English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 643
Total Replies: 236 881
Total Views: 82 688 068
topics: 11 036
replies: 129 035
views: 39 031 554
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

2016 Jurgens Classique handleiding (Owners manual)

replies: 10
views: 539
26 Jul 2018 @ 10:15:12 am
Sakkie123
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 08 Oct 2013
Experience: 40 years

Goeie dag,

Ek is asb. op soek na 'n digitale weergawe van die 2016 Jurgens Classique se "owners manual" om vas te stel hoe alles in die karavaan werk. Meer spesifiek die yskas, geyser (220 en gas), battery stelsel en sommer alles.

Ek glo die Exclusive se handleiding sal presies dieselfde wees.

Stuur asb. na ......... sakkiekok@gmail.com

Baie dankie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2018 @ 14:22:33 pm
Robby
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 19 Feb 2013
Experience: 47 years

As jy nie regkom kan ek jou help om my boek te fotografeer en aan te stuur. Ek het presies dieselfde wa. Jy jan my in die hand kry by info@MountainPassesSouthAfrica.co.za of 083 658 8888.

Trygve Roberts
Businessman, writer, photographer, editor, father, brother and husband.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2018 @ 14:34:36 pm
Sakkie123
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 08 Oct 2013
Experience: 40 years

As jy nie regkom kan ek jou help om my boek te fotografeer en aan te stuur. Ek het presies dieselfde wa. Jy jan my in die hand kry by info@MountainPassesSouthAfrica.co.za of 083 658 8888.

Baie dankie Robby.

Het vir jou email gestuur.

Lekker dag.

Toyota and Jurgens MAGIC !!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2018 @ 11:39:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hi Robby

Sent you a mail.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 23:13:37 pm
Zoro
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 07 Jun 2019
Goeie dag julle, kan iemand my asseblief van hulp wees met n handleiding vir n Jurgens classique 2012 model. My epos is - stefan2@lantic .net
Baie dankie, groetnis Stefan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 06:20:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Goeie dag julle, kan iemand my asseblief van hulp wees met n handleiding vir n Jurgens classique 2012 model. My epos is - stefan2@lantic .net
Baie dankie, groetnis Stefan

Wou vir jou stuur maar my microsoft email sien nie jou email adress raak nie. Is die adres reg stefan?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 06:22:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14692
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wou vir jou stuur maar my microsoft email sien nie jou email adress raak nie. Is die adres reg stefan?

na die woord lantic moet daar nie spasie wees nie. ....lantic.net {Miskien die probleem?}

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 06:26:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Sal weer probeer dankie Geert

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 06:33:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Stefan youv'e got mail.

Geert die probleem was toe 'n spasie tussen lantic en .net

Ek glo Stefan sal dit kry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 18:33:09 pm
stephaans
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 05 Jan 2013
Experience: 37 years

Goeie dag,

Ek is asb. op soek na 'n digitale weergawe van die 2016 Jurgens Classique se "owners manual" om vas te stel hoe alles in die karavaan werk. Meer spesifiek die yskas, geyser (220 en gas), battery stelsel en sommer alles.

Ek glo die Exclusive se handleiding sal presies dieselfde wees.

Stuur asb. na ......... sakkiekok@gmail.com

Baie dankie. 

ek soek n manual vir n jurgens classique karavaan, onlangs gekoop en het altyd met n Fleetline gekamp. Wil weet van die krag, geyser en porta potti, enige ander addisionele informasie sal ook welkom wees. Daar is tyre merke op die floer, wil weet hoe mens dit kan verwyder.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 18:35:11 pm

email: stephenbender5@gmail.com

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First