English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 645
Total Replies: 236 944
Total Views: 82 693 356
topics: 11 037
replies: 129 067
views: 39 034 210
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Karavaan van die jaar

replies: 20
views: 515
09 Jun 2019 @ 12:14:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek kees nou in n buitelewe gids waar Suid Afrika se top 10 woonwaens van 2018 bekend gemaak word. Volgens hulle statistiek is Jurgens, Gypsey, Sprite, Sensation, Quantum, Skipper nie deel van SA se top 10 keuses nie. Nou vra ek myself af....hoekom koop so baie mense dan n Jurgens of Sprite of die ander hierbo genoem as dit nie eers top 10 haal nie.....koop hulle almal foutief? Jy gaan koop mos nie n GWM as jou gunsteling n Hilux is nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2019 @ 12:28:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Selfs van die oorde in daai gids wat 1ste, 2de en 3de plekke verower. Sommige van hul sukkel om lang naweke en Desembers hul oord vol te kry....hoekom sukkel as dit n top3 oord is? Wil die mense nie by n gunsteling oord kamp nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2019 @ 13:23:48 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1776
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Sal graag wil sien watter oorde en watter woonwaens bo uitgekom het. Is daar so lys beskikbaar?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2019 @ 14:40:36 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Lyk my dit word gekoppel aan wie die grootste advertensie spasie koop

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2019 @ 17:11:39 pm
KosieK
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1678
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 18 years

Soos dit vir my voorkom gaan dit die geval wees, hoe lyk die note in jou beursie.

As jy ń ou karavaan het tot die millenium datum, dan staan jy agter in die ry by oorde omrede ons nie sulke tipes toelaat nie.

Ek wonder nou net, watter model tent sal dan toegelaat word?????

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2019 @ 22:48:39 pm
Theuns
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 84
Joined: 18 Jul 2007
Experience: 24 years

Hier is nog 'n vraag. Ek het die week die Junie uitgawe van Kamp & Karavaan gekoop en tot my verbasing verskyn geen Jurgens woonwa in die afdeling Data & Spesifikasies nie! Die Sprite-reeks verskyn wel en die ander woonwaens wat gelys word is Okto, Panther, Sensation, Sherpa en Spinmet. Van sommige van hierdie woonwaens het ek nog nie eers gehoor nie. Jurgens se Safari-reeks verskyn ook nie onder die afdeling van boswoonwaens nie. Die name wat daar verskyn is Bush Lapa, Conqueror, Ecko, Gecko, Imagine Trailvans en Mobi Lodge. Volgens wat ek verstaan, is die Jurgensfabriek weer aan die produseer en daarom is dit vir my baie vreemd dat Jurgens nie hier gelys word nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 06:03:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Wel ek dink ons moet maar Jurgens/Campworld (J/CW) 'n kans gee om by te kom met al die papier werk en reklame.

Prioriteit sal verseker produksie en kwaliteit wees. So met die tyd sal die spesifikasies weer beskikbaar raak.

Julle moet onthou dat mens nie iets in 'n tydskrif of boek kan publiseer as die laaste info nie bevestig kon word nie.  Soos wat J/CW die modelle se spesifikasies vas maak en bevestig sal dit uitkom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 06:04:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dan met karavaan van die jaar glo ek elke ou sal sy wa beskou as die karavaan van die jaar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 09:03:58 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 679
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Wel ek weet nie watter kriteria hulle gebruik om te besluit wat "die beste" karavaan is nie. Daar is tog te veel maatstawwe wat gebruik moet word. Ek glo nie my Fleetline is in enige spesifieke opsig "beter" as ander karavane nie, ek sou byvoorbeeld gehou het van 'n permanente buite-kombuisie, maar gemiddeld-gesproke is dit 'n redelik-omvattende karavaan wat in bykans alle aspekte die gewone reisiger tevrede sal stel.  Daar is deesdae karavane wat mooier afgewerk is, maar ek spandeer nie al my tyd binne-in die karavaan nie.

As hulle 'n lang lys van items maak, soos met motors en DAN 'n tiek-lys het kan 'n mens dalk sien hoe hulle werklik vergelyk. Sien julle byvoorbeeld ooit 'n aanduiding van die sleur-koffisiënt van karavane om te sien watter karavaan het die minste wind-weerstand? Nee, want windweerstand word gemeet na gelang van die sleepvoertuig. 'n Enkel-kajuit-bakkie sal die karavaan aan baie meer wind blootstel as 'n VW kombi.

Ek dink dis onnodig om 'n "beste karavaan" te probeer bepaal, dit gaan vir my oor wat is die "beste" verwagting van elke sleep-eienaar. Elkeen van ons droom van 'n karavaan wat ietsie meer as ons eie het. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 09:59:24 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Wel ek weet nie watter kriteria hulle gebruik om te besluit wat "die beste" karavaan is nie. Daar is tog te veel maatstawwe wat gebruik moet word. Ek glo nie my Fleetline is in enige spesifieke opsig "beter" as ander karavane nie, ek sou byvoorbeeld gehou het van 'n permanente buite-kombuisie, maar gemiddeld-gesproke is dit 'n redelik-omvattende karavaan wat in bykans alle aspekte die gewone reisiger tevrede sal stel.  Daar is deesdae karavane wat mooier afgewerk is, maar ek spandeer nie al my tyd binne-in die karavaan nie.

As hulle 'n lang lys van items maak, soos met motors en DAN 'n tiek-lys het kan 'n mens dalk sien hoe hulle werklik vergelyk. Sien julle byvoorbeeld ooit 'n aanduiding van die sleur-koffisiënt van karavane om te sien watter karavaan het die minste wind-weerstand? Nee, want windweerstand word gemeet na gelang van die sleepvoertuig. 'n Enkel-kajuit-bakkie sal die karavaan aan baie meer wind blootstel as 'n VW kombi.

Ek dink dis onnodig om 'n "beste karavaan" te probeer bepaal, dit gaan vir my oor wat is die "beste" verwagting van elke sleep-eienaar. Elkeen van ons droom van 'n karavaan wat ietsie meer as ons eie het. 

Mooi man... raak gesê.

Ons moet ons eie kompetiese hou. Beste KAMPER  van die jaar. Daar is so baie wat meer kamp en ander wat lekkerder kamp. Sooooo.  Ek stel voof ons begin n draad. 

Beste KAMPER van die jaar.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 10:08:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek wen ek wen ek wen...............................

Niemand kan kamp soos ekke nie........................ ek wen....................laughingtongue-outsurprised

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 10:54:58 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Mooi man. 

Comment op die nuwe draad.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 14:23:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek kees nou in n buitelewe gids waar Suid Afrika se top 10 woonwaens van 2018 bekend gemaak word. Volgens hulle statistiek is Jurgens, Gypsey, Sprite, Sensation, Quantum, Skipper nie deel van SA se top 10 keuses nie. Nou vra ek myself af....hoekom koop so baie mense dan n Jurgens of Sprite of die ander hierbo genoem as dit nie eers top 10 haal nie.....koop hulle almal foutief? Jy gaan koop mos nie n GWM as jou gunsteling n Hilux is nie?

En my poepe stink nie,...... 

Net n klomp snert... 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 09:49:12 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 28 Feb 2018

Chuck not to sure about your "poeP' there was a bit of "stank vir dank" this morning in the Polokwane area, so just wondering 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 10:41:24 am
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2137
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

As Jurgens uitval onder top 10 reken ek dit is baie dieselfde as met Toyota. Wil nie innoverend wees en hou by dit wat werk. Ek het verskei male op die draad gekla oor swak kwaliteit wat ek vind op die Fleetline.

Nou die laaste Outdoor skou en ek het die naweek by karavaan plek na die nuwe karavane gekyk. Die idees en vernuwings is goed. Bo alle twyvel is die afwerking geweldig swak vir die tipe geld wat voor gevra word. Die idees's is daar maar die vakmanskap en detail is nie teenwoordig. Die panele buite om is wobbly, die rou materiale binne is onooglik. lyk al hoe meer asof dit n kos waentjie is wat gebou is. Om te verduidelik se ek kyk na die Amerikaanse Rv's. Die afwerking en detail. Dit is waarna gestreef moet word en ons raak al hoe meer agter as wat dit by daardie "look en comfort" kom. So ontevrede as wat ek met my Fleetline se kwaliteit onder andere is ruil ek dit nie vir die nuwe goed wat ek gesien het. 

Dan alreeds die gewigte van die waens. Alreeds het ons baie min opsies om n Penta ordentlik te sleep wat nou nog van die nuwe goed. Dit is duidelik dat die verskaffers begin om te luister na wat ons verbruikers benodig. Meer benodighede word voorsien en die gewigte van al die goeterjasies word nie in ag geneem om die wa se gewig so te hou dat ons veilig en gemaklik met n groter verskeidenheid voertuie kan sleep. Wat nog van om jou wa met die hand in n posisie te skyf . Caravan movers behoort standard fitment te wees.

Yskaste raak net kleiner is nog n ding wat ek nie verstaan. Nee wat ek dink ons staan met tuisgebakte brood onder die arm terwyl ons na kafee brood kyk.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 13:26:44 pm
Siegfried
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 16 years

Myne is karavaan van die jaar, hy is klaar betaal....

 

My en Marie se huisie by die.............."ALL OVER".
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 18:13:56 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Bak oor, "Om te verduidelik se ek kyk na die Amerikaanse Rv's."

Ek kyk gereeld na hulle op TV en die prys skrik my meer af as ons looks.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2019 @ 15:13:12 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2137
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Lyk my dit word gekoppel aan wie die grootste advertensie spasie koop

Stem met jou. Deesdae is niks meer wat dit.moet wees. 

Jammer oor die Bulle. Hulle het soos masjiene gedpeel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 05:17:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien op facebook die campaigns is weer sterk aan die gang om n top posisie te verower op die "karavaan van die jaar" lys. 

Dan wonder ek of daai tydskrif wat elke jaar die wenners publiseer steeds glo dat die "wenner" regtig die wenner is? Of is dit maar om net nog n artikel te kan plaas?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 06:12:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Geert het vir my so "campaign" gestuur waarin jy R10 000 kan wen as jy een van twee karavane kies en dan motiveer waarom jy dit kies.

Enige jan rap en sy maat sal dan mos inskryf klomp tros kwyt raak net om 'n kans te staan om die R10  000 te kan wen.

 

Dit het mos niks te doen met die regte insette tov die beste karavaan van die jaar nie.

 

Dink as hy wen moet ons bohaai maak oor die beste omkoop karavaan ........................ want dis mos eintlik omkopery van soorte.  Wel eintlik is dit mos maar aan die orde van die dag die omkopery storie in SA.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 08:28:32 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5248
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years

Ek sê dit al lankal.. Al die snert in tydskrifte en dinge wat so bohaai oor gemaak word is net advertensie bollie en omkopery en basies is artikels oor produkte in tydskrifte, "gekoop".

 

Het al groot fights hieroor gehad en dis daarom wat ons self al 4 jaar nie meer adverteer nie (en nie juis minder besigheid gekry nie, inteendeel, meer gegroei in die laaste 4 jaar)...

Neewat, die wat in boeke glo, sterkte, val vir die strik van nonsens praat en go for it...

Jy sal mense kry wat daarby sweer, maar van ons weet beter ;-)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required