English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 282
Total Replies: 230 205
Total Views: 82 387 202
topics: 10 832
replies: 124 989
views: 38 861 134
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Jockey Wheel Clamp Handle

replies: 20
views: 297
07 Oct 2019 @ 10:41:09 am
GerhardW
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 04 Dec 2015

Good day members,

My handle that loosens and tightens the jockey wheel has bend and I would like to replace, but it looks like I cannot just unscrew the handle as it stops when the small plate that holds the jockey wheel in place prevents it from being removed. I don't want to force not sure what I will brake

Any help please

Jurgens Palma

Gerhard

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 10:44:06 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7852
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Myne draai uit op die xplorer.

Neem n hoek veil en veil net die welding bietjie weg.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 10:45:25 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7852
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Jammer......Welkom op die forum.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 10:58:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13795
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hy druk net op daai plaatjie wat teen jockey druk....so hy behoort nie oorsaak te wees dat hy nie uitdraai nie. Miskien was hy al so styf teen daai plaatjie gedraai gewees dat die skroefdraad op die punt bietjie seer gekry het, daarom sukkel hy om die laaste bietjie uit te draai?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 11:15:42 am
Lennie
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1758
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 101 years

Die skroefdraad vorm 'n lippie op die punt van die langdurige gedruk teen die plaatjie.  Soos hierbo aanbeveel, vyl die lippie af en dan behoort die handvatsel uit te skroef.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 12:04:44 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Stem saam! ! ! !

Welcome to the forum Gerhard.

As stated the thread of the jockey handle is usually damaged when you turn it to lock the jockey in the desired position.  You will have to file it down before trying to remove it.

If you don't the thread will damage the thread inside the A=frame and that to fix is a bigger job.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 12:07:58 pm
GerhardW
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 04 Dec 2015

Dankie manne,

Sal vanaand die handle uitdraai

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 15:58:54 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4253
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Welkom met die saam gesels Gerhard. Goed om te sien dat jy na 4 jaar ook hulp nodig het soos ons almal maar van tyd tot tyd.

Soos reeds genoem is dit maklik om by die lippie uit te kom as die jockeywiel heel uitgedraai is en die pyp met slinger dan verwyder is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 16:40:32 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5622
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Een of ander tyd gaan die skroef draad tot niet... draad strip... . Dan druk jy net n 14 mm tap deur en maak n nuwe handle. (Die kanse dat die draad al seer gekry het is al klaar n moontlikheid. )

Nuwe handle..  begin met n beter tipe bout.. se maar n "cap-screw,  weld n handle of die ou handle se handvatsel aan die kop en grind die punt sommer biki af om toekomstige moeilikheid te ellimineer. Maak net seker die "plaatjie"  wat teen jocky druk is terug op sy plek.  

Klink na baie werk, maar as dit eers gedoen is, dan werk hy weer reg vir jare.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 18:30:00 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1892
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Dankie vir die raad. Ek sit met n soortgelyke probleem wat ek nog moet oplos. Ek gaan my nuwe 3 wiel jockey volgende week opsit en ek is bewus daarvan dat my handvatsel ook nie heeltemal wil uitdraai nie. Ek het reeds n nuwe een gekoop en nou spaar dit my baie moeite oor hoe om hom uit te haal. 

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 22:30:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13795
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie vir die raad. Ek sit met n soortgelyke probleem wat ek nog moet oplos. Ek gaan my nuwe 3 wiel jockey volgende week opsit en ek is bewus daarvan dat my handvatsel ook nie heeltemal wil uitdraai nie. Ek het reeds n nuwe een gekoop en nou spaar dit my baie moeite oor hoe om hom uit te haal. 

Mens het nie nodig om heeltemaal uit te draai nie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 23:24:07 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4253
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Soos oom Johan genoem het as die handvatsel nie heeltemal wil uitdraai is daar reeds skade en hoe gouer mens die punt effens kleiner vyl hoe beter vir die dag as mens hom wel wil heeltemal uitdraai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2019 @ 11:29:51 am
GUS 555
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 145
Joined: 18 Jan 2016
Experience: 24 years

Dagse

As die draad in die A-Frame gestrip is dan moet jy plan maak.

Ek het op my vorige Wa die gat uitgeboor en M14 Draad ingesny, toe het ek "n Helicoil ingesit en toe is probleme opgelos. Fyl dan net die handle se punt effe rond sodat die nie weer vas sit nie.

Jy kan nou helicoils op Takealot koop.

Work interferes with my Holidays
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2019 @ 11:50:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

By die oorspronklike jockey clamp wat jy saam met die karavaan koop is daar redelik baie materiaal oor so dis maklik om gat net effe groter te maak en nuwe draad te sny met 'n tap.

Helicoil is net nodig by karavane en trailers waar die materiaal vir nuwe gat en skroef draad min is.  My Maia is so.  Dan kan ek ook oorweeg om 'n heel nuwe bracket te koop as al die werk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2019 @ 17:03:38 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5622
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Op n gestripte standaard 12 mm is dit nie eers nodig om groter te boor nie. Draai net versigtig die m14 tap stadig deur. Gebruik biki cutting olie of sommer gewone sae 10 machine olie. NET NIE Q20 NIE. 

Sny met die M14-tap mooi skoon .. was skoon met petrol of parafien.  As jy nou jou nuwe bout met biki chain-lube-grease lubricate gaan hy baie mooi werk. Rond gegrinde punt soos GUS 555 sê, sal hy nie maklik weer moeilikheid maak nie.

Ek het destyds my Exclusive en die Elegance sn voortydig gedoen. Plus nog mods sodat die skoen nie kan uitval nie.  

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 09:30:33 am
GerhardW
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 04 Dec 2015

More,

Dankie almal het hom gisteraand uitgehaal, klein bietjie gesukkel om te veil, maar is nou uit sonder om skroefdraad te beskadig. Sal tungsten bolt insit sodat dit nie somer weer buig

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 11:33:21 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4253
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek sou dink dis goed dat die bout sagte staal is en kan slyt eerder as wat dit die hele haak se skroefdraad beskadig en dan moet mens oorgaan na M14 soos oom Johan verduidelik het.

Die bout doen dan amper die werk soos 'n "shearing pin" wat sal breek voor daar ander skade op 'n ander plek is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 13:49:42 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek stem saam met Danie. Hou by die normale.  So beskadig die bout eerder as die skroefdraad van die hele sleep haak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 16:22:32 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4253
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Om hierby aan te sluit is dit 'n goeie ding om die skroefdraad met 'n finale tap skoon te maak as die bout moeilik uitgedraai het. So maak mens reg as v d draaie dalk effens seergekry het.

Behalwe vir die "burr" wat op die punt geskep is as die bout nie taps geslyp word nie moet mens regtig hard draai om 'n 12mm bout se draad seer te maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 17:25:09 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7852
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

More,

Dankie almal het hom gisteraand uitgehaal, klein bietjie gesukkel om te veil, maar is nou uit sonder om skroefdraad te beskadig. Sal tungsten bolt insit sodat dit nie somer weer buig

 

 

Daars hy. Probleem opgelos.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 18:56:35 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1892
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ek beplan om myne volgende week te doen. Dit reen hier by ons en ek wil nie die karavaan in die reen gaan haal nie want hy moet sommer goed skoongemaak word terwyl hy by die huis is.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required