English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 282
Total Replies: 230 205
Total Views: 82 387 169
topics: 10 832
replies: 124 989
views: 38 861 119
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Krag verbruik gemeet - Gewone naweek

replies: 38
views: 580
12 May 2019 @ 16:19:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13795
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het afgelope naweek weer my krag verbruik gemeet. Die verbruik was vanaf Vrydag 17h30 tot Sondag 10h00. Wat gebruik was is karavaan ligte...binne en buite, yskas, los staande buite lig, waaier vir n paar uur, haardroeër. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 18:49:12 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1756
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Naand Geert. Het jy aircon gebruik ?

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 05:44:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13795
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Naand Geert. Het jy aircon gebruik ?

Nee John....net daai paar goed wat ek bo vermeld. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 06:14:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die 4 KWh herlei tot hoeveel rand en sent.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 06:23:04 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7852
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Om te meet is om te weet. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 07:25:44 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 689
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Kan nie meer as R10 wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 08:20:29 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 523
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Maak julle nie gebruik van 'n elektriese ketel nie?

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 08:34:29 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Elektriese ketel trek tussen 2000W en 3000W.

By my huis kook die vol ketel vir letterlik presies 5min. Nou as jy daai 2200W van myne neem en deel deur die 12 van 5/60 dan kry jy dat die ketel slegs 183.33Wh sou gebruik in daai tyd. MAAR nie almal maak die ketel heeltemal vol nie en dus kan mens aanneem jy sal baie gouer die ketel laat kook met slegs 4 koppies se water vs die hele 1.8Liter van vol ketel.

Dus sal mens mooi kan uitwerk dat jou yskas baie meer krag verbruik as die ketel.

Wat wel hier interessant is, is dat baie oorde vir kragstaanplekke BAIE meer vra as wat die elektrisiteitsverbruik sal wees as gemiddeld. NIE net om die krag rekening te betaal nie, maar vir die voorsiening van so krag staanplek.

Hier bewys Geert basies wat ek nog altyd sê, die verbruik is nie genoeg om ons as kampeerders veel minder te vra op staanplek as ons gaan meters insit en volgens verbruik betaal nie. Dan gaan die oord verloor. So ons bly aan die verloor kant.

Ek dink oorde wil hul tarief per staanplek en persoon kry, maar wil die onkostes daarvolgens uitskakel..? Veral vir manne met aircons en earns wat heeldag loop ens.

Sodra mens nou gewone aircons gebruik, ek praat nie van inverter tipe aircons nie, gewone aircons wat almal so lekker insit in karavane, dan loop daai metertjie drasties hoër..... 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 09:01:49 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13795
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Maak julle nie gebruik van 'n elektriese ketel nie?

Skuus....ja, daar moet nog ketel bykom. Ons het hierdie keer nie die Snappy Chef of mikrogolf oond gebruik nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 09:06:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ten spyte van 'n ketel gebruik is die verbruik regtig laag.  Met die Maia se geyser en die feit dat Ma baie koffie drink dus ketel se kook sal my verbruik seker dubbeld wees as wat joune was.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 10:46:54 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13795
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ten spyte van 'n ketel gebruik is die verbruik regtig laag.  Met die Maia se geyser en die feit dat Ma baie koffie drink dus ketel se kook sal my verbruik seker dubbeld wees as wat joune was.

Ek dink nie dit sal regverdig wees indien n oord ekstra laat betaal vir geyser krag nie. My krag verbruik by karavaan is laag....maar ek jaag gemeenskaplike krag verbruik op deur hul warm water en storte te gebruik. By jou kos jy hulle weer niks ekstra daar nie. So kragmeters sal nie 100% effektief wees nie.....met kragmeters gaan ouens met storte in hul wa ekstra moet betaal vir warm water en ouens wat gemeenskaplike geriewe gebruik, ...nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 11:35:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis waar wat jy sê Geert. Maar dis nou maar seker my keuse om die warm water by my karavaan te wil gebruik.  Sou ek die ablusie blok gebruik sit ek net die Geyser af.

Gemeet aan die krag wat jy verbruik het die afgelope naweek sal ek twee keer 'n dag dan stort. Dis eintlik baie min. Ek het iets dalk verwag soos R200 plus vir 'n naweek se krag.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 12:30:52 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek dink nie dit sal regverdig wees indien n oord ekstra laat betaal vir geyser krag nie. My krag verbruik by karavaan is laag....maar ek jaag gemeenskaplike krag verbruik op deur hul warm water en storte te gebruik. By jou kos jy hulle weer niks ekstra daar nie. So kragmeters sal nie 100% effektief wees nie.....met kragmeters gaan ouens met storte in hul wa ekstra moet betaal vir warm water en ouens wat gemeenskaplike geriewe gebruik, ...nie

Dis hoekom ek sê die hele kragverbruik storie oor meters en betaal vir jou krag is bollie. Hoeveel krag gaan jy regtig kan gebruik?

Baie oorde gee net 10Amp krag met stroombrekers.. Dus sê nou maar opgerond na 2500W... Dis maks R5 per uur as jy heeltyd daai krag trek.. R120 per dag max.

Normale kampeerder gemiddeld sal dalk meer wees as jou 4kWh maar kom ons veronderstel die gemiddeld is meer en gebruik dalk 4 keer soveel as wat jy het. Dis 16kWh, en dan moet jy baie krag trek. Dus R32 se krag vir die naweek. Wat is die % nou werklik verskil van die staanplek tarief?

Dis goed om te weet wat jou kragverbruik is, maar ek dink die kragstorie is nonsens, kyk hoeveel duurder is jou kampterrein se krag omdat jy gewone gloeilampe dalk vir beligting gebruik, of jou swak cheap aircon wat krag vreet by die admin kantoor ens. 

Daar is baie plekke waar oordeienaars hul kragverbruik kan laat sny. En dan moet jy mos maar besef as jy baie kampeerders het en jou site volmaak gaan jou onkostes mos saam jou inkomstes styg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 20:02:58 pm

Stem saam....ek dink die admin om krag kostes te verhaal van kampeerder gaan op die einde meer as die krag self kos. 

Ek glo nie my kragverbruik sal sommer minder as hierdie raak nie. Laas se verbruik was hoër aangesien ons omtrent permanent 2x waaiers aan gehad het en ontbyt gemaak het op Snappy Chef. Waaier was nie nou eintlik nodig gewees nie....so ook nie heaters nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 20:10:20 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Geert, help my.

Hoe meet jy daai krag, sal graag my krag met die volgende kamp wil meet (dit is 'n week kamp)

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 20:53:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13795
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert, help my.

Hoe meet jy daai krag, sal graag my krag met die volgende kamp wil meet (dit is 'n week kamp)

Ek gebruik hierdie meter....plug hom in by oord se kragpunt en dan jou wa se koord. Daar is n hele verskeindenheid settings waarop jy hom kan sit.....jy kan selfs die huidige kw/h insit, dan wys hy die bedrag gebruik. Hy kan tot 3600w hanteer wat meer as genoeg is. Soos  hy hierbo gestel is wys hy dis krag verbruik van 1dag 16uur en 26minute.  Click op onderstaande link vir meer specs.

https://www.geewiz.co.za/gadgets/43656-digital-watt-meter-kill-a-watt-measure-your-electricity-usage.html?search_query=Electricity+meter&results=9

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 22:04:02 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1756
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

So terloops. My ketel operate seven to elevan. Gebruik so 1.5 kilogram koffie per maand by myself. Het onsuksesvol probeer afskaal Dan drink ek nog rooi bos tussen in. Ek is nie n alkolis nie ma altyd lis vi n koffietjie.

So my ketel trek dalk die meeste krag, dan die tv. Ek worry nie baie oor krag ek plug in en gebruik. Ek is soos my lorry, het brandstof nodig om te kan beweeg. 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 06:26:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kyk my vrou is net so oor haar koffietjie. Dis gelukkig klein bekertjies op 'n slag maar heel gereeld. Dus werk die ketel nogal.

Ek wil maar net sien wat is die gemiddelde krag verbruik van 'n kampeerder oor bv 'n kort naweek om vir myself te bepaal hoe groot faktor krag verbruik oor 'n naweek 'n koste drywer is vir 'n oord.

Ja, sekuriteits ligte, geysers, ablusie ligte en die goed speel ook 'n rol. Maar so vinnig volgens Geert se terugvoer is sy verbruik op die staanplek maar laag.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 07:18:17 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Thanks  👍

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 11:04:27 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13795
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ja....ek glo van hul gemeenskaplike kostes is baie hoog. Veral items soos warm water swembaddens. Al by verskeie oorde gehoor dat hul baddens maar koud is deur die week en eers goed warm gemaak word teen Vrydag middag. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 14:31:48 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 616
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek sien nog dat daar n dag gaan kom wanneer parke n deposito gaan vra en dan n toestel aan jou gaan gee by die ontvangs wat op n spesiale manier by die bord inprop en dan waaraan jy jou kragkoord moet koppel op die gewone manier. Dan kan hulle presies sien hoeveel krag jy gebruik het en van jou deposito aftrek.

Ek is maar en van daai kla-gatte wat nie hou van n aircon naby my op die middag wanneer ek my lui-gat-slaap wil gooi nie. My ore is bionies en ek kan hoor wanneer n mier sy naels knip. 

En koffie  ........ geen kompromie nie, koffie is n moet. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 06:27:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel die krag van ablusies, oor beligting, glybane, sekuriteit heinings als vorm seker maar deel van die gemeenskaplike kostes.  Ek dink maar dis hier waar die verbruik so hoog raak en die verbruik per staanplek is maar 'n druppel in die emmer.

Wel druppel in die emmer is ook relatief gesproke as die oord oor die 150 staanplekke byvoorbeeld het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 16:52:48 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1532
Joined: 04 Aug 2017

Ek neem aan dat algemene kragverbruik vir beligting ens. is in elk geval in die kampkoste verskans, ofskoon diyt indirekte kostes iis.

So wanneer plekke soos Eiland met 300 staanplekke, kragverbruik gaan meet en mens betaal vir jou gebruik, gaan dit 'n wesenlike deel van die krag koste verteenwoordig.

Sal interessant wees wat maak eienaars met kampkostes indien elektrisiteit afsonderlik vereffen word.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 17:30:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13795
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Deesdae om R400 per nag te betaal oor naweek is nie ongewoon nie. As mens se krag verbruik dan so min is op jou staan plek, dan werk dit op omtrent 1% van die totale bedrag. Waarom sou n oord n "issue" wil maak oor daai 1%.....daar is sekerlik ander faktore wat baie meer geld vreet waarop hulle sou kon spaar. Maar n oord verstaan dat hulle ook uitgawes moet hê en nie net inkomste nie, daarom word daar seker ook n besigheids plan uitgewerk van hoeveel die uitgawes gaan wees en wat die verwagte inkomste......en daarvolgens moet hul tariewe uitgewerk word.

Maar hierdie kampe wat R1500 per maand vra en die kampeerder los heeltyd sy aircon aan en permanent n urn aan en maak kos in n oond/stoof.......daar kan prentjie verander

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 07:47:12 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Geert, enige oord moet op 'n manier 'n rede hê waarom hy die tariewe vra wat hy vra.

Die oorde wat lang kampeerders toelaat teen verminderde bedrag sal dit nie doen teen 'n verlies nie.  Kyk bv Weesgerus se special van R200? ? was dit?  ?  Hulle sal dit nie per nag vra as dit teen 'n verlies is nie.

Feit bly staan daar is sekere verwagtinge van die kampeerders en om aan dit te voldoen kos geld.

Hoeveel dit werklik kos is debateerbaar.................. ons het nou wel uitgevind dat elektiesiteit nie eintlik kan gebruik word as 'n motivering vir hoë tariewe nie.

Dalk wil hulle maar net 'n hoë wins grens hê.  Dis vir hulle om dit te vra en vir ons maar of ons dit gaan betaal of van 'n ander oord gebruik maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2019 @ 21:09:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13795
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Afgelope naweek se krag verbruik by Thaba Morula. Vrydag vanaf so 13h00 tot Sondag so 09h30

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 07:45:04 am
Wetkit
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 84
Joined: 08 Mar 2018
Experience: 39 years

Relaxed Camper, watse yskas het jy?

3 way, 220V old / new of 12V?

3way gebruik BAIE krag want daar is nie eintlik enige temperatuur beheer nie, so die heater bly hele tyd aan.

Die ou tipe 220V werk met compressor. Die gebruik ook nogal baie krag, al het hy tempratuur beheer. Maar hy loop lank tye op n slag, al hou jy die deur toe. Ook omdat jou yskas se agterkant in n boks is, is hy nie altyd so effektief nie, so loop dan nog langer.

Nuwe tipe 220V met invertor en elektroniese beheer, gebruik baie min krag, so ook die 12V tipe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 07:55:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13795
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Relaxed Camper, watse yskas het jy?

3 way, 220V old / new of 12V?

3way gebruik BAIE krag want daar is nie eintlik enige temperatuur beheer nie, so die heater bly hele tyd aan.

Die ou tipe 220V werk met compressor. Die gebruik ook nogal baie krag, al het hy tempratuur beheer. Maar hy loop lank tye op n slag, al hou jy die deur toe. Ook omdat jou yskas se agterkant in n boks is, is hy nie altyd so effektief nie, so loop dan nog langer.

Nuwe tipe 220V met invertor en elektroniese beheer, gebruik baie min krag, so ook die 12V tipe.

220v kIC....standard vanaf Jurgens. As ek net yskas en battery charger aan het....dan trek hy so 120w (as ek reg gekyk het)

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 08:05:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Geert die naweek se verbruik is aan sienlik meer as die vorige naweek se meeting waarmee jy die draad begin het.  Meer as die helfte van vorige meeting meer.

Wat het jy die keer anders gebruik

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 11:02:02 am
Wetkit
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 84
Joined: 08 Mar 2018
Experience: 39 years

Even at 120W, but if it runs for 24 hours non-stop, you already looking at 2.8kwh

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 12:45:39 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

I guess the conversation is referring to non-municipal resorts? I mainly camp at municipal resorts so sure as hell am I not going to worry about how much electricity I use. it is the only time I can back at them considering what I am being charged of lately. Apart from the regular monthly purchase of electricity I am now being charged R142.00 for a "Electricity Home User connection" (per prepaid meter). In addition to that there is also a "Fix basic Water" charge of R56.  

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 23:27:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13795
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert die naweek se verbruik is aan sienlik meer as die vorige naweek se meeting waarmee jy die draad begin het.  Meer as die helfte van vorige meeting meer.

Wat het jy die keer anders gebruik

Heelwat die Snappy Chef gebruik.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 00:03:55 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1756
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek wonder soms of al die kampe n standaard krag vloei lewer. Ek vind dat by sekere kampe kan ek my standaard toerusting met geen probleme gebruik. Hierdie lang naweek sukkel ek weer byvoorbeeld n ketel en een plaat stofie bly die krag trip. Moet die goed een vir een gebruik.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 06:46:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel dit hang seker maar af wat het die oord beskikbaar.

Ons het een jaar by Arendsnes gaan kamp.  Die ketel wou nie eers net op sy eie kook nie.  Die badkamers se buis ligte het begin flikker as die Borrelbad se pomp aan gaan.

Eienaar het erken hy sit met 'n krag probleem. Maar dit sou 'n bietjie kos om dit reg te stel.  'n Heel nuwe Aansluiting van Eskom af net vir die karavaan park.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 15:49:22 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1532
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Wel dit hang seker maar af wat het die oord beskikbaar.

Ons het een jaar by Arendsnes gaan kamp.  Die ketel wou nie eers net op sy eie kook nie.  Die badkamers se buis ligte het begin flikker as die Borrelbad se pomp aan gaan.

Eienaar het erken hy sit met 'n krag probleem. Maar dit sou 'n bietjie kos om dit reg te stel.  'n Heel nuwe Aansluiting van Eskom af net vir die karavaan park.

Daarom hou ek van 'n karavaan park wat nie skaam is om hulle krag beskikbaar per staanplek te publiseer in hul advertensies.

Meeste is seker 16amp. Dan is daar parke wat nie skaam is om in hulle advertensie te noem dat hulle 10amp beskikbaar het per staanplek nie.

Onlangs weer so advertensie gelees. Was op hierdie forum as gekose park geadverteer.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 19:01:11 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Heelwat die Snappy Chef gebruik.....

Alhoewel die Snappy chef effektief en vinnig is, is dit nie lig op krag nie. Ek het beter plate gesien wat werk vir laer kragverbruik. Lyk soos daai infra rooi elemente.. Werk te mooi. Gebruik op setting 1 net bv 180W, setting 1 is dan 300W ens.. Baie nice

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2019 @ 07:37:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13795
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Afgelope naweek....

Ketel

Yskas

Haar droeer

Ligte...buitelig heelnag

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 08:11:10 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Veilig om te së jy gebruik so maks R10 tot R12 se krag per naweek....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required