English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 481
Total Replies: 234 463
Total Views: 82 523 621
topics: 10 932
replies: 127 528
views: 38 949 022
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Diens kostes op jou Air Conditioner

replies: 8
views: 179
10 Oct 2019 @ 22:09:06 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2040
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Wat behels n goeie en voledige diens op n karavaan se 18000 BTU air-conditioner. Wie het onlangs dit laat doen en wat se invoice kan jy te wagte wees . Enige aanbevelings hier in Gauteng suid omgewing.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2019 @ 08:00:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14746
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My seun het die werk gedoen.  Die diens behels net die skoon maak van die lugfilters op die binne eenheid. Jy kan dit ook vervang as dit baie oud is.

As die aircon nie koud maak nie moet mens kyk vir gas lekkasie en dan hervul met gas. Maar as hy goed werk is dit net skoon maak van die filters.

So dis iets wat jy self kan doen.  Aircon tiffie gaan jou so R500 vra vir call out dan moontlike gas en arbeid.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2019 @ 10:06:06 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8368
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

My seun het die werk gedoen.  Die diens behels net die skoon maak van die lugfilters op die binne eenheid. Jy kan dit ook vervang as dit baie oud is.

As die aircon nie koud maak nie moet mens kyk vir gas lekkasie en dan hervul met gas. Maar as hy goed werk is dit net skoon maak van die filters.

So dis iets wat jy self kan doen.  Aircon tiffie gaan jou so R500 vra vir call out dan moontlike gas en arbeid.

Doen dit self. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 17:05:10 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14746
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

So as die aircon reg werk.

  1. Haal filters uit en maak skoon.
  2. Spuit beweegende dele met efffe spuit Q20.
  3. Vee alles skoon en netjies af
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 20:44:26 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2040
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dis gedoen, een minder van my    " to do" lys.

Ek is iemand wat geweldig puntenerig is op werk wat vir my gedoen word. Aircon het ek laat diens. Mense ek kan nie verduidelik hoe puik die diens was wat ek gekry het nie

Laat gister middag het ek die man geskakel en half nege vanoggend stop n hele span by my en diens my aircon in die karavaan. Toe dit by betaal kom is die mense 60 persent goedkoper as die goedkoopste prys wat ek gekry het

Nou die mense kan ek aanbeveel en ek sal bo alle twyvel weer van hul diens gebruik maak. Ek noem nie name en nommers want ek adverteer nie. Welkom om my te kontak indien julle die nommer soek. (Alberton en aangrensende areas)

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 06:39:48 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14746
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Baie bly jy het reg gekom.

Wat het jy toe betaal vir die werkie?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 22:52:56 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2040
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Leon. Die manne hoef nie ver te gery het nie. Die filters is skoon gemaak, die aircon se gas is gedoen. Daar was n pypie wat geknak het wat my probleme gegee het en dit is herstel. Die koud en warm funksie is getoets en verstel. My ook sommer n crash course gegee van moets en moenies en hoe om jou aircon se leeftyd te verleng. 

Ek was R600 gekwoteer oor dié foon deur sy vroutjie en toe hulle klaar was sê André my dit was minder werk as wat hy verwag het. R300 sal reg wees

Nou kyk daar was n ordentlike job gedoen en ek het half skuldig sy geld betaal

 

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 18:52:54 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Bak Oor

"Welkom om my te kontak indien julle die nommer soek."

Hoe kan ek jou kontak ?

Ek soek hulle inligting asb.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 19:41:25 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2040
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

0659849610   Anton

Vir Aircon dienste en herstel

Gebasseer in Alberton

 

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required