English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 416
Total Replies: 232 752
Total Views: 82 445 723
topics: 10 892
replies: 126 451
views: 38 914 694
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Krag kabel oprol

replies: 34
views: 522
21 Oct 2019 @ 18:10:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek rol my kragkabel gewoon met die hand op en bêre in neuskas. Ek het gewonder of daar idees is wat jul doen of gebruik wat vir my ook kan werk? Ervaar tans geen probleme nie....net oop vir nuwe idees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 18:15:47 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1918
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Geert ek maak ook maar soos jy en dalk is ek ook maar baie oudtyds. Nuwe idees kan dalk my oe ook oopmaak en my taak dalk vergemaklik.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 18:22:11 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2025
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Myne opgerol om elmboog en duim nog altyd en werk goed. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 18:39:49 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek draai my koord na regs met die vingers met elke rol.

Dit hou die koord glad en sonder kinkels.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 18:44:22 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ek het gevind die hand oprol veroorsaak dat die kabel op wen en dan maklik koek.

Ek gebruik Trimtech electriese kabel oprol tolle, verkrygbaar by BWH by die edge trimmer afdeeling. Die toll is om krag kabels op te roll....werk perfek vir my.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 19:29:31 pm
Gerd
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1025
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

I use the normal extension cable drums  which you buy in any hardware store  with 10 or 20  metres of 2,5 mm cable on a sort drum. In addition I have a 15 m thick cable to plug into my trailer socket. If I go far away Botswana or Namibia I have a cable drum with 30m cable with 4mm wire just to be on the safe side because sometimes the power points are far away.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 19:34:51 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Maak nou nie saak hoe ek n draad of tuinslang oprol daai ding koek in sy malle verstand in. Niks meer wat my ontstel soos n gekoekte draad

Wens ek kan op n kursus gaan om te leer hoe om goed koek vry op te rol.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 19:48:28 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 920
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Ek rol dit om my voorarm en stoor dit in die karavaan se neus  om die gasbottel. Werk vir my...

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 19:54:24 pm
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 144
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

I am not in  favour  of using any form of drum to roll up the cable, especially when the plug point is close to your van and you have a very lengthy cord which is the std thin one.

The more current you draw on this coil the hotter it will get and that is never a good thing.

It would seem that the method described by Jin above, is still the best way to work with your extension cord.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 20:18:35 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Maak nou nie saak hoe ek n draad of tuinslang oprol daai ding koek in sy malle verstand in. Niks meer wat my ontstel soos n gekoekte draad

Wens ek kan op n kursus gaan om te leer hoe om goed koek vry op te rol.

Jy moet laat ek jou wys.

Tot die tuinslang koek nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 20:23:19 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek rol myne op met 'n lang lus tussen my vingers en my jockey se slinger. Dan gee ek 'n enkel knoop soos ek ook met my anker toue maak. Geen gekoek en weens minder draaie is daar min opwen. Onthou ook om die tou af te rol dan is daar geen spin en geen gekoek. Die gekoek kom in weens die spin in die draad. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 20:35:32 pm
Dries
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 20 Sep 2017
Experience: 36 years

Al baie jare in musiekbedryf, so kabel/s oprol is tweede natuur. Die elmboog -duim sorg net vir probleme en die rolle vat spasie. Daar is 2 maniere 1)Hou hande met palms na bo voor jou uit. Vat die punt van kabel in linkerhand met punt in rigting van duim. Vat nou kabel met regterhand so 50cm uitmekaar met koord in rigting van duim. Draai nou hande regop sodat duime na bo wys. Met linkerhand vat nou kabel sodat hy 'n lus/ sirkel vorm. Nou is dit een aksie. vat regs, vat links, vat regs soos jy hom nader sleep.    2)Manier 2 is die lus deur lus metode. Hierdie vat baie spasie maar beter as rolle.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 21:46:04 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Andries, jou manier ook probeer maar die kabels wen nog steeds op maar net oor n' langer tydperk. Die bobin manier vatmeer plek maar wen nooit die kabels op nie. Ek hou nie van die bobins nie want dit vat kosbaare plek op....maar ek kry nie anders die opwen probleem opgelos nie.

 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 06:17:32 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het gevind die hand oprol veroorsaak dat die kabel op wen en dan maklik koek.

Ek gebruik Trimtech electriese kabel oprol tolle, verkrygbaar by BWH by die edge trimmer afdeeling. Die toll is om krag kabels op te roll....werk perfek vir my.

https://www.builders.co.za/Garden-%26-Outdoor-Living/Garden/Trimmers-%26-Accessories/Trimmer-Accessories/Trimtech-Tarac-Roll-A-Cord-Extention-Holder/p/000000000000062004?g

Ek gebruuik dieselfde tol as Paul.  Dit hanteer 'n 25m kabel gemaklik.  Ek het twee:

  1. Een vir die gewone 20m kabel van die karavaan
  2. Een vir 'n Addisionele 25m verleng koord.

Jy hak net die driepunt prop deur die gat in die rol, hou die tol met eenhand vas aan die swart gly greep van die middel gat, draai die tol met die knop op die rant van die tol.

Met afrol gaan dit net so vinnig.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 06:24:48 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I am not in  favour  of using any form of drum to roll up the cable, especially when the plug point is close to your van and you have a very lengthy cord which is the std thin one.

The more current you draw on this coil the hotter it will get and that is never a good thing.

It would seem that the method described by Jin above, is still the best way to work with your extension cord.

This is very true.  To resolve this issue I have a short 5M caravan cable and the long one as explained before.  If the short one does not reach the 220V supply I use the long cable but always roll it of the reel.

It is really not that an effort as the roll up process with the trimtech reel is very quick and easy.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 06:35:32 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

https://www.builders.co.za/Garden-%26-Outdoor-Living/Garden/Trimmers-%26-Accessories/Trimmer-Accessories/Trimtech-Tarac-Roll-A-Cord-Extention-Holder/p/000000000000062004?g

Ek gebruuik dieselfde tol as Paul.  Dit hanteer 'n 25m kabel gemaklik.  Ek het twee:

  1. Een vir die gewone 20m kabel van die karavaan
  2. Een vir 'n Addisionele 25m verleng koord.

Jy hak net die driepunt prop deur die gat in die rol, hou die tol met eenhand vas aan die swart gly greep van die middel gat, draai die tol met die knop op die rant van die tol.

Met afrol gaan dit net so vinnig.

 

Dink jy n 30m 2.5mm kabel gaan pas op so n tol? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 06:49:54 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 870
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Soos Dries, was ek ook vir baie jare in die musiekbedryf en gou geleer hoe om klankkabels (wat maar sensitief is) op te rol sodat dit nie mettertyd opkrul en koek nie. Ek volg dieselfde metode as hy, maar ek dink dit is moeilik om te verduidelik met woorde en dalk onverstaanbaar vir diegene wat dit lees. Dalk sal 'n video-clip beter werk. Maar dat jou kabels glad (soos nuut) bly sonder om te krul en te koek, is gewis.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 07:01:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dink jy n 30m 2.5mm kabel gaan pas op so n tol? 

Ek het 'n 25m verlengkoord op so tol met nog spasie so ek glo hy sal dit kan hanteer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 07:03:30 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het 'n 25m verlengkoord op so tol met nog spasie so ek glo hy sal dit kan hanteer.

Joune is mos ook 2.5mm?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 07:04:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Vir nog 'n voorbeeld is ek oortuig dat ek twee "Weedeater" kabel wat nou wel dunner is op een tol sal rol.

Die kabels van die karavaan rol ek net vinnig op sonder om te kyk dat dit netjies op die tol lê en daar is steeds plek vir nog. So ek glo as jy net effe stadiger en netjieser as ek rol gaan jy die volle 30m op kry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 07:53:21 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ja Leon daai Trimtech  toll  vat nie baia meer plek op nie en haal al die vrustrasie uit verleng koorde oprol. Met n' lap en n' tweede persoon veeg ek die tou aff soos ek hom oprol en dan kan dit ook netter opgerol word. Sal seeker netter moet wees as jy 30m will op kry.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 08:15:00 am
ELU
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 592
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 43 years

Aan dié wat die weedeater/grassnyer kabels gebruik, ja, dis baie goeie kabels met waterdigte en behoorlike kragprop koppelings, maar maak net seker dat die betrokke kabel wel 'n aard draad (earth) in het, anders loop jy op risiko van skokke indien daar iewers fout gaan. Baie van die nuwe kabels (weedeater-tipe) het nie aard (earth) draad nie omdat die toerusting goed ge-isoleer is......!?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 08:34:16 am
Gerd
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1025
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

You will not get a decent LARGE drum to take thick cable (4mm) at Game or Checkers , they usually sell the thin cable (1.5mm)

The larger drums (with thick cable) are available at specialised electrical supply outlets and are not cheap if you buy them with 4 mm cable.

You would also use these when using an electric welder some distance away from a wall plug.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 08:47:47 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

I only use the bobin not the weedeater cable. I use 3 core cabtire from Voltex.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 09:12:35 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2736
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

I use the contractor 25 m cables on the drum and stand, both in the caravan as well as the camper. The stand is used to fix the drum into position, from where it is rolled out/rolled up.

In addition to this, I would carry a 5 m, 10 m & 15 m individual cables which I use if the plug points are closer, so I do not have to unroll the whole cable on the drum, in both the caravan as well as the camper.

If traveling with the caravan, I would then use the caravan cable to the power source and then tap from the caravan for the camper.

Where-ever possible, I use the shortest lead possible to the camper, as this gets unplugged every time we go out with the camper, as it is our daily drive.

We also stand in line when rolling up the long cable, with one cleaning and the other rolling. We do the roll-up of the shorter cables the same as as Jin (Chuck Norris) does them, to prevent the curling of the cables...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 10:28:20 am
Gerd
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1025
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

Strictly speaking 1.5 mm (cross section of wire...NOT diameter)  cable is fine for 16 A MAXIMUM . However....... if you have larger Voltage fluctuations  (likely in many resorts during peak times) the current draw for a certain electrical appliance increases with lower Voltage . In addition with longer  cables Voltage drop will occur which in turn leads to an increased current through the wire and cable.

To be really safe and sure one should not use 1.6 mm wire  AT ALL.

The additional cost of  R 200 ? R 300 ? for a decent size extension cord (wire size 2.5 cross section MINIMUM) should be worth the expenditure and peace of mind but always keeping in mind that a cable length of 30 or even 50 metres would also reduce the useabale Amperage (due to Voltage drop over distance). The thicker the wire (cable) the lesser the voltage drop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 12:05:11 pm
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 121
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Geert, ek ry 10, 20, en 30 m stukke saam wat ek bymekaar inprop soos nodig. Ek "rol" hulle op volgens die ou se metode en gooi in die neuskas:

LINK

Jy't nie nodig om als af te rol as jy net 'n stukkie kort nie.

Ebenhaรฉser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 13:25:27 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Soos Dries, was ek ook vir baie jare in die musiekbedryf en gou geleer hoe om klankkabels (wat maar sensitief is) op te rol sodat dit nie mettertyd opkrul en koek nie. Ek volg dieselfde metode as hy, maar ek dink dit is moeilik om te verduidelik met woorde en dalk onverstaanbaar vir diegene wat dit lees. Dalk sal 'n video-clip beter werk. Maar dat jou kabels glad (soos nuut) bly sonder om te krul en te koek, is gewis.

Hierdie video verduidelik dalk beter as wat mens met teks kan beskryf.

LINK

As mens die rol fisies afrol soos wat dit op 'n tol sal werk is daar geen twist. Dit geld natuurlik ook vir 'n tuinslang. Dis juis as mens een punt v d rol af trek wat elke draai vir jou 'n "twist" gee. 'n Tuinslang is makliker veral as mens 'n deursnit v d rol sowat 0.7-1m maak.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 13:27:55 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Vir nog 'n voorbeeld is ek oortuig dat ek twee "Weedeater" kabel wat nou wel dunner is op een tol sal rol.

Die kabels van die karavaan rol ek net vinnig op sonder om te kyk dat dit netjies op die tol lê en daar is steeds plek vir nog. So ek glo as jy net effe stadiger en netjieser as ek rol gaan jy die volle 30m op kry.

LET WEL:

Ek het die "weed eater" kabel slegs gebruik as 'n voorbeeld van hoeveel plek is op die bespreekte TOL.  Nerens het ek te wee gegee ek gebruik daai draad vir die karavaan nie.

Jy kry nie die tol saam met 'n gras snyer of Weed eater kabel nie.  Hy is los te koop teen R160 huidiglik en word deur die Weed Eater Maatskappy Trimtech verskaf.

Ja Leon daai Trimtech  toll  vat nie baia meer plek op nie en haal al die vrustrasie uit verleng koorde oprol. Met n' lap en n' tweede persoon veeg ek die tou aff soos ek hom oprol en dan kan dit ook netter opgerol word. Sal seeker netter moet wees as jy 30m will op kry.

Toe ek die insetsel lees Paul, toe sien ek hoe Lindy met die klam lap voor my loop en die kabel af vee terwyl ek hom afvee as hy in die grond gelê het.

"Great minds think alike". Ja die tol vat nie veel plek op nie ek het twee wat netjies regop staan onder die sitplek bank naby die Battery.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 19:17:01 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Na 28 verduidelikings sukkel julle nog steeds.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 20:25:52 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 251
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 28 years

Geert, I also roll up the extension lead the old fashioned way. 

Leon, I also wipe the extension lead with a damp rag before rolling up.  

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 20:45:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hierdie video verduidelik dalk beter as wat mens met teks kan beskryf.

LINK

As mens die rol fisies afrol soos wat dit op 'n tol sal werk is daar geen twist. Dit geld natuurlik ook vir 'n tuinslang. Dis juis as mens een punt v d rol af trek wat elke draai vir jou 'n "twist" gee. 'n Tuinslang is makliker veral as mens 'n deursnit v d rol sowat 0.7-1m maak.

 

Interesante video....sal hom later weer kyk en bietjie probeer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 06:26:01 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 870
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Dankie vir die plasing van die video link Danie. Daarop word die metode van oprol gewys soos wat ek geleer is om met klankkabels te doen - en soos ek ook my elektriese kabels oprol. Jy't nooit weer probleme met "twists" nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 08:59:41 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ja wat, ek rol hom ook elmboog/duim manier op, MAAR ek trek hom deur 'n nat lap, geen probleem. Hy lê ook reg by die deur sodat ek dadelik die krag kan aanskakel wanneer ek by 'n kamp aankom, dan hoef ek nie eers die neus-stoor agter die travel blanket oop te maak nie. Die rede daarvoor is dat ek 'n elektriese boor het waarmee ek 'n 10mm gaatjie boor ingeval die grond hard is, ek kan nog nie soos julle ryk ouens 'n cordless bekostig nie.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 09:48:03 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2736
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Ek het ook 'n bouer gesien wat 25 L vierkantige drom gebruik, wat nog nie hier genoem is nie. In die neuskas of op die karavaan vloer moet jy genoeg plek het vir die 25 L drom. Die elektriese boor en ander los goed wat jy eerste gebruik, kan ook in die drom gesit word.

1) Sny die helfde van die deksel weg.

2) Maak twee gaaitjies voor in die ander helfde, een in die hoek en een in die middel.

3) Die hoek gaaitjie kry die stuk kabel deur, van binne na buite, waar die prop aan opgesit word, wat in die Karavaan inprop. Los soveel kabel beskikbaar as wat jy gaan benodig, om van die drom na te plug by te karavaan te kry, en knoop die draad binnekant; of maak 'n stopper, dat dit nie verder deurtrek nie.

4) Sit die ander punt van binne na buite, en trek dan deur en sit die prop op. Die kabel word dan van binne weer terruggetrek, deur net afwaards te trek en die kabel daar te los, voordat jy dit weer, en weer, en weer van bo na onder te trek, totdat die hele kabel ingetrek is. Die kabel bly in die drom en die kabel rol nie op nie. Maklik in en maklik uit. Laaste in, is eerste uit, ensv...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required