English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 416
Total Replies: 232 752
Total Views: 82 445 682
topics: 10 892
replies: 126 451
views: 38 914 671
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

DSTv punte op staanplekke

replies: 50
views: 651
23 Oct 2019 @ 03:52:41 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daar is sommige oorde soos Karridene en Dolphin holiday resort wat DSTv punte op hul staanplekke het. Is daar van julle wat al daarvan gebruik gemaak het....werk dit goed? ....of is dit maar beter om jou eie skottel en dekodeerder saam te sleep?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 06:40:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die TV punte is al by Balito sedert ons daar gekamp het van 1997 af.  In daai tyewas die kinders klein en het ek 'n klein TV saam geneem om hulle in die aand en met ongure weer besig te hou.  Daai punte het glad nie gewerk nie. 

 Nie eers later met DSTv nie.  Onthou dat 'n decoder het maar sy eie skottel nodig tensy jy op 'n netwerk van die oord werk.  Nou weet ek nie of dit sedert 2006 opgegradeer is en herstel is nie, maar my ondervinding daar was dat dit het niks beteken nie.

Dalk is dit intussen gefix................ maar volgens my, dit bly die beste as jy jou eie skottel gebruik.

Terloops ek het 'n splinternuwe Campeer skottel wat ek nie meer gebruik nie.  R700 sou iemand belangstel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 07:29:01 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 870
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

By Red Sands (buite Kuruman) was daar ook skottels met koppelpunte by hul staanplekke met privaat-ablusies. Jy moes egter jou eie dekordeerder koppel. Lekker gewerk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 08:41:02 am
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 144
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

I have noticed when camping at Dolphins that a lot of folks have their own dish set up.

I prefer not to have a TV when camping, at most I have my laptop and a hard drive with a couple of movies on in case we have extended bad weather.  For the news and special events we use the resorts TV room.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 09:31:32 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Die Classique kom ook nou uit met USB en TV punte in die wa.

Buite TV kabel van wa na paal by oord.

Glo nie ek sal dit gou gebruik nie.

Ook maar laptop as dit moet.

Anders ry ons rond en gaan verken.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 09:56:10 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2736
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Kyk maar die bos TV in die aande.

Eet uit indien daar rugby gekyk moet word...

On The Road Again
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 10:02:08 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1748
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons het verlede jaar agt maande lank gekamp en dit was lekker om in die aande TV te kyk. Ons gebruik die dekodeerder bedags om radio te luister. Met kort kampe neem ons nie die dekodeerder saam nie. Ons kon ook nie Dolphin se stelsel aan die gang kry nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 10:42:26 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Dankei dat julle die kampe noem wat TV-punte het ...... ek het hulle dadelik van my kamp-lys afgehaal.

By die Eiland was daar (vier karavane weg) 'n dowe paar wie se TV die hele plek ver-ont-aangenaam het. By Satara moes ons al die sepies met nog 'n dowe couple deel. By Die Eiland was die bure vir ons genadig en was die klank afgedraai. My vriend Steph het Blue Tooth oorfone en hy luister/kyk sy TV by die huis met die klank heeltemal gedoof, ek wens alle kampeerders skaf sulke oorfone aan. 

Ek is nou maar een van daai knorgatte wat NET natuurlik geluide by 'n kamp wil hoor, kinders se gelag en speel-geluide natuurlik INgesluit. Ons het ook' n juke-boksie in die karavaan en NET ons kan hom hoor wanneer ons binne-in is. 

You'll never never know if you never never go
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 11:01:59 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1341
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Scottburgh het ook sulke punte, maar jy moet jou eie decoder bring en daar inprop. Moet byvoeg niemand die goed al sien gebruik nie, meeste bring maar hulle eie skottel. Die toestand van die voorsiende proppe is maar ook goor wat duidelik wys dit word nie juis gebruik nie (dalk oorblyfsels van 'n vorige era?)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 11:07:00 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek vat my dish maar saam. As oorde nou nog tv punte voorsien weet ek nie hoe mal gaan die tariewe dan wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 12:40:32 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Enige musiek, Sport of TV program wat se klank verder as jou eie Tent toue gehoor kan word is te hard.  

Ek vat my TV saam. En kyk wat ek wil binne my tent of die karavaan maar maak seker die klank pla nie iemand anders nie.

Ek het oor die algemeen my Eie Skottel gebruik. Opvangs is dan die beste.  Nou is die skottel 'n Wit Olifant.

Maar nou lê daar 3 Dekodeerders in die kas.  Het sedert Februarie nie werk vir hulle nie.

"Wou iemand dalk dekodeerders vernietig het vir Steve Hofmeyer se video kompetisie"

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 17:09:41 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ek het nooit n' TV saam gevat nie en stem met Danie saam, dit hoort nie in die kamp terein nie. Nou dit gese, ek het laas maand my DSTV weer geaktiveer en kyk nou TV in die kamp. Einaaa!! Ek kamp lang termyn en dit is my huis. Gebruik my eie antenae (skottel) en dit is maklik om aan die gang te kry en vir my, wat heel laas by Telkom met Satelite netwerk gewerk het, n' plesier om op te stel, heel maklik met die Satelite Finder meeterjie. Ek het n' 60cm SAMSAT antenae en enkel LNB en ontvang HD op my PVR2 decodeerder sonder probleeme. 32", Full HD, JVC curved screen TV. Gebruik n' tuin vurk vir monteer paal....dit werk perfek...tot in harde grond. Ek slaan die vurk in die grond in met n' 4lb staal hamer.

Ek probeer erg om niemand te steur nie maar dit is omtrend onmootelik. My volgende move is om maar kop telephone te gebruik. Dit gaan mooilik wees om rugby te kyk met kop telephone.

Party mense hou nie van kinders wat skree nie, of viets ry of ball speel of groepe wat hard lag en praat en silwer seile wat in jou ooge skyn en "te" naby kampeer en grys water stort en ook nie van TV/radio klanke nie....probeer maar net om mense te respekteer en nie aanstootelik op te tree nie en ons sal aanhou om lekker saam te kamp.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 19:16:10 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 920
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

I have noticed when camping at Dolphins that a lot of folks have their own dish set up.

I prefer not to have a TV when camping, at most I have my laptop and a hard drive with a couple of movies on in case we have extended bad weather.  For the news and special events we use the resorts TV room.

Agree. I go camping to get away from TV etc.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 21:45:42 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 253
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ons kyk ook maar die bos Tv met n Fmpie in die karavaan wat nie die bure pla nie en kyk maar gewoonlik rugby by die oord se ontspannings fasaliteite.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 21:50:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek kyk nie eintlik Tv by die huis nie....so mis dit glad nie by kamp ook nie. Ek glo wel dit kan ideaal wees vir lang termyn kampeerders soos bv dié wat by Eiland staan vir 4-5maande

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 22:16:06 pm
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 144
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

It's a relief to hear that there are others who prefer the sound of the bush orchestra, the distant roaring of the waves, the crackling of a fire and the hushed conversation of your closest camping companion, instead of the accents of all sorts of strange people and the  booming  of even stranger music.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 07:26:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Whatever floats your boat...........Enjoy it.  Van dat ons nie meer DSTV het nie sit ons ook minder tye voor die kassie.

Want met Netflix kyk jy wat jy wil wanneer jy wil en jy hoef nie te worry dat jy dalk 'n episode gaan mis nie.  En sodoende moet jy jou lewe om die uitsending van die episodes reguleer.

Geen advertensie tussen in nie. Net die program dis dit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 07:56:27 am
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 369
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 14 years

As ek na sekere plasings kyk sal ek seker maar as die springbokke die eindstryd haal dit nie kan kyk nie want ek gaan vir 10 dae kamp  en lyk vir my dit is teen die reels om TV te kyk as jy Kamp Elke persoon kan tog seker kamp soos hy wil 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 08:13:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Tjaart jy moenie dat die forum lede jou beinvloed nie.  Hier is dit elke ou vir homself.  Jy lees die raad maak dit jou eie of ignoreer dit.

Ek voorsien daar is net twee reels met kamp:

  1. Kamp soveel as moontlik en geniet dit voluit.
  2. Moet dit nie op so manier doen ten koste van iemand anders se genot nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 09:29:52 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Darm is daar min in die lewe wat my pla.

Nie eers ander mense nie.

Ek betaal ook vir die Son dat hy oor my moet skyn.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 10:00:13 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Vir my is dit net interesant om te sien hoe sekere kampers verskriklik aanstoot neem teenoor n' verkeidenheid van kamp aktiwiteite en omstandigheede. Ook die tiepe kampers verteenwoordig net n' klein persentasie van alle kampers en hulle is gewoonlik die eerste om hulle misnoe uit te spreek. So hulle lyk na baia.

Stem met Leon.

Wees bedagsaam en resapekteer jou mede kampers. Probeer om so te kamp dat die om jou nie van jou weet nie. Behalwe as hulle will lekker kom kuier om die game te kyk en kamp praatjies uit te ruil. Leef en laat leef. Gun hulle dat die son ook op hulle skyn. As iemand een aand lawaai...onthou n' ander aand gaan jy lawaai... jou beurt kom ook. Net dooie mense lawaai nooit nie. 

Wat ek ook gevind het is dat as jy moontelik aanstood oor iets gaan gee, praat met jou buure daar oor. Dit breek die ys en daarna is dit meer aanvaarbaar. As hulle sien jy probeer bedagsaam wees dan vergewe hulle jou voordat jy dit gedoen het...dit werk nie altyd nie.

Kamp so veel as moontelik en geniet dit so veel as moontelik.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 10:37:39 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Die ironie is dat ek vanaand my 'vaan pak en more na Ushanti (naby Swellendam en Suurbraak) ry om die naweek drie bergroetes te gaan stap. Dis 'n ope vraag wat 'n man soos ek begeef om in gietende reën met nat skoene en klere te gaan stap terwyl ek by die huis kon sit met 'n vroeë G&T en rugby kyk.

Dit moet 'n mengsel wees van die feit dat ek besef dat ek nie jonger word nie, dat ek gatvol gewerk is en dat ek vermoed dat die Bokke gaan verloor. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 13:06:26 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

After listening to various complains (this include noise) from certain campers the Municipal Director of Amenities responded. 'DIT IS 'N KAMP. AS HIERDIE MENSE NIE KAN IN PAS NIE DAN MOET HULLE MAAR GAAN KAMP OPSLAAN BY DIE NAASTE OUETEHUIS!"  

I like my TV. I like my music but I also like to respect others therefore I take utmost care to keep the volume as low as possible. My wife and I have received a great deal of praise for our type of genre. I even obliged one guy with a copy of all our cd's that I brought with on my tablet. It is all about respect and tolerance. 

By the way has anybody used the DSTV Explora connected to a  camp dish yet?. 

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 13:40:25 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Hi Errol, according to the DSTV technicians/specs the DSTV Expora needs a smart LNB and at least a 80cm antennae. The camping "dish" is 32 cm and the LNB is a single standard LNB.

I use a PVR P2 (dual feed/tuner) and a single standard LNB & 60cm antennae. I split the signal for the dual feed. I get full strength signal and quality and full HD and can receive both vertical and horizontal channels but not at the same time (obviously). Therefore I can not record a vertical channel while watching a horizontal channel. I can live with that.

Try your Expora with a single LNB or change the LNB to a smart LNB. My setup was not suppose to work but it does.

NB: The Satelite Finder meetertjie does not work with a smart LNB. You must get a smart LNB with an additional standard output for sat finding.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 13:52:13 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5647
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

I bought a small decoder that does not have a SIM card and it works very well.  Thus I don’t have to unplug my Expora at home.  When I camp for a week and longer I switch the home DSTV off and put the holiday one on, with no extra cost.

My PVR P2 het te veel probleme gegee toe ek laas Desember by die Eiland gestaan het.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 14:17:29 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

My PVR P2 moes n' nuwe smartcard kry om die probleeme op te loss. Werk sedert dien nou vir 3 weeke foutloos.

Willem, Watse decoder het nie n' smartcard (SIM) nie?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 15:50:03 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

Thanks guys just wanted to confirm that the Explora must be connected to a 80cm dish else you will not get any signal.

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 16:45:28 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1584
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Hi Errol, according to the DSTV technicians/specs the DSTV Expora needs a smart LNB and at least a 80cm antennae. The camping "dish" is 32 cm and the LNB is a single standard LNB.

I use a PVR P2 (dual feed/tuner) and a single standard LNB & 60cm antennae. I split the signal for the dual feed. I get full strength signal and quality and full HD and can receive both vertical and horizontal channels but not at the same time (obviously). Therefore I can not record a vertical channel while watching a horizontal channel. I can live with that.

Try your Expora with a single LNB or change the LNB to a smart LNB. My setup was not suppose to work but it does.

NB: The Satelite Finder meetertjie does not work with a smart LNB. You must get a smart LNB with an additional standard output for sat finding.

Ek is een van daai wat nie tv kyk nie. Saam met mijn vrouw is ons twee van daai wat nie tv kyk nie.

Spandeer my tyd anders.

As ek na al die tegniese jargon kyk, is ek maar bly ek het nie tv nie. Met al díe vereistes sou dit in elk geval nie vir my werk nie. Sou al die verkeerde drade saamry en by verkeerde antenna inprop wat ek heeldag sukkel om ingestel te kry en dan uitvind die dekodeerder werk nie saam met die drade of die skottel nie..

Kyk ma rugby by oord se openbare tv.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 17:44:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

As ons kamp naweke of drie weke en meer in die wildtuin bly die TV by die huis.

Ek het n jong Girl.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 20:49:01 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1341
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

After listening to various complains (this include noise) from certain campers the Municipal Director of Amenities responded. 'DIT IS 'N KAMP. AS HIERDIE MENSE NIE KAN IN PAS NIE DAN MOET HULLE MAAR GAAN KAMP OPSLAAN BY DIE NAASTE OUETEHUIS!"  

I like my TV. I like my music but I also like to respect others therefore I take utmost care to keep the volume as low as possible. My wife and I have received a great deal of praise for our type of genre. I even obliged one guy with a copy of all our cd's that I brought with on my tablet. It is all about respect and tolerance. 

By the way has anybody used the DSTV Explora connected to a  camp dish yet?. 

Oops! And by copying "all your CD's" for another camper you just broke the law and made yourself guilty of copyright theft....may not sound like much but its still theft :)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 21:05:04 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1584
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Jorg,

Hopefully you read it not 100% correctly. There are no thieves on this forum, only citizens in good standing helping each other. Maybe in a somewhat of an erroneous manner........

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 21:26:18 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1341
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Jorg,

Hopefully you read it not 100% correctly. There are no thieves on this forum, only citizens in good standing helping each other. Maybe in a somewhat of an erroneous manner........

Sounded harsher than it was meant to (but then there is a smiley face!). Copyright breach perhaps a better term? Apologies Errol, did not mean it the way it came across! 

Perhaps start a new thread on all issues to do with copyright? I seem to remember that a while ago there was a big issue about somebody who placed something here that was copied from a particular magazine. Point is that few of us are innocent, perhaps we do not see things that way. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 10:59:55 am
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

LOL!!

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 12:02:55 pm
KD
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 17 Oct 2019

Purely technical. The 80cm dish is a Multichoice requirement for all new installations. The Smart Lnb is needed for the Xplora. 

From a caravan perspective a 60cm dish is probably the best option. The dish in the suitcase should in my opinion stay there. A HD 2P PVR would be better with a Smart or a old Sat Cr Lnb. 

If you mount your dish on a pole which is then clamped in place of the jockey wheel the installation is a lot easier. The dish elevation does not change much. 

Getting a TV past your wife is another problem. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 12:15:09 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2553
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ons het nie die behoefte aan TV of video as ons kamp nie.  Ek misgun nie die mense wat dit wel nodig vind nie, mits hulle die klank laag hou sodat ons na die bosgeduide of sommer net die stilte kan luister.  Dit is sekerlik ook 'n feit dat enige addisionele fasiliteite koste meebring en aan die kampeerders deurgegee moet word. Ons het nog nie by 'n oord gekamp waar 'n TV aansluiting beskikbaar is nie, en ek sou nie gelukkig wees as ek dit moet subsidieer nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 12:28:32 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 43 years

Hi Errol dit is onsin dat n Explora nie met die klein kamp skottel kan werk .Jy sit vir jou n 4 Port Smart Lnb op die klein skottel stel hom in en jy kan T v kyk .Ek werk al die jare net met n kleinskottel eers op die Pvr en met n Explora 1 gewerk vir 2 jaar afgelope jaar met Explora 3 .Ek weet die installers verkoop daai onsin dat jy n 80 cm skottel nodig .Gebruik jou klein skottel met 4 poort LNB en jy sal geen probleme hê .Ek toer die hele land vol het nog nooit gesukkel met seine .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 12:52:29 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 43 years

Errol verder kan jy onthou op die Explora is seinsterkte nie belangrik dit is jou kwaliteit sein wat belsngrik en op 55 tot 60% het jy alreeds baie goeie beeld .Die Explora is eintlik baie maklik om intestel want hy werk op n baie laer kwaliteit sein as Pvr en ander decoders .Onthou net moenie 2 Port smart Lnb koop kry die 4 poort jy moet op die universal port instel en 2 poort het nie universal poort .Ander belangrike punt as jy die meter met naald gebruik .Jy sal hom nooit op 9 of 10 kry by instel met Explora .Jy sit hom op 5 en as jou sein meting opgaan na 7 op die meeste 8 is dit genoeg .Dit is waar die mense die fout maak hulle probeer soos met ander dekodeerders na 9 of 10 gaan hy sal nooit daar kom .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 13:00:54 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Errol verder kan jy onthou op die Explora is seinsterkte nie belangrik dit is jou kwaliteit sein wat belsngrik en op 55 tot 60% het jy alreeds baie goeie beeld .Die Explora is eintlik baie maklik om intestel want hy werk op n baie laer kwaliteit sein as Pvr en ander decoders .Onthou net moenie 2 Port smart Lnb koop kry die 4 poort jy moet op die universal port instel en 2 poort het nie universal poort .Ander belangrike punt as jy die meter met naald gebruik .Jy sal hom nooit op 9 of 10 kry by instel met Explora .Jy sit hom op 5 en as jou sein meting opgaan na 7 op die meeste 8 is dit genoeg .Dit is waar die mense die fout maak hulle probeer soos met ander dekodeerders na 9 of 10 gaan hy sal nooit daar kom .

Dankie vir die inset Willie.  Dis iets wat ek nie van kennis gedra het nie.

Ek het nou wel altyd die ou klein decodeerders gebruik maar ja. Mens leer altyd.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 13:33:33 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

Hi Errol dit is onsin dat n Explora nie met die klein kamp skottel kan werk .Jy sit vir jou n 4 Port Smart Lnb op die klein skottel stel hom in en jy kan T v kyk .Ek werk al die jare net met n kleinskottel eers op die Pvr en met n Explora 1 gewerk vir 2 jaar afgelope jaar met Explora 3 .Ek weet die installers verkoop daai onsin dat jy n 80 cm skottel nodig .Gebruik jou klein skottel met 4 poort LNB en jy sal geen probleme hê .Ek toer die hele land vol het nog nooit gesukkel met seine .

I like what I hear here. Thanks.

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 15:14:46 pm
KD
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 17 Oct 2019

Errol it is all about choices. I will always use a 60cm dish on a caravan. If you are happy with a 55-60% quality be my guest. Your Catch-up ,Box office and software upgrades may be problematic. The picture may be ok but that's due to the decoders fec. Your dish is also close to rain fade. I have  shown many caravaners with the suitcase dish how to set up their equipment. Most of them replaced it.

If I as an installer sent an Installation QR Code in to Multichoice of 55-60% I would get a call from their tech rep.

Please go and talk to your installer about what would be easiest for your setup. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 15:34:53 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5647
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

My PVR P2 moes n' nuwe smartcard kry om die probleeme op te loss. Werk sedert dien nou vir 3 weeke foutloos.

Willem, Watse decoder het nie n' smartcard (SIM) nie?

Paul

Hy lyk soos die een "Single View HD 6 Decoder" maar op myne staan Model 5S

Ek wonder hoekom is daar altyd 'n klomp wat so kla oor TV's en die wat dit op 'n kamp gebruik as iemand net 'n vraag vra vir die wat dit wel gebruik ?

Begin jou eie draad vir die wat nie dit gebruik nie, ons almal weet almal is nie die selfde nie (anders sou dit baie vervelig gewees het)soe het elkeen sy eie keuse wat hy sleep met wat en hoe hy wil kamp.

As die vraag jou nie pas nie gaan verby.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 15:47:44 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Errol it is all about choices. I will always use a 60cm dish on a caravan. If you are happy with a 55-60% quality be my guest. Your Catch-up ,Box office and software upgrades may be problematic. The picture may be ok but that's due to the decoders fec. Your dish is also close to rain fade. I have  shown many caravaners with the suitcase dish how to set up their equipment. Most of them replaced it.

If I as an installer sent an Installation QR Code in to Multichoice of 55-60% I would get a call from their tech rep.

Please go and talk to your installer about what would be easiest for your setup. 

Welkom hier op die forum.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 15:53:45 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

Errol it is all about choices. I will always use a 60cm dish on a caravan. If you are happy with a 55-60% quality be my guest. Your Catch-up ,Box office and software upgrades may be problematic. The picture may be ok but that's due to the decoders fec. Your dish is also close to rain fade. I have  shown many caravaners with the suitcase dish how to set up their equipment. Most of them replaced it.

If I as an installer sent an Installation QR Code in to Multichoice of 55-60% I would get a call from their tech rep.

Please go and talk to your installer about what would be easiest for your setup. 

I guess i have all the answers to my question. Will take it from here. Once again thanks.

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 16:08:04 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 43 years

Ek het nog nooit enige probleme met box office of enige downloads gehad so ja .Ek weet nie hoe gereeld kamp jy .Ek het al vir 3 maande deur Namibia getoer met Explora 1 en klein kamp skottel gee. probleme waar ek hom opgesit het het ek alles gekyk wat ek wou .Ek het al by baie plekke teen die kus gestaan in swaar reen geen beeld probleme so ek stem nie saam .Die Installers mislei die mense om geld temaak .Ek gebruik dieselfde elektroniese meter as wat Installers gebruik ek doen al my Installasies by die huis ook en vir baie ander mense doen ek ook installasies .Die verskil is net ek doen dit verniet .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 16:13:28 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 43 years

Ek het nog nooit enige probleme met box office of enige downloads gehad so ja .Ek weet nie hoe gereeld kamp jy .Ek het al vir 3 maande deur Namibia getoer met Explora 1 en klein kamp skottel geen. probleme waar ek hom opgesit het het ek alles gekyk wat ek wou .Ek het al by baie plekke teen die kus gestaan in swaar reen geen beeld probleme so ek stem nie saam .Die Installers mislei die mense om geld temaak .Ek gebruik dieselfde elektroniese meter as wat Installers gebruik ek doen al my Installasies by die huis ook en vir baie ander mense doen ek ook installasies .Die verskil is net ek doen dit verniet .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 16:14:57 pm

25 Oct 2019 @ 16:24:29 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4149
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

I've always, while we toured only used either the auto dish on the roof or if we were parked where the auto dish wouldn't pick up the signal then we used the portable. Never ever had any issues with the quality.

Now they both white elephants as we only stream.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 17:06:36 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 43 years

Bietjie in n ligterluim .Ek wil nog kamp tot ek 99 jaar oud is hoop net daar sal teen daai tyd nog klein skottels in tasse wees want as ek n groot skottel moet gebruik hou ek opTV kyk .Lekker naweek vir julle hoop Bokke wen embarassed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 17:39:35 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Bietjie in n ligterluim .Ek wil nog kamp tot ek 99 jaar oud is hoop net daar sal teen daai tyd nog klein skottels in tasse wees want as ek n groot skottel moet gebruik hou ek opTV kyk .Lekker naweek vir julle hoop Bokke wen embarassed

Ek het een nog in sy tas.

Koop jy nou Leon sin dan kamp ons saam.

Vroue kyk sepies en ons sport op 99 en drink whisky.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 17:44:36 pm

26 Oct 2019 @ 17:47:56 pm

Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required