English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 805
Total Replies: 239 886
Total Views: 82 813 495
topics: 11 128
replies: 130 738
views: 39 095 391
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

KNP reën

replies: 37
views: 514
14 Feb 2019 @ 06:22:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15095
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Lyk of sekere gedeeltes van KNP weer lekker reën gekry het......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 06:23:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15095
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 06:24:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15095
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 06:25:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15095
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 06:37:00 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1371
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Lovely to see. We had 30mm in Benoni last night. 

Let's hope it rains where it is most needed and not have to worry about that as well as electricity!

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 06:37:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15370
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit is regtig Chapperig as die reën so val op tye wat dit moet.

Ek sit tans hier en tik terwyl dit stort reën buite.  Heelnag het dit so gereën.  Lyk my dit hou aan tot Saterdag toe.

Sal by dominee hoor of hy nie ons kamp kan uitstel na ander datum nie.  Vir ons in die karavaan is die reën okay om in te kamp maar die met tente het dit nie so lekker nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 06:42:16 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1268
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Voel amper soos Geelperske reen van ouds. Ook altyd die tyd van die jaar gewees. Heerlik Baie dankbaar

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 07:14:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15095
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 07:19:34 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 979
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Te bly! Ons is volgende maand daar. Kan nie was nie.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 08:43:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15370
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Frans julle sal kan Was, Daar is nou baie water................ Ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 08:57:20 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4663
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Skerp nè!!!!! 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 12:03:24 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6449
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Ek kom nou uit die Park uit van Palagat tot Letaba reen dit kan nie 1 meter voor jou sien nie maar ek weet nie waar die water een gaan nie want die Letaba  revier loop nie eers nie

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 14:45:35 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2743
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dit lyk of die grootste deel van ons land redelik tot goeie reën gekry het waaroor almal baie dankbaar is.  Weet iemand dalk of die Beervleidam noord van Willowmore water gekry het?  Dis meestal heeltemal leeg maar so eenmaal in tien jaar of so as dit water in het, is dit werklik 'n mooi gesig.  Ons ry hopelik oor 'n paar weke weer daar verby en ek hoop ons sal kan stop en die water met watervoëls op bewonder.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 14:49:09 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8736
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Reen ook lekker hier in Bloemfontein. 

By huis het dit al amper 100mm gereen. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 17:02:58 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6449
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Palaborwa staan op 60mm reen en reen nog saggies

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 20:12:31 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 521
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 45 years

 Wens dit in die Kaap wil reen Brand dood hier so warm 

aarde is droog en die veld brande begin  Hoop ons kry gooie  winter reens

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2019 @ 02:57:53 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 979
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Frans julle sal kan Was, Daar is nou baie water................ Ha ha ha

😂😂👍

 

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2019 @ 07:39:56 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1371
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Another 10mm yesterday morning. 152mm for Feb so far and 215 for Jan.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2019 @ 06:36:41 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15095
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2019 @ 06:21:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15095
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het nou n video clip gesien op latest sightings waar die Letaba rivier lekker stewig afgekom het. Op die H14

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2019 @ 06:23:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15370
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit is puik dat daai deel van die wereld so goed reen gekry het.  Dit net so voor die wintermaande kom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2019 @ 06:34:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15095
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het nou n video clip gesien op latest sightings waar die Letaba rivier lekker stewig afgekom het. Op die H14

https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=2565389653531348&id=213356965401307&anchor_composer=false

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2019 @ 12:11:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15095
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Phabeni hek....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2019 @ 08:06:06 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15095
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 07:55:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15095
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Kort reën.......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 08:55:45 am
Lennie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1886
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Stem saam, gelukkig lê die hele reënseisoen nog voor met veral Februarie-maand se gebruiklike reënstorms.

Dit is verstommend hoe vining die veld grasgroen herstel na die eerste paar buie reën.

Dis een van baie redes hoekom ek verkies om die Kruger Wildtuin in Meimaand te besoek, net na die somerreëns.  Ek hou duimvas dat dieselfde in Mei 2020 gaan gebeur.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 14:38:23 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15370
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek kan maar net vir die mense en diere bid in die droogte geteisterde dele van ons land.  Dit is nou maar net die Liewe Vader wat daar verligting kan bring.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 16:55:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15095
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Foto op Sanparks se webcam gekry ......Punda Maria. Weet nie hoeveel nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 16:26:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15095
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Lyk goed...🙏🙏🙏

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 18:18:32 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2430
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ons moet net bid die boere in nood word net so geseën.🙏

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 19:36:42 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4663
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ja mens kry die boere erg jammer en geen deel word as rampgebied verklaar met die nodige hulp dat hulle nie nodig gehad het om selfs teel kudde te verkoop vir minder as die waarde van die vleis. 

Ons gaan nog lank ten duurste betaal vir kos deurdat daar nie betyds iets gedoen is nie.

Vanoggend geluister na 'n 4e generasie van boer op familieplaas en hy oorleef slegs omdat hy 'n ander besigheid ook het. Hy vertel baie ander boere het net tou opgegooi en niks oor nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 05:26:35 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15095
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Lyk goed...🙏🙏🙏

Gister aand weer gereën....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 05:39:12 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 866
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

So dankbaar. As dit maar net in die karoo ook wil begin reen.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 04:02:28 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15095
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Letaba blykbaar gister 65mm reën gehad?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 06:21:16 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15095
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Letaba blykbaar gister 65mm reën gehad?

Orpen en Satara ook lekker nat vanoggend

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 07:38:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15370
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ai daai dorre veld moet ook net gou herstel.  Dan hoop ek die res van die land het die afgelope twee dae reen gehad soos ons hier in PTA.

Seëninge van BO! ! ! ! ! ! !

Weet iemand of dit in die Noord Kaap en Karoo gereen het?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 08:23:23 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15095
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ai daai dorre veld moet ook net gou herstel.  Dan hoop ek die res van die land het die afgelope twee dae reen gehad soos ons hier in PTA.

Seëninge van BO! ! ! ! ! ! !

Weet iemand of dit in die Noord Kaap en Karoo gereen het?

Hou daai veld dop....oor 2 weke is dit n groen gras weiveld

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2020 @ 16:08:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15095
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required