English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 768
Total Replies: 269 390
Total Views: 83 847 997
topics: 12 295
replies: 149 236
views: 39 662 275
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Spam blok?

replies: 23
views: 479
04 Apr, 2019 @ 08:29:53 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20006
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Kry julle ook heeltyd hierdie gemors boodskap? Ek kry dit deesdae amper permanent as ek op forum is. Is daar n manier om dit te blok....miskien n setting?

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr, 2019 @ 09:26:52 am
Anonymous

Geert, ag nee man!!!!, ek het nou gedog ek is die enigste ou wat daai pryse gewen het!!

Ek kry dit ook feitlik elke keer as ek inskakel, maar steur my geensins aan die goed nie, darem oud en slim genoeg om NIE te val vir die grap nie.

Dalk kan admin iets daaraan doen, ek dink moontlik kry almal dit? Ek kry dit net op gewone rekenaar.

Groete.

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr, 2019 @ 10:00:35 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20006
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek kan myne deel...daar sal dan nog steeds genoeg wees vir my. Ek kry dit weer net op my selfoon....nie op tuis rekenaar nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr, 2019 @ 10:07:21 am
Jaques82
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 29 Jan, 2019
Experience: 30 years

download Chrome browser vir jou rekenaar

 

install hom

 

maak Chrome oop gaan na www.google.co.za

 

search vir ad block Plus

 

install AD Block Plus

 

dan sal daai goed nie meer pla nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr, 2019 @ 12:49:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Dit darm nog nie gekry nie 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr, 2019 @ 12:55:23 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20006
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

download Chrome browser vir jou rekenaar

 

install hom

 

maak Chrome oop gaan na www.google.co.za

 

search vir ad block Plus

 

install AD Block Plus

 

dan sal daai goed nie meer pla nie.

Dankie....gaan dit probeer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2019 @ 10:03:51 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 429
Joined: 15 Aug, 2011
Experience: 44 years

Dit darm nog nie gekry nie 

 

Ek ook nie.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2019 @ 13:35:35 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Kry dit ook glad nie.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2019 @ 17:30:11 pm
Chris Centurion
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 736
Joined: 04 May, 2016
Experience: 35 years

Gelukkig ek ook nie!

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2019 @ 21:31:50 pm
pieterc
Gold Member
37% Profile Strength
Posts: 132
Joined: 10 Mar, 2015

Kry dit ook, op foon en laptop. Ook by ander forums. Hulle doen nie eers die moeite om die counter te update nie, altyd "1,000,000th visitor"!

Dankie vir die raad Jaques, gaan dit beslis probeer.

Wonder nogal waarheen die skakel jou gaan vat as jy wel daarop klik?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep, 2019 @ 11:53:38 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20006
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Dis nou amper 12uur. Ek kyk nou terug op die oproepe wat ek vanoggend gehad het. Van die 7 oproepe op my foon is 6 van hulle gemors. En die een wat nie spam is nie, was n uitgaande oproep van my kant af gewees. 

Irriterend.......😡

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep, 2019 @ 12:43:22 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ja dit is regtig 'n pyn in die agterstewe.    Deesdae antwoord ek net nie 'n nommer as ek dit nie ken nie.  Dis nou die lang snaakse nommers.

En as ek antwoord dan druk ek net die knoppie en wag dat hulle eerste praat.  As dit tele sales is druk ek dood sonder om woord te sê. As dit 'n rekenaar automaat oproep is gaan hy self dood want my stem het nie die opname geaktiveer nie.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun, 2021 @ 23:09:36 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20006
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Dink julle die POPI wet wat van 1 Julie in werking tree gaan sorg vir minder spam oproepe en eposse?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul, 2021 @ 07:58:45 am
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1504
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

Dink julle die POPI wet wat van 1 Julie in werking tree gaan sorg vir minder spam oproepe en eposse?

Ek hoop van harte so! Op my selfoon blok ek al hierdie gewenste oproepe ... het so al amper 'n honderd, en tog op hulle deur op ander nommers yell

Werklikwaar 'n absolute pes!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul, 2021 @ 11:27:58 am
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1762
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Ek gebruik FireFox en kry dit nie "Touch wood"

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep, 2021 @ 05:56:21 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20006
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek gebruik FireFox en kry dit nie "Touch wood"

Ek het dit ook op my rekenaar, maar kry dan epos wat sê dat hulle n epos ontvang het wat hulle dink is spam,  ek moet dan daai epos oopmaak en kyk watse epos het gekom.....kan hom dan verwerp of aanvaar. As jy aanvaar kom dit in jou inbox. Nog steeds frustrasie om daai eposse ook nog te ontvang....inderwaarheid neem dit meer tyd in beslag om daai eposse oop te maak, te lees en te verwerp of aanvaar as wat hy net in jou inbox sou wees en jy net verby kon blaai

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct, 2021 @ 22:35:15 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20006
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Gewoonlik vermy ek om oproepe wat vanaf n 087 nommer kom te antwoord. Vanoggend kry ek sò n 087 oproep vanaf Discovery insure. Ek antwoord toe....en heel gelukkig was ek....ek wen toe R1000 se brandstof by BP. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
08 Oct, 2021 @ 07:33:17 am
Piet Ford
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 713
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

Gewoonlik vermy ek om oproepe wat vanaf n 087 nommer kom te antwoord. Vanoggend kry ek sò n 087 oproep vanaf Discovery insure. Ek antwoord toe....en heel gelukkig was ek....ek wen toe R1000 se brandstof by BP. 

Jy sien.....nou hoe moet n mens nou weet dat jy so n oproep kan vat en dat dit opreg is? Ek speel eerder veilig as om te hoop dat ek n lekker prys gaan wen want dit kan net sowel n scam gewees het. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct, 2021 @ 08:20:03 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20006
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Jy sien.....nou hoe moet n mens nou weet dat jy so n oproep kan vat en dat dit opreg is? Ek speel eerder veilig as om te hoop dat ek n lekker prys gaan wen want dit kan net sowel n scam gewees het. 

Trucaller het darem gewys dis van Discovery

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr, 2022 @ 20:46:42 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20006
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Gewoonlik vermy ek om oproepe wat vanaf n 087 nommer kom te antwoord. Vanoggend kry ek sò n 087 oproep vanaf Discovery insure. Ek antwoord toe....en heel gelukkig was ek....ek wen toe R1000 se brandstof by BP. 

Ek het gister weer n oproep van Discovery gekry....weer R1000 brandstof bewys gewen

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr, 2022 @ 21:19:02 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4364
Joined: 10 Sep, 2011
Experience: 43 years

Ek het gister weer n oproep van Discovery gekry....weer R1000 brandstof bewys gewen

now at least you can go camp 😄

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May, 2022 @ 13:53:08 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20006
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek dink die Popi wet het ook maar net n tydelike impak gehad....spam calls en ongevraagde eposse is deesdae weer vollop hier by my. Wat vir my die grootste irritasie is, is daai automatiese stem band wat speel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May, 2022 @ 14:33:30 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 636
Joined: 04 Jan, 2021

Ek dink die Popi wet het ook maar net n tydelike impak gehad....spam calls en ongevraagde eposse is deesdae weer vollop hier by my. Wat vir my die grootste irritasie is, is daai automatiese stem band wat speel

Ek sekondeer met daardie auto stem.

Voorheen as hulle gekontak het en hulle vra:- Good Day, How are you? Dit voel dan of ek in my broek wil "K@K.

Ek antwoord dan:- Fine and You? If I may ask are you a doctor, because why you asking me "How are You"?

Deesdae het ek die "Spam Caller" op my foon.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May, 2022 @ 10:06:00 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4704
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Ek is nie op hoogte van die Popi wet se bepalings nie.  Verbied dit werklik e-commerce oproepe?  Indien wel, behoort 'n mens te kla as jy wel sulke oproepe kry.  Die oproepe maak dat ek en my vrou nie oproepe beantwoord van nommers wat nie op ons selfoon gestoor is nie.  Ek wonder of ons al gewenste oproepe so gemis het.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required