English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 482
Total Replies: 234 541
Total Views: 82 528 683
topics: 10 933
replies: 127 599
views: 38 951 897
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Klein Kariba in Desember

replies: 21
views: 709
21 Oct 2019 @ 21:11:00 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1383
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Pas 'n epos gekry van die ATKV dat 1-5 Desember die jaar Studentejol by Klain-Kariba plaasvind. As julle nie van lawaai en studente wat uithaak hou nie en daai tyd daar geboek is kry solank die Prozak en oorpluisies bymekaar!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 21:26:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek dink daai gevaar is elke naweek as ek so lees op verskillende platforms. Daar is nou juis weer n bespreking oor Drakensville op fb oor busse mense wat afgelaai is en gesuip en ge-party en lawaai het tot vroee oggend ure. Ek twyfel of ek dit by enige ATKV oord binnekort sal waag....klink deesdae of jou kanse goed is dat jou wegbreek of vakansie in n nagmerrie by hulle oorde kan ontaard

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 06:06:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As mense met sulke busse by 'n plek opdaag en dit is nie deel van 'n seker reis agentskap se toere nie, is dit net met een doel voor oë................................... om die mense wat altyd  die rustige asmosfeer geniet te ontstig.

Dit is baie snaaks dat die ATKV oorde nie die tipe van ding raak sien en planne en reels in werking stel om dit te beheer nie.  Kyk enige persoon het seker die reg om toegang tot 'n oord solank as wat jy betaal wat gevra word.

Dit bly 'n riem onder my hart dat so iets geduld word ten koste van die mense wat die rustigheid geniet.

Feit is as daar nie iets aangedoen word nie................................. is dit maar net nog iets in ons land wat tot niet sal gaan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 12:34:14 pm
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1016
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years

Ek was verlede week by ATKV Klein Kariba vanaf sondag tot donderdag, dit was my eerste keer en defnitief my laaste keer daar,daar is geen rus nie geraas met pad voor staanplekke en werkers wat op mekaar skreew.

Daar word busse skoolkinders afgelaai wat al wat n swembad is oorvat, daar was ook groepe wat konferensies gehou het, hulle het musiek gemaak by warm swembad en speletjie gespeel, baie mense hou seker van dit maar ons verkies rustiger plekke veral midweeks.

Moet se ablusie was altyd skoon, winkel nie te waffers, restaurant baie nice het nie daar geeet nie net slapchips bestel, mense baie vriendelik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 12:47:50 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As dit eers eenkeer toegelaat word is daar nie keer aan dit nie. Dit raak die norm.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 14:30:32 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 544
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

ATKV stel net belang in Rand en Sent. Die kampeerders trek aan die korste end by hulle.

Ek vermy alle oorde wat dagbesoekers toelaat. Kan onthou in die laat 80's het Lovers Rock naby Magaliesburg 'n beleid gehad dat geen dagbesoekers wat per voet of 'n minibus en groter by die hek arriver, toegelaat word nie.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 14:43:24 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Persoon by my vrou se werk moes akkomodasie bespreek in Rustenburg.  Sy gaan kyk toevallig na Rustenburg Kloof.

Wat 'n teleurstelling.  Op die webblad fotos staan leë drank bottels en die plek lyk glad nie goed nie.

Is dit waarheen die ATKV oorde gaan??????

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 18:34:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lyk of ATKV tog aandag gee aan klagtes. Ek het hierdie probleem met dagbesoekers wat besig is om dit vir ons onaangenaam te maak onder hulle aandag gebring. Sal laat weet of daar terugvoering was

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 19:04:13 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4459
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years

Ek amper 25 jaar lid van ATKV ja die ding van dag beoekers begin sy kop uitsteek en van hulle praat nie eers Afrikaans nie my 2c

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 19:13:17 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Was darm nog nie n lid nie en sal ook nie by hulle gaan staan nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 21:46:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lyk of ATKV tog aandag gee aan klagtes. Ek het hierdie probleem met dagbesoekers wat besig is om dit vir ons onaangenaam te maak onder hulle aandag gebring. Sal laat weet of daar terugvoering was

Geen terugvoering gekry van ATKV nie.....🤔

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 07:25:00 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Jare terug was dit baie duidelik wat die doel van die ATKV was en hoekom hulle die oorde opgerig het. Dink maar daaroor...is die naam ATKV nog van toepassing as jy na hulle oorde kyk? Dalk is dit tyd vir hulle om ATKV voor die oord name te verwyder?    

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 08:10:11 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 491
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Ek het al verskeie kere by beide Klein Kariba en Drakensville gekamp en het nog nooit enige onaangenaamhede ondervind nie - moet sê dit was “midweeks”.

Ek sal enige tyd weer hierdie oorde besoek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 08:12:43 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 491
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Hoe werk dit - studentejol 1-5 Desember, maar die skole sluit eers 4 Desember?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 08:43:10 am
Charldp
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 46
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 30 years

Hi, ons was so paar jaar terug by KK en het van woensdag tot woensdag gestaan. Daar was ook skool kinder deur die week maar daar was goeie beheer gehand af. 

Toe die naweek aanbreek toe is die n perd van n ander kleur. Mense tot 1/ 2 uur in die oggend gekuier. Die bestuur het dit net laat gaan....rand en cent!

Oor die werkers wat vir mekaar skreeu, moes ons n paar keur vir julle gaan se het om op te hou skreeu. Self met bestuur daar oor gaan praat. 

KK was my gunsteling plek......maar met die hoe pryse en die feit dat daar geen beheer is oor naweek geraas is nie, sal ek nie gou weer daar in trek nie. 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 09:13:51 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 360
Joined: 28 Feb 2018

And yet in December......FULL, so someone holds it in high esteem, student week is aimed at matricks (needs parents permission) and other further older students and young people, all under 21's needs parents permission, based on American Collage break concept, very good for local economics, bad for long term and family campers, but with schools only closing the 4th of December , there should not be many family campers , and for long term campers, there was never a point or camp in your life that you raised hell, or made noise, ga...... tell another one 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 09:42:27 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Hoe werk dit - studentejol 1-5 Desember, maar die skole sluit eers 4 Desember?

Self in die skole doen die kinders niks die laaste week nie.

Wat verwag jy by universities as hulle dit nog aan die brand steek ook.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 12:33:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

My seun is graad 11.....hy is al die 13de November klaar met die jaar en begin eers 15 Jan weer....meer as 2 maande af. Ek dink hierdie studente jol is vir universiteit studente bedoel....seker vir diè wat nie meer Margate toe gaan nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 19:21:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

My seun is graad 11.....hy is al die 13de November klaar met die jaar en begin eers 15 Jan weer....meer as 2 maande af. Ek dink hierdie studente jol is vir universiteit studente bedoel....seker vir diè wat nie meer Margate toe gaan nie

Die pad op noorde toe is amper erger as af see toe.

Hoop maar die kinders kom veilig terug.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 15:55:55 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1622
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

As mense met sulke busse by 'n plek opdaag en dit is nie deel van 'n seker reis agentskap se toere nie, is dit net met een doel voor oë................................... om die mense wat altyd  die rustige asmosfeer geniet te ontstig.

Dit is baie snaaks dat die ATKV oorde nie die tipe van ding raak sien en planne en reels in werking stel om dit te beheer nie.  Kyk enige persoon het seker die reg om toegang tot 'n oord solank as wat jy betaal wat gevra word.

Dit bly 'n riem onder my hart dat so iets geduld word ten koste van die mense wat die rustigheid geniet.

Feit is as daar nie iets aangedoen word nie................................. is dit maar net nog iets in ons land wat tot niet sal gaan.

Gewoonlik word dagbesoekers nie in vakansietye by sommige ATKV oorde toegelaat nie.

Maar, na 'n onlangse klagte oor midweek geraas van kinders, buite seisoen, het die betrokke oord se bestuur gesê hulle hande is afgekap. Dit is ATKV hoofkantoor wat die toeloop reël om die plaaslike bevolking te akkommodeer.

Ek is nie heeltemaal 'n rassis nie, gee ook nie om om fasiliteite te deel met ander nie, maar wanneer mense in aantalle toegelaat word en so hard met mekaar praat en skree en met musiek raas dat dit my vakansie waarvoor ek betaal belemmer, en bestuur kan "niks" doen nie, is dit dalk tyd om aan te beweeg en lidmaatskap te staak.

Ons sal nie kan sê "ons sal dan sien hoe oorleef hulle" nie, want die plekke sal steeds oor skoolvakansies vol bespreek wees, of dan bykans vol.

Dan kry jy die swart familie wat kom kamp, sommige met tente ander met karavaan. Geen probleem want hulle val by die kampatmosfeer in, soos ons ervaar het hierdie jaar. Dit was eintlik goed om te sien.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 16:58:00 pm

Net meer plek as jy ontrek

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 09:30:01 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1622
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Net meer plek as jy ontrek

Net so!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required