of security.  Either go the whole way and install a RO filter of save yourself the money.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 12:31:31 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ek koop water om te drink....

As jy oorgewig is of hardlywig is, kom drink Potties of Polokwane se kraan water. Jy sky......@#$ vir 3 weke aan mekaar.

Polokwane het "watershedding"

Elke 2e dag is die water af. Julle moet sien hoe lyk die goed wat dan uit daai krane kom. Vanoggend sulke swart goed in die bad gekry.

 

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 13:07:29 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

We are in Johannesburg and drink tap water regularly and it tastes nice AND WE HAVE NOT DIED YET or were sick.

Why pay for expensive city water and very expensive bottled water ?

Maybe in a rural area or with  a rotten city council the water is no good but here it is fine.

If you swim in a public pool and accidentally gulp a mouthful, I think it is worse....

Same with us here in Pretoria.  I sometimes just drink water from the hose pipe while watering the plants.  Sometimes it has that dusty taste but no illness of some sort yet.

We do have two jugs with filters on the inside that we put in the fridge.  Other than that we drink the tap water and make coffee with tap water.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 21:49:01 pm
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 49
Joined: 31 Jul 2019
Experience: less than a year

Hosepipe council water here in the PTA Moot. No issues as of yet. But I prefer bottled stuff. Beer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 09:31:55 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 28 Feb 2018

Grumpy/Hannes, we carbonise the water it does improve the taste and safety value  especialy if you add ice and whiskey  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 10:34:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek koop water om te drink....

As jy oorgewig is of hardlywig is, kom drink Potties of Polokwane se kraan water. Jy sky......@#$ vir 3 weke aan mekaar.

Polokwane het "watershedding"

Elke 2e dag is die water af. Julle moet sien hoe lyk die goed wat dan uit daai krane kom. Vanoggend sulke swart goed in die bad gekry.

 

Ai tog  en dis maar net die watersuiwering aanleg wat moet reg funksioneer.  Maak 'n mens se hart seer.

Eens was dit reg ......................... nou  weet mens nie meer nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 12:05:07 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Spaar water.

Drink Bier.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 08:20:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As mens so hoor hoe die riool water in die Vaalrivier in loop.  Baie bekommerd oor waar is ons land oppad heen.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2019 @ 12:19:18 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

As mens so hoor hoe die riool water in die Vaalrivier in loop.  Baie bekommerd oor waar is ons land oppad heen.

 

Met die dat daar nie geld is nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required