English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 637
Total Replies: 236 812
Total Views: 82 683 796
topics: 11 032
replies: 129 007
views: 39 029 590
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Lekker reen hier in Uvongo

replies: 17
views: 228
01 Nov 2019 @ 11:47:27 am
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1978
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Dit reen sedert gister lekker hier by ons. Ek het vanoggend 28mm by my gemeet en sedert dien reen hy steeds sag maar deurdringend. Ek het so pas my sakkie kunsmis op die gras gegooi en ek voorsien die grasmasjien sal lekker werk oor n week of so. Al maak ek vir myself werk is so n mooi groen/blou grasperk darem mooi.

Ek sien ook hulle voorspel goeie reen in Gauteng vanaf more. Laat maar weet as die welkome vog uit die Hemel neerstort by julle.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2019 @ 11:58:25 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14686
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Klink lekker. Reen was al vanaf gister hier in Pta voorspel...maar nog niks nie. Daar was ook goeie kans vir reens gister in suidelike deel van Knp voorspel.....90% kans, maar soos iemand noem, op hul webcams wys alles nog droog. Hoop dié wat dit die nodigste het, kry eerste lafenis

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2019 @ 12:14:57 pm
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 292
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years

water everywhere here in margate, except in the taps.

 

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2019 @ 13:49:51 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8540
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Wys elke aand op my TV dit reën in Gauteng.

Dink my TV is stukkend.

Nog niks hier gereën nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2019 @ 15:44:31 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1775
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ons het hier in Ballito die afgelope paar dae so net oor die 60mm gehad.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2019 @ 16:09:26 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8540
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ons het hier in Ballito die afgelope paar dae so net oor die 60mm gehad.

 

Jislaak dis lekker.

Net jammer die water daar gaan in die verkeerde dam in.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2019 @ 16:13:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14686
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Maar die perske bome see toe neem.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 04:57:30 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14686
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Pta goeie reen deur die nag gekry!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 05:21:46 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14686
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Pta goeie reen deur die nag gekry!

50mm

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 07:18:31 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1237
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Hier by ons ook heerlik gereen. Plante staan fris met "oop bekkies" na die hemele. Dankie Vader!

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 08:27:04 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4551
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Wys elke aand op my TV dit reën in Gauteng.

Dink my TV is stukkend.

Nog niks hier gereën nie.

 

 

As jy steeds geen reen gekry het dan maak jy 'n fout en bly nie in Gauteng nie cool

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 09:08:00 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2829
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Oos Kaap is kurk droog en op water beperkings, oorals...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 20:21:17 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8540
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

As jy steeds geen reen gekry het dan maak jy 'n fout en bly nie in Gauteng nie cool

 

Gisteraand gereën. 44mm

Lyk my die reën is vêr na die weer voorspelling. kom bietjie laat. 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 18:07:32 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1978
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ek is seker julle het gehoor van die lekker reen wat ons hier in KZN gehad het. Ek het van Vrydagaand tot vanoggend (Dinsdag) 110 mm gemeet. Ons juig daaroor. Vandag het dit nie gereen nie hoewel heeldag bewolk. Meer reen word van more af vir ons voorspel.

Ek kyk gisteraand op die nuus na die droogte daar in die Karoo veral Sutherland. Ek kry die boere baie jammer.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 20:09:44 pm
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 292
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years

really heavy rain fall here in margate tonight, a river runs through the camp grounds, however my set up is standing just the way i intended it to, we are dry and cosy.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 21:17:48 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1978
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

7 uur vanaand het hier n elektriese storm met hewige reen in Uvongo uitgesak. In n kwessie van 20 minute het hier 42 mm by my geval. Die strate hier in ons kompleks het soos riviere gelyk. Van my stoep af kan ek hoor hoe raas die Uvongo waterval.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 07:54:34 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14686
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien nou op msn n video van tornado by Pietermaritzburg....lyk rof!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 08:08:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek sien nou op msn n video van tornado by Pietermaritzburg....lyk rof!

Ek het ook 'n link gekry van die Tornado.  Dit is darem erge wind daai.  Bome so ent van hom af lê ook op die grond.

Dit is goed wat mens net van hoor gebeur oorsee.  Hier is dit tans in ons eie agterplaas.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First