English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 486
Total Replies: 234 645
Total Views: 82 534 445
topics: 10 935
replies: 127 665
views: 38 955 006
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Japan in the quarter finals

replies: 19
views: 253
13 Oct 2019 @ 14:47:09 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4162
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Well done Japan into the quarter finals πŸ‘πŸ‘πŸ‘πŸ‘ . Going to be a good game against SA

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 14:51:04 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14776
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I surely hope that the Bokke stand their ground from now on.  To win evey game is the only way forward.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 15:01:09 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Brian ek nie so up to date. Speel SA teen Japan in die quarters ?

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 15:03:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14478
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daar waar SA nou is, is nog geen prestasie nie. Ek het nog voor die worldcup begin het gesê as SA nie ten minste half eindstryd haal nie, sou dit n skande wees.....dieselfde met NZ. Hulle paadjies na half eindstryd is op n skinkbord vir hulle gegee.  Hoop egter hulle gryp daai geleentheid aan.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 15:04:16 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8374
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Sou Japan speel soos teen Scotland sal die Bokke hul stadige spel moet vergeet.

Faf is te stadig agter die skrums.

Bal sal moet vleuls toe dat hulle driëe druk.

En dan dissipline moet 100% wees.

Japan speel al meer as 200 wedstryde saam.

Hulle gaan nie voor hul eie skare wil verloor nie 

Dis nie n opwarm wedstryd nie..

Ek staan agter die Bokke.

Sterkte.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 16:03:35 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14776
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As 'n span die wereld beker wil wen speel jy as 'n wen span om elke wedstryd te wen.

gen verskoonings nie.  ALL BLACKS is n voorbeeld van sulke spel.

 

Ek kan maar net hoop vorentoe vir die bokke

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 17:16:52 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4162
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Brian ek nie so up to date. Speel SA teen Japan in die quarters ?

 

Quarter-finals fixtures (all times SA):

Saturday, October 19:

England v Australia, Oita - 09:15

New Zealand v Ireland, Tokyo - 12:15

Sunday, October 20

Wales v France, Oita - 09:15

Japan v South Africa, Tokyo - 12:15

Semi-finals

Saturday, October 26

England or Australia v New Zealand or Ireland, Yokohama - 10:00

Sunday, October 27

Wales or France v Japan or South Africa, Yokohama - 11:00

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 17:18:41 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ons het probleme.

Japan is op n high!!!!.

Sal ons storie moet ken vlg week.

MAAR, ons kan hulle wen.

MET ALLE RESPEK!!!

Japan het n uiterse goeie WB aangebied. 10 uit 10!!!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 18:06:40 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8374
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Ons het probleme.

Japan is op n high!!!!.

Sal ons storie moet ken vlg week.

MAAR, ons kan hulle wen.

MET ALLE RESPEK!!!

Japan het n uiterse goeie WB aangebied. 10 uit 10!!!

Asook een aangebied.

Glo nie daar is n land wat beter kon doen nie. Alles is in plek.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 06:30:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14776
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek dink almal is op hul tone deur die feit dat Japan in die vorige WB geskiedenis gemaak het toe hulle SA wat gewoonlik 'n top span is pakslae te gegee het.

Die vriendelike wedstryd wat gespeel was voor die huidige WB het die bokke nie juis puik gevaar teen hulle nie.  My opinie moes die uitslag toe gewees het soos die telling teen Italie of so maar ja.

Ons span se vorige optrede/spel teen Japan maak dat ons twyfel oor hul vermoë en gee die teenstanders se ondersteuners weer hoop.

Kom ons kyk maar hoe lyk dit vorentoe.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 06:34:23 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14478
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

 

Quarter-finals fixtures (all times SA):

Saturday, October 19:

England v Australia, Oita - 09:15

New Zealand v Ireland, Tokyo - 12:15

Sunday, October 20

Wales v France, Oita - 09:15

Japan v South Africa, Tokyo - 12:15

Semi-finals

Saturday, October 26

England or Australia v New Zealand or Ireland, Yokohama - 10:00

Sunday, October 27

Wales or France v Japan or South Africa, Yokohama - 11:00

As ek so na hierdie lys kyk, staan bokke n goeie kans om finals toe te gaan....mits hulle toegewyd speel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 06:38:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14776
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek is maar skugter oor jou stelling Geert......................... maar ek hoop darem hulle vorder so vêr.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 06:47:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14478
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek is maar skugter oor jou stelling Geert......................... maar ek hoop darem hulle vorder so vêr.

My positiewe voorspelling is dat SA teen NZ in die finals gaan speel......maar hierdie keer gaan die bokke die All blacks looi.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 07:18:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14776
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel ek hou duim vas vir daai een.  Dit sal regtig great wees.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 09:14:39 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 360
Joined: 28 Feb 2018

So Japan and New Zeeland had an extra rest period, it gives them a better change, trying to be positive, but there are some doubts 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 09:32:33 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

My prediction that Scotland would beat Japan was way out.embarassed Well done Japan. But we are ready for you.laughing

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 13:46:11 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8374
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

My positiewe voorspelling is dat SA teen NZ in die finals gaan speel......maar hierdie keer gaan die bokke die All blacks looi.

Dis wat ons almal wil hê.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 06:14:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14776
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sal maar plan maak om die laaste Wedstryde te kyk.  Dit raak nou interesant.  Ek braai Sondag by JIN.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 17:47:06 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8374
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Baie slordige spel met doeloos se skoppe en Le Roux wat nie weet hoekom is hy daar nie.

Dissipline en elkeen speel vir homself.

Weer n dag sonder n plan.

Darm het die Bokke gewen maar verdien dit nie.

Japan het hard probeer maar kon net nie deur kom nie.

Volgende naweek gaan nog harder wees.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 21:59:44 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Met Le Roux en Kaf de Klerk het dit nie gelyk soos Bokke teen Japan maar Brakpan teen Japan

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required