English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 282
Total Replies: 230 205
Total Views: 82 387 189
topics: 10 832
replies: 124 989
views: 38 861 126
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Watter Oord

replies: 11
views: 258
20 Sep 2019 @ 21:16:23 pm
Dolrik
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 57
Joined: 02 Apr 2016
Experience: 34 years

Ek soek advies asseblief vir vroeg volgende jaar, buite seisoen. Morgans Bay of Yellow Sands en hoekom of moet dit albei wees. Tweedens, watter roete vanaf Bloemfontein se rigting. By voorbaat dankie en Groete.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 21:30:22 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 880
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Morgans Bay is regtig baie lekker. Was nog moody by Yellow Sands nie

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 07:13:20 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7852
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het nog nie langs die see gekamp nie, is maar n bos mens.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 14:01:57 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek sien Morgans bay is lekker en pragtig, maar ek lees ook oor sekuriteits issues en ek is nie baie tevrede met die response wat gekry is nie, so ek is maar baie versigtig om nou in daai rigting te kyk, maar dan is daar baie wat weer tevrede is.. 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 20:52:41 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 112
Joined: 26 May 2017
Experience: 2 years

Ons het heerlik by Yellow Sands gekamp. Ablusies baie skoon en netjies en staanplekke het omtrent almal gras. Sekuriteit is goed en die strand is baie privaat.  Sal enige tyd weer daar gaan staan. Bring net jou eie braai (nie vuur maak) hout. Ons het Aliwal-Noord, Queenstown gery. Die pad was mooi toe: Junie 2018. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 11:21:22 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2697
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Altwee is mooi.

Morgans Bay is baie oop, so die wind kan jou roer, en dis 'n kleiner Park.

Veiligheid nie baie nie, maar nog nie van probleme gehoor nie.

Nie die lekkerste roete see toe nie en minder om in die onmiddelike omgewing te doen.

Yellow Sands is meer geskit teen die wind op meeste van die staanplekke.

Veiligheid is baie goed, op die strand en nie ver rivier toe nie.

Onder by die rivier is meer geskik vir boswaens en kampers en ablusies is meer "rustic".

Baie meer in die Oos Londen gebied om jou besig te hou.

Het al GEHOOR dat in die verlede, dat die krag tevoer nie volle 220 V was nie.

Weet nie of dit reggestelis nie.

Ek persoonlik gaan gereeld soontoe, met bos kamper en partykeer met boswa, en het nog nooit probleme ondervind nie.

Beste roete is die kortste roete vanaf Bloem, Reddersburg, Aliwal, Queenstwn, Stutterheim en Oos Londen.

Veilig reis...

 

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2019 @ 20:19:49 pm
muffie
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 06 Aug 2018

Sal Morgans Bay vermy buite seisoen . Die park is oop van die straat se kant en geen sekurietyd nie .Was nou onlangs daar en hul probeer om in my Skipper in te kom maar gelukkig het ek motion detector die aand opgestel. 2uur die oggend het alarm afgegaan en hulle het verkas. Die tent se zip was opgetrek en buite nr 12 skoen se inprint.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2019 @ 08:47:42 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4123
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

I'm visiting Yellow Sands Dec/Jan and will give some feedback thereafter. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2019 @ 08:53:10 am
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 238
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Dankie Edge vir die inligting, ons het al baie gehoor van Yellow Sand maar was nog nooit daar nie. Ons beplan om as alles goed gaan oor 2 jaar permanent op die pad te wees en hy is op die te doen lys.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2019 @ 22:13:38 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1532
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Het nog net goeie goed oor Yellowsands gehoor.

Was self nog nie daar nie, maar dit is definitief op ons lys.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2019 @ 22:34:33 pm
Badger
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 86
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

Enjoy your trip and your stay, let us know about Yellow sands, especially security on your return. If I'm not mistaken they have very good prices out of season.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 11:03:56 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Morgansbaai en omgewing is baie mooi, maar sekuriteit is baie belangrik. Sie Dirk ('Muffie") se opmerking hierbo. Vriende van ons kan nie uitgepraat raak oor Yellow Sands nie. Ek weet net nie hoe dit daar lyk in die "afseisoen" (as daar nie baie mense is nie) nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required