English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 416
Total Replies: 232 752
Total Views: 82 445 712
topics: 10 892
replies: 126 451
views: 38 914 687
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Predict the score

replies: 50
views: 498
22 Oct 2019 @ 11:55:02 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2758
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Predict the score

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 13:13:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Bokke 29 Wales19

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 13:46:16 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek kan nie deel neem nie want die post sê

 

"We are backing the Bokke"

 

Na die naweek se ...............skoppe.................. ek bedoel wedstryd het ek my bedenkinge.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 13:47:43 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek hoop maar van die beste ........................... Dat die bokke dit gaan maak.

Ek kou nog aan 'n score....................................

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 13:48:51 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2758
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

RSA 21 - Wales 7

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 15:30:48 pm
Johan L
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 203
Joined: 18 Jun 2014
Experience: 19 years

Bokke 17 Wallis 3

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 17:31:35 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2025
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Bokke 18 Wallis 15

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 18:56:12 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Bokke 29        Wales 22

Kaf de Klerk 337 skop errors

Le Roux 28 handling errors

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 18:56:49 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

As Faf en Le Roux speel gee ek nie my geld weg nie.

Sal maar bietjie kou aan die een.

Ek het al die wedstryde gekyk weens my siekte en ek by die huis gesit het.

Walles is gevaarlik.

Maar dinge verander. En Bokke kan weer sukkel soos teen Japan.

Sal bietjie vashou.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 20:41:52 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3693
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ek gaan wag tot al die "kenners" hul voorspelling gemaak het, dan sal ek die mediaan kies.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 03:04:12 am
Hennie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 27 Oct 2017
Experience: 14 years

Bokke 21 Wales 15

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 07:08:48 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nee wat ek kou nog.  Sal graag  vir Bokke die voordeel wil gee, maar die chappie is taai hoor.

Bokke het maar gesukkel teen Japan.  Wallis is nie .......Japan.............nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 07:30:35 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 870
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Bokke 18 - Wallis 11

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 08:54:23 am
golden
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 60
Joined: 28 Dec 2015
Experience: 29 years

Bokke 24laughing

Wallis 16surprised

I've experienced His goodness and mercy myself.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 09:04:42 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2736
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Bokke 26

Wallis 23

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 10:15:03 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ons was 15 mense bymekaar verlede Saterdag vir' n monster-braai soos dit NET in die Kaap gedoen kan word. NIE EEN van die mense het gesê die Bokke gaan minder as 35 punte kry nie. 

Wel, so kan mens ook maar lekker klei trap.

Ek is ongelukkig van daai ouens wat na die rekord kyk, die Bokke se easy path tot dusvêr gaan hulle ondergang wees. Ek was sooo seker van hulle, maar op die oomblik twyfel ek. AS ons vir Wallis klop gaan die All Blacks ons vernietig. Daarom is my score

Wallis  12
Bokke 6 

En dit het niks met Willie of Faf te make nie, dis et eenvoudig so dat ons nie in rat WIL KOM NIE.


You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 13:29:10 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ons was 15 mense bymekaar verlede Saterdag vir' n monster-braai soos dit NET in die Kaap gedoen kan word. NIE EEN van die mense het gesê die Bokke gaan minder as 35 punte kry nie. 

Wel, so kan mens ook maar lekker klei trap.

Ek is ongelukkig van daai ouens wat na die rekord kyk, die Bokke se easy path tot dusvêr gaan hulle ondergang wees. Ek was sooo seker van hulle, maar op die oomblik twyfel ek. AS ons vir Wallis klop gaan die All Blacks ons vernietig. Daarom is my score

Wallis  12
Bokke 6 

En dit het niks met Willie of Faf te make nie, dis et eenvoudig so dat ons nie in rat WIL KOM NIE.


Danie ek en jy het dit eens.  Wanneer 'n span die wereld beker span is dan wen jy almal man...................... en jy wen hulle so dat die wereld dit weet.

Ons prestasie teen die spanne van die easy path wat jy noem sê vir my dat die bokke erg gaan klei trap teen Wallis.  Nêrens kan iemand vir my iets noem wat my kop tans kan swaai nie.

Die bokke se paadjie tot nou en hul prestasie met dit...................... dalk derde plek.

 

Mits hulle met 'n totale ander strategie vorendag kom.  Ek hoop sterk vir die bokke maar ai dis moeilik.......................undecided

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 16:32:07 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 151
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Bokke 39 Wales 8

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 19:43:39 pm
Player
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 11 Oct 2019
Experience: 8 years

Ek wil nou nie Ε„ spanner in die works gooi nie maar die stats wys dat tot dus ver het die bokke die meeste punte aangeteken asook die meeste drieë in die toernooi gedruk met NZ kort op ons hakke. Met ons opennings game het ons Ε„ swak game gehad en met net 10 punte verloor, dit is na ons Ε„ maklike drie gemis het en Polard Ε„ maklike strafskop gemis het en ons moes nog teen die ref speel. Probleem is, dis Sondag dieselfde ref.

Ek weet statistieke wen nie Ε„ game nie maar, SA het die meeste punte aangeteken met NZ 2nd, SA het die meeste drieë gedruk met NZ 2nd, SA meeste turn overs gewen met NZ 9th, SA meesteline out steals met NZ 4th. 

Ek stem saam, tot dusver het ons nog nie goeie rugby gespeel en NZ is by verre die beste span maar ons beste kom nog, hoop maar dit is teen Walis en dan NZ of Engeland

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 07:11:44 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Julle moet vòòr die game julle scores deurgee....🀣

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 08:25:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek wil nou nie Ε„ spanner in die works gooi nie maar die stats wys dat tot dus ver het die bokke die meeste punte aangeteken asook die meeste drieë in die toernooi gedruk met NZ kort op ons hakke. Met ons opennings game het ons Ε„ swak game gehad en met net 10 punte verloor, dit is na ons Ε„ maklike drie gemis het en Polard Ε„ maklike strafskop gemis het en ons moes nog teen die ref speel. Probleem is, dis Sondag dieselfde ref.

Ek weet statistieke wen nie Ε„ game nie maar, SA het die meeste punte aangeteken met NZ 2nd, SA het die meeste drieë gedruk met NZ 2nd, SA meeste turn overs gewen met NZ 9th, SA meesteline out steals met NZ 4th. 

Ek stem saam, tot dusver het ons nog nie goeie rugby gespeel en NZ is by verre die beste span maar ons beste kom nog, hoop maar dit is teen Walis en dan NZ of Engeland

Jan jy sien dit is sulke statistieke wat die prentjie vir die bokke beter laat lyk.  Ons kyk meestal net na hoe die wedstryd gespeel is.

Die statistiek wys verseker iets wat die bokke reg doen.

Die chappie raak al hoe makliker om te kou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 09:16:08 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 28 Feb 2018

I passed Willie le Roux a joke yesterday, he dropped it 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
25 Oct 2019 @ 02:32:01 am
Hennie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 27 Oct 2017
Experience: 14 years

Ek wonder nog steeds hoekom Faf daai drie gaan druk het, daar was nog baie tyd om te skop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 06:45:27 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Met die vorige Wêreld Beker het Japan n haas uit die hoed getrek en die Bokke gewen.

Dink met die een gaan Wallis dit doen.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 06:51:09 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hopenlik herhaal 2007 se worldcup finals hierdie jaar weerπŸ™‚

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 07:51:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hopenlik herhaal 2007 se worldcup finals hierdie jaar weerπŸ™‚

Wat het dan nou weer daar gebeur.  NZ verloor??????

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 07:56:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wat het dan nou weer daar gebeur.  NZ verloor??????

Bokke het Eng gespeel...15-6 gewen. Ek dink Franse het met NZ afgereken

 

https://sarugbystats.co.za/world-cup-results-2007/

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 13:03:58 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie Geert.

Ons sal maar kyk wat gebeur die naweek.  Julle moet maar gereeld terugvoer gee hier op die forum soos die game vorder.

Of op Whatsup asb.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 11:02:48 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

As jy wêreld beker toe gaan moet jy by die huis oefen en reg wees.

Nie daar gaan leer en dan wil regkom nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 11:07:51 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

As jy wêreld beker toe gaan moet jy by die huis oefen en daar gaan wen.

Nie daar gaan oefen en dan dink jy gaan wen.

Planne moet reeds in plek wees. Dis net watter plan vir watter wedstryd jy trek.

Tans lyk dit vir my die spelers weet maar die afrigter weet nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 12:43:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hopenlik herhaal 2007 se worldcup finals hierdie jaar weerπŸ™‚

Goed oppad.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 14:06:06 pm
Player
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 11 Oct 2019
Experience: 8 years

Jy kan oefen soveel as jy wil by die huis, jy moet aanpasbaar wees op die veld. Kyk maar vir die Cheetahs, in die week oefen hulle op die B-veld maar Saterdae k@k hulle op die A-veld

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 14:08:25 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3693
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Kom kom! Daar is nog 'n paar voorspellings uitstaande sodat ek my voorspelling kan bereken.smile

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 14:08:42 pm
Player
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 11 Oct 2019
Experience: 8 years

SA 23 - 13 Wales

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 17:02:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Bokke 24

Wallis 11

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 19:34:26 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Bokke 17

Wallis 13

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 19:48:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

SA het in die 2015 WC vir Wales uit die World cup gespeel in die kwart eindstryd 23-19

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 21:00:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

SA het in die 2015 WC vir Wales uit die World cup gespeel in die kwart eindstryd 23-19

Nie n groot verskil nie. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 10:07:23 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3693
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Bokke 22 Wallis 13

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 10:45:41 am
Player
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 11 Oct 2019
Experience: 8 years

Sulke tyd, sit aan die TV, maak die yskas oop en sit af die foon

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 12:57:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Bokke 18 Wallis 15

Wow....daar is baie van julle wat baaaaasie goed voorspel het. Dink Jan Meyer wen hierdie rondte!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 13:04:17 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Baie geluk BOKKE !!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 13:08:43 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek voorspel 19 bokke en 16 Wallis. cool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 13:40:35 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2025
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Wow....daar is baie van julle wat baaaaasie goed voorspel het. Dink Jan Meyer wen hierdie rondte!

Ons ken ons skoppe. laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 14:01:23 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1509
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years

Trots Suidafrikaans goed gedoen Bokke

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 14:28:41 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2553
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Die skoppe het gewerk- ons het nou al twee baie sterk spanne met die taktiek gewen, so waarom nog die kritiek?  Die mooiste wedstryd is sekerlik die een wat met doele gewen word, maar soos Boy Louw gesê het:" Looks at the scoreboard".  Ons speel in 'n baie groot toernooi  en Rassie het 'n spelpatroon uitgewerk wat hy gemeen het ons sukses sou gee, en duidelik was hy reg.  As die Springbokke moet speel soos elkeen van ons in ons wysheid meen die regte is, sal dit maar 'n deurmekaarspul wees.  Omdat ons laas op skool op 'n sekere manier gespeel het of toe ons nog die standerd ses spannetjie afgerig het, is dit nie noodwendig, eerder beslis nie, die regte spelpatroon vir vandag se rugby nie. As ons werklik so goed is om taktiek uit te werk, stel ek voor ons doen aansoek om die afrigtingspos as dit weer vakant raak, of hou op mense wat duidelik meer weet te kritiseer. SARU en die afrigters is tog nie so dom dat hulle nie die regte pad kan sien nie.  En of die Springbokke, of die Rooi Leeus of wie ookal wen of verloor, dit bly steeds sport, nie oorlog waarvan ons lewens afhang nie.  Kyk na die wedstryde en geniet dit net.  Of ons span nou wen of verloor, dis steeds ons boys en as hulle die slag verloor, verdien hulle ons ondersteuning nog meer, mits ons werklike ondersteuners is en nie net mooiweersvriende wat in hulle glorie wil bak nie.

Ek was 'n klompie jare gelede vir 'n paar maande na Kimberley gesekondeer en het na Griekwarugby gaan kyk.  Op papier het hulle die minste potensiaal maar hulle slag gereeld die groot spanne af.  Ek het nog nie ondersteunders gesien wat so erg oor hulle span is as die mense van Kimberley nie, en ek vermoed dit is dalk 'n groot faktor in hulle sukses.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 20:24:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Admin: Kan julle vir ons weer so n draad skep "Predict the score" vir die finals asseblief?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 20:44:48 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3693
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

One for Saturday's game and one for Friday's game. 

It will be interesting to see how the members predict the Wales/All Blacks game as well.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 09:04:48 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2758
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Admin: Kan julle vir ons weer so n draad skep "Predict the score" vir die finals asseblief?

Hi Almal, soos gevra het ons vir julle die "Predict the scores" topics gemaak.

Lekker gesels en kom ons hou dit skoon asb.

Dankie

Lekker dag vir julle almal.

Groete Brian

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 10:08:28 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hi Almal, soos gevra het ons vir julle die "Predict the scores" topics gemaak.

Lekker gesels en kom ons hou dit skoon asb.

Dankie

Lekker dag vir julle almal.

Groete Brian

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 13:59:48 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ons sal maar sien hoe loop hy Vrydag en Saterdag.

Ek sit al op my duime. Dalk help dit met die bokke se voorbereiding gedurende die week.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required