Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21189 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5597 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4779 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1465 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |

Gradering van oorde wat NIE gelys is nie
Ons het tydens ons Blomme Toer by 'n hele paar oorde gestaan wat nie op die Forum gelys is nie. Ek dink dit is tog die moeite werd om mense attend te maak op diesulke fasiliteite want sulke inligting kan baie beteken vir kampeerders én die kampterreine. Hoe gemaak?
Nico eerstens dit was aangenaam om jou te ontmoet al was dit net vinnig soos 'n warrel wind.
Raakende die oorde terugvoer kan jy in die "dashboard" direk met admin praat. Sodoende kan hulle by die oorde hoor of hulle hiervan deel wil wees. Indien nie Begin maar 'n onderwerp vir elke oord en gee jou indrukke daar volgens die Resort Rating se stappe.
Sou die oord wel besluit hulle wil deel raak van die Resort Rating kan mes dit altyd gaan opdateer. Of vir admin vra om die info oor te dra.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek het 3 weke terug ook n oord gerate wat nie op lys was nie. Ek het net die oord se website link vir admin gestuur en dit was volgende dag gelaai gewees. Soos jy sê Nico....hierdie minder bekende oorde se terugvoering is waardevol vir ander.....veral as jy nog fotos ook het
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dit sal beslis waardevol wees as alle oorde wat deur ons lede besoek word wel dan deur lede gradeer sal word. CPC is soos dit is die mees omvangryke webtuiste.
Admin het al 'n paar oorde, wat ek besoek het, op hul lys geplaas. Ek dink o.a. aan The Vale tussen Beaufort-Wes en Drie Susters, asook Kroon Lodge by Kamieskroon. Ek het ook Kromfontein in die Sederberge aanbeveel, maar ek neem aan dat hulle nie deel van die "rating" proses wil wees nie. Nogal jammer oor laasgenoemde, want dit is 'n puik plek.

Ja....weet nie altyd wat die rede sal wees om nie deel van die rating sisteem te wees nie....veral soos jy sê hulle n goeie rating kry. Ek het ook destyds Willemsrus gerate....daar was toe ook heelwat ander wat reeds gerate het.....almal baie positiewe terugvoering gegee....dit kan net goeie resultate bring vir oord.....en dis gratis publisiteit, maar lyk my hul verkies eerder om geld uit te haal op advertensies in maandelikse buite lewe tydskrifte. Ek weet daar is heelwat oorde wat nie eers adverteer nie....floreer net op positiewe terugvoering op social media
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dis dalk die goeie terugvoer op sosiale media wat dit vir hulle dalk onnidig maak om deel te wees hier by CP.com.
Dan ook weet ons nie wat is admin se stand rakende 'n deelnemende oord nie. Betaal die oord iets of kry hulle die blootstelling verniet.
Ek weet nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ons het laas naweek by Wagondrift naby Moloto gekampeer, wat n heerlike plek. Sal terugvoering gee sodra hul gelys is
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Weesgerus is gewysig as 5-Ster oord.
Intussen is (Tempel) - Modimolle vakansie oord verkoop.
Goeie More Almal,
Glo julle het n fantastiese naweek gehad.
As julle by oorde gaan kuier en hulle is nie gelys op CaravanParks.com nie stuur asb n epos na updates@saltntech.co.za dan sal ons hulle laai op die sisteem.
Lekker week vir almal!
Groete
Brian Du Preez
General Manager
+27 33 326 1370
updates@saltntech.co.za
The CaravanParks.com Team

Weesgerus is gewysig as 5-Ster oord.
Intussen is (Tempel) - Modimolle vakansie oord verkoop.

Is dit steeds karavaanpark of het nuwe eienaars ander planne?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Niemand weet wat word beplan nuwe eienaar/s nie.
Lyk my word steeds as oord bestuur met kampeer fasiliteite

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

- Die oord se onderhoud is afwesig.
Ek wil nie "Mondspoel" nie, want ek het nog nooit daar gekamp nie en antwoord volgens "Skinder Dorp"
Skinder gehoor:
- Die eienaar se vrou is oorlede en sy 2-de vrou het geen belangstelling aan die oord nie.
- Sy oorlede vrou het blykbaar gesorg dat die oord onderhou word en netjies bly.
Ek noem dit net, want dit is die skinder nuus in klein dorpe, maar geensins wil ek betrokke raak nie.

Volgens gehoor van skinder dorp (LOL):

Is die teetuin daar steeds n populere stop vir toeriste?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ