English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 024
Total Replies: 259 529
Total Views: 83 476 538
topics: 11 859
replies: 143 310
views: 39 466 002
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Mountainview Inn

replies: 14
views: 281
10 Dec 2018 @ 15:20:22 pm
Bettie Boe
New Member
74% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 10 Dec 2018
Experience: 36 years

Middag, ek is nuut op die groep, dus jammer as ek weer vra oor Mountainview Inn. Ek sien die laaste pos oor die plek is van 3 jaar gelede. Is daar iemand hier wat onlangs met die Wa daar oorgebly het oppad Natal toe? Is dit steeds veilig? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2018 @ 19:21:07 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 21 May 2013
Experience: 21 years

Ons het so jaar terug daar oornag en ek het nie veilig gevoel nie. Ander manne van die forum voel anders oor die plek. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2018 @ 20:18:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18069
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ons was daar binne die kamp vir so n uur en toe weer gery. Die agterste hek aan winkelsentrum se kant het oopgestaan. Die stap roete tussen die dorp en die lokasie lyk my loop verby die kamp terein. Omdat hek oopgestaan het, het van daai verbylopers in kamp terein ingegaan en badkamers besoek.....geen beheer! Ons het na n uur gery....die eienaars weet nie eers ons was daar binne nie. Ons het bespreking gemaak....maar het nie eers laat weet dat ons weer vertrek het nie. Hulle het ook nie opgevolg nie.....worry seker ook nie.....kamers was seker vir hulle beter geld as die kampgelde. Ons het aangery en gehoop ons kom reg by n ander plek, maar omdat dit Desember was, was alles vol....ons het toe maar deurgery en middernag in Dolphin holiday resort aangekom. Maar soos Heindrich noem, baie ander is weer gelukkig daar, maar nie weer vir my nie........

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2018 @ 09:17:34 am
Bettie Boe
New Member
74% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 10 Dec 2018
Experience: 36 years

Baie dankie vir julle insette. Dan sal ek elders plek soek want dis net ek en my Seuntjie dus is ons 'n easy target as die plek so sonder sekuriteit is.. Groetnis

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2018 @ 09:38:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16492
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Ja dis nogal 'n ding om veilige kamp oornag plek te kry tussen PTA/JHB en Durban.

Dit gaan seker maar oor waarde vir geld want mens wil nie die hoë tariewe betaal van die Natalse kus oorde en dan laat aand of middernag by die oord opdaag nie.

Het iemand dalk 'n gepasde veilig oornag kamp plek wat mens kan gebruik in daai rigting.

Ek dink iets in die omgewing van Mooirivier Plaza, Howick, Pietermaritzburg omgewing.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2018 @ 09:41:43 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 21 May 2013
Experience: 21 years

Ja dis nogal 'n ding om veilige kamp oornag plek te kry tussen PTA/JHB en Durban.

Dit gaan seker maar oor waarde vir geld want mens wil nie die hoë tariewe betaal van die Natalse kus oorde en dan laat aand of middernag by die oord opdaag nie.

Het iemand dalk 'n gepasde veilig oornag kamp plek wat mens kan gebruik in daai rigting.

Ek dink iets in die omgewing van Mooirivier Plaza, Howick, Pietermaritzburg omgewing.

Ons staan normaalweg vir 'n dag of twee drie oor by Drakensville. Dit is nie so vrek vêr uit die pad uit nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2018 @ 09:46:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16492
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Ons staan normaalweg vir 'n dag of twee drie oor by Drakensville. Dit is nie so vrek vêr uit die pad uit nie.

 

Dit is 'n opsie mens moet dalk die afstand wat die verskeie opsies van die N3 af weg is ook lys.  Dit help mens om 'n kopswaai te maak.

Hoe lyk die kamp plek by Midmar dam net voor Mooirivier dink ek. Dam is langs die N3 maar roete tot daar kan 'n pyn wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2018 @ 15:56:38 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 43 years

Kyk ook na Bushwillow, noord-oos van Howick.

Volgende dag is jy vroeg by jou bestemming, op die ooskus...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 10:50:08 am
Rodrigo
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 83
Joined: 21 Dec 2016
Experience: 15 years

Hi fellow campers, good morning. Has anyone recently stayed at Mountainview Inn Caravan Park recently? I'm planning to stay there for a night later this month and just wanted to check your experience with ablution, security, noise from the highway etc. Please let  me know.

Brazilian in South Africa
2016 Sprite Splash
2017 Ford Everest 2.2L 4x2 XLT Auto
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 11:19:42 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1407
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 35 years

Paul Mulder reported on "Kampforum" regarding his long KZN-tour. They started off with one night at Mountain View. See his comment:

Een nag by Mountain View, Harrismit. Lekker vir net oornag. Langs N3 so dit raas maar alles is binne loop afstand. R240 per nag.

Seeing that you are Brazilian, I don't know if you can follow the Afrikaans comment. Therefore I freely translate:

One night at Mountain View, Harrismith. Nice just to overnight. Next to N3 can be noisy, but everything is within walking distance. R240 per night.

Paul slept there in January.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 11:50:38 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 21 May 2013
Experience: 21 years

We went past the site on a Friday at 18:00 on our way back to Kzn about a month ago and there were no activity there. Gates stood open.....no visible security. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 12:03:53 pm
Rodrigo
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 83
Joined: 21 Dec 2016
Experience: 15 years

Paul Mulder reported on "Kampforum" regarding his long KZN-tour. They started off with one night at Mountain View. See his comment:

Een nag by Mountain View, Harrismit. Lekker vir net oornag. Langs N3 so dit raas maar alles is binne loop afstand. R240 per nag.

Seeing that you are Brazilian, I don't know if you can follow the Afrikaans comment. Therefore I freely translate:

One night at Mountain View, Harrismith. Nice just to overnight. Next to N3 can be noisy, but everything is within walking distance. R240 per night.

Paul slept there in January.

Hi Chris thank you for the translation, you're right I can't read Afrikaans (yet!).

Cheers.

Brazilian in South Africa
2016 Sprite Splash
2017 Ford Everest 2.2L 4x2 XLT Auto
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 12:50:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18069
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

We went past the site on a Friday at 18:00 on our way back to Kzn about a month ago and there were no activity there. Gates stood open.....no visible security. 

Ons was daar binne die kamp vir so n uur en toe weer gery. Die agterste hek aan winkelsentrum se kant het oopgestaan. Die stap roete tussen die dorp en die lokasie lyk my loop verby die kamp terein. Omdat hek oopgestaan het, het van daai verbylopers in kamp terein ingegaan en badkamers besoek.....geen beheer! Ons het na n uur gery....die eienaars weet nie eers ons was daar binne nie. Ons het bespreking gemaak....maar het nie eers laat weet dat ons weer vertrek het nie. Hulle het ook nie opgevolg nie.....worry seker ook nie.....kamers was seker vir hulle beter geld as die kampgelde. Ons het aangery en gehoop ons kom reg by n ander plek, maar omdat dit Desember was, was alles vol....ons het toe maar deurgery en middernag in Dolphin holiday resort aangekom. Maar soos Heindrich noem, baie ander is weer gelukkig daar, maar nie weer vir my nie........

Soos ons dit ook ervaar het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2021 @ 12:24:54 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4928
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

Sjoe lees hier dis jammer as dit so gebeur as daar nie beheer is nie Leon sal ek ook agv veiligheid aanbeweeg

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2021 @ 13:45:04 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1785
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

The gate was motorised and closed. We had to phone reception to open it. The ablutions were also locked and when you book in you get a key. The locals do walk past the outside of the electrified fence to where they live on the other side of the N3. We did not feel insecure.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za