English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 486
Total Replies: 234 645
Total Views: 82 534 409
topics: 10 935
replies: 127 665
views: 38 954 984
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Online bespreking stelsels

replies: 18
views: 257
15 Oct 2019 @ 23:24:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14478
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien deesdae begin al hoe meer oorde gebruik maak van maatskappye se online besprekings stelsels. Ek hou daarvan.....jy kan oombliklik sien wat is nog beskikbaar en in sommige stelsels watter staanplekke nog beskikbaar is. Somtyds as jy skakel en vra vir n sekere staanplek en datum, kry jy dit nie, maar op die stelsel sien mens somtyds dat as jy miskien net jou vakansie eendag aanskuif, kan jy tog jou gunsteling staanplek kry. 

Sommiges gebruik nightbridge soos Merry Pebbles, Hlalanathi, Tshikwalo en nou Klein Kariba. Maar op hulle stelsel kan jy net sien of daar staanplekke oop is of nie....so jy bespreek jou datums en by aankoms is dit seker dan maar 1st come 1st serve basis. 

Die stelsel waarvan ek die meeste hou is Q2b. Plekke wat dit onder ander gebruik is Mbizi en Mountain Splendour. Op hierdie stelsel kan jy presies sien watter staanplek is nog oop vir elke datum.....elke staanplek is gelys. Wat lekker is met hierdie is dat jy nog fotos ook kan sien van elke staanplek. 

Dan is daar alloutbooking. Ek dink dis tans nog net Dube wat op hulle stelsel is. Daar sien mens ook beskikbaarheid per datum en n foto van die staanplek met afmetings wat handig kan wees met beplanning.

Dit verlig seker die kantoor administrasie baie by n oord se besprekings kantoor. Bevestiging word ook binne sekondes via epos ontvang

Ek dink wat somtyds nadelig kan wees vir sommige kampeerders is dat die stelsel of 100% betaling onmiddelik vereis of sommige stelsels gee 48hr vir 100% betaling

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 06:03:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14776
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek self hou van die persoonlike interaksie.  Dit wat jy hierbo noem Geert vra en komunikeer ek met die persoon oor die telefoon.  Dan dadelik kry ek die bevestigende  E-pos en ek betaal my deposito.

Sou ek nie reg kom by 'n oord nie skuif ek dadelik aan na die volgende keuse.  

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 06:05:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14776
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Terloops met somige bespreking stelsels wat die oorde gebruik monitor hulle nie dit noukeurig nie. En sit jy vir 'n dag of wat en wag vir terugvoer.

Nee wat ek bel hulle en as hulle my nie dadelik help nie..................... ander oord.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 07:59:52 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14478
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Gaan speel bietjie met Q2b se online besprekings stelsel.....soos  bv Mountain Splendour sin. Ek kon gisteraand 11pm presies op die stelsel sien watter staanplekke nog beskikbaar was vir my datums en terselfdertyd ook fotos van elke staanplek wat beskikbaar is.{was nie nodig om te wag tot vanoggend om hulle te bel nie} Ek wou oorspronklik by Dragons peak bespreek het, maar hulle het nie so n online stelsel nie.....so ek moes eers tot gister oggend wag dat hulle kantore oopmaak en bel om te hoor hulle kan my nie help nie......as hulle so n stelsel sou gehad het, was dit nie nodig nie, kon direk aangeskuif het na volgende oord. En vir oord personeel is dit ook soms moeilik om vir elke ou te verduidelik hoe elke staanplek lyk.....hier sien jy fisies fotos, geen vaag beskrywings nie. Dit was veral vir my handig in vakansie tye waar oorde geneig is om vol te wees....dan moet jy die aand vooraf n lys opstel wat jy die volgende oggend moet bel en hoor of hulle kan help of nie.....Q2b sien jy alles direk - of hulle kan help of nie, pryse, volledige lys van staanplekke beskikbaar met fotos, hoeveel en wat ingesluit is by tariewe, kanselasie reels ensovoorts. Die bevestiging kom baaaaaaie vinnig deur.....letterlik 3 sekondes gewees, toe het ek bevestiging via epos gekry.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 08:11:47 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5197
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Dis lekker as jy staanplekke kan sien (en as fotos natuurlik nou en dan darem opdateer word dat jy nie 10jaar terug se mooi grasperk sien en daar aankom op grond nie)

As jy nie staanplek kan kies nie, en jy moet doer onder in die gat gaan staan in die stof en modder gaan dit ook nie werk nie. Dis nogal interessant gewees dat iemand met 'n 5mx6m staanplekkie ook R1200 per nag moet betaal as die ou met sy 14m x 10m staanplek............

So nice soos dit is, dink ek as hul al die regte informasie op so online stelsel kan he sal dit lekker wees en dan hoef jy nie met iemand te werk wat nie regtig wil werk nie en net vir jou vertel die plek is vol en dan is daar 10 staanplekke oop nie..


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 08:20:47 am
Oppies
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 02 Nov 2017
Experience: 10 years

Dit is baie goeie idee. Ek stem saam dat dit tot jou voordeel kan wees om foto's van die staanplekke te kan sien en dit wat beskikbaar is  . Maar die vraag is hoe betroubaar is die stelsel.  Byvoorbeeld die mediese sentrum hier in Gezina maak ook gebruik van a online booking system om 'n afspraak te boek. Het al so geboek. Net om by ontvangs uit te vind dat die afspraak nie bevestig is nie.  Om honderde km af te le, net om by oord te kom en daar is geen bevestig nie.... Sal maar telefonies ook maar opvolg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 08:40:08 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14478
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dit is baie goeie idee. Ek stem saam dat dit tot jou voordeel kan wees om foto's van die staanplekke te kan sien en dit wat beskikbaar is  . Maar die vraag is hoe betroubaar is die stelsel.  Byvoorbeeld die mediese sentrum hier in Gezina maak ook gebruik van a online booking system om 'n afspraak te boek. Het al so geboek. Net om by ontvangs uit te vind dat die afspraak nie bevestig is nie.  Om honderde km af te le, net om by oord te kom en daar is geen bevestig nie.... Sal maar telefonies ook maar opvolg.

N plek soos Merry Pebbles werk al langer as 6 jaar op hierdie stelsel....nog nooit gehoor dat iemand kla oor dat oord sê hy het nie bespreking nie terwyl hy gehad het nie. Ek self het nog nooit Merry Pebbles gebel nie....al waar ek met hulle te doen gehad het was toe ek inboek.....alles via nightbridge stelsel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 09:37:00 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14478
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

N plek soos Merry Pebbles werk al langer as 6 jaar op hierdie stelsel....nog nooit gehoor dat iemand kla oor dat oord sê hy het nie bespreking nie terwyl hy gehad het nie. Ek self het nog nooit Merry Pebbles gebel nie....al waar ek met hulle te doen gehad het was toe ek inboek.....alles via nightbridge stelsel

Ek glo ook as dit die geval was, sou Merry Pebbles hulle dienste lankal beeindig het met diensverskaffer. Ek dink ook sou n oord so n diensverskaffer se programme gebruik en iemand bel in, hulle op dieselfde program gaan werk as wat jy online sal sien.....al verskil sal wees dat oordpersoneel vir jou oor die foon gaan sê wat hulle sien wat jy by jou huis ook kan sien. Hulle sal nie ander programme gebruik nie, want hoe sal hul anders dubbel besprekings hanteer....2x verskillende stelsels op een oord? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 10:59:31 am
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 300
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Wat is die website se naam asb?

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 13:42:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14478
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wat is die website se naam asb?

Frik....gaan in by een van bogenoemde oorde se websites....as jy dan click op online bookings, neem die stelsel jou automaties na die spesifieke oord se besprekings stelsel. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 13:59:50 pm
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 300
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Frik....gaan in by een van bogenoemde oorde se websites....as jy dan click op online bookings, neem die stelsel jou automaties na die spesifieke oord se besprekings stelsel. 

Okidoukie, dankie.wink

 

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 14:18:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8374
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Ek sukkel met die tegnologie.

Geert jy sal my moet wys hoe.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 17:16:53 pm
Marcel
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 10 Jun 2013
Experience: 31 years

If I have to choose between two parks, one offering online booking and one not, I will always select the park offering online booking.   No problems with trying to communicating all your preferences as you can select it all yourself.   And the beauty is that you can do it at all hours of the day. 

The SanParks website is very good, and I use it for all my bookings at the National parks.

I am supprised that Caravanparks.com haven't started to offer online bookings yet.   Imagine a world where you can see all available sites for December along the Natal coast at the click of a button.  That will save you a lot time and effort.  No more phoning or sending mails to a multitude of resorts.  

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 22:40:27 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5197
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Nou wonder ek.. Baie mense kla tog so oor die koste van kamp en o genade die liederlike middelmanne.......... Maak hierdie dan nie ook die staanplek nou duurder met die middelman nie?


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 22:54:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14478
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nou wonder ek.. Baie mense kla tog so oor die koste van kamp en o genade die liederlike middelmanne.......... Maak hierdie dan nie ook die staanplek nou duurder met die middelman nie?

Ek dink program huur per maand is goedkoper as om personeel lid aan te stel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 06:47:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14776
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek dink program huur per maand is goedkoper as om personeel lid aan te stel

Daar moet steeds iemand wees wat daai program monitor, seker maak die besprekings se depositos en volle gelde kom in.

Die bespreking program is maar 'n tool.  Ek bv verkies die telfoon as 'n tool.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 06:56:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14478
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daar moet steeds iemand wees wat daai program monitor, seker maak die besprekings se depositos en volle gelde kom in.

Die bespreking program is maar 'n tool.  Ek bv verkies die telfoon as 'n tool.

Dit behoort steeds goedkoper as eie personeel aanstel te wees. Ek neem as voorbeeld caravanparks.com wat klomp oorde en besighede se websites onderhou....daar is miskien 1x persoon wat 80x websites onderhou.....as die program in werking is en alles loop vlot het dit bittermin aandag nodig.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 07:01:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14776
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel as ek die tannies agter die toonbank sien werk op 'n naweek wat die weer reg is. Gaan 'n program nooit daai werk gedoen kry nie.  By 'n ATKV oord staan daai mense bont as die mense vir 'n naweek inkom.

Bespreking is eending maar wanneer daai bespreking tot uitvoering kom en die tekkie die teer slaan is dit maar die mens wat sy ding moet doen om als glad te laat loop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 12:33:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14478
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

If I have to choose between two parks, one offering online booking and one not, I will always select the park offering online booking.   No problems with trying to communicating all your preferences as you can select it all yourself.   And the beauty is that you can do it at all hours of the day. 

The SanParks website is very good, and I use it for all my bookings at the National parks.

I am supprised that Caravanparks.com haven't started to offer online bookings yet.   Imagine a world where you can see all available sites for December along the Natal coast at the click of a button.  That will save you a lot time and effort.  No more phoning or sending mails to a multitude of resorts.  

 

 

Goeie idee....hulle host en maintain reeds baie van die oorde se websites

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required