English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 645
Total Replies: 236 944
Total Views: 82 693 419
topics: 11 037
replies: 129 067
views: 39 034 230
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

2019 November Resort Rating Competition

replies: 5
views: 124
01 Nov 2019 @ 13:57:31 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2767
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

2019 November Resort Rating Competition

RATE AND WIN!!

How to enter: Rate a resort that you have been to recently, using the Resort Rating System and stand a chance to win a 6pc Stainless Steel Cookware Set and an Induction Stove from Snappy Chef!!

Competition ends 30th November 2019

https://www.caravanparks.com/375.Resort-Rating.htm

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2019 @ 14:01:39 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal dit moet wen. Het nie potte vir die nuwe Classique nie.

Gaan darm November kamp as hy klaar is.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2019 @ 14:04:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sal dit moet wen. Het nie potte vir die nuwe Classique nie.

Gaan darm November kamp as hy klaar is.

 

As ek mooi inzoom sien ek jou naam op daai potte gegraveersmile

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2019 @ 14:38:04 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

As ek mooi inzoom sien ek jou naam op daai potte gegraveersmile

Ons het hoeka laas Sondag in Makro gekyk na die potte en ketel vir die snappy chef stoof.

Gesê ons moet nog bietjie vas hou.

Hoop jy is reg Geert.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2019 @ 18:41:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons het hoeka laas Sondag in Makro gekyk na die potte en ketel vir die snappy chef stoof.

Gesê ons moet nog bietjie vas hou.

Hoop jy is reg Geert.

 

 

Ek sien jou rating is in.....nou moet ons maar duim vashou☆

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 09:43:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek kamp hopeloos te min om vir so prys in aanmerking te kom.  Die manne wat kamp.....Gaan vir goud en rate die oorde

Dan staan julle 'n goeie kans.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required