English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 008
Total Replies: 243 750
Total Views: 82 973 805
topics: 11 241
replies: 133 120
views: 39 185 570
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

New Hilux

replies: 8
views: 340
14 Apr 2018 @ 18:38:33 pm
Anonymous

Lyk nie sleg nie.. Sou gelike het as hy wel die nodige spasie agter gehad het... 

Lyk baie goed in my opinie.. Verbetering in die ontwerp van daai neus...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2018 @ 21:05:19 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years
Lyk of Toy nou by Ford gaan leer, daai rooster lyk darem alteveel na iets wat by Ford afgekyk is! Maar ja dit lyk alreeds baie beter as die lang onderbek ontwerp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2018 @ 18:12:22 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek maak vir hom plek langs die Fortuner in my garage.
Netjies.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2018 @ 04:39:22 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1300
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Baie mooi.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2018 @ 09:50:37 am
Anonymous

Toyota het nou die neusie gepoeier.. Nou is dit werklik tyd vir beter spasie agter in die DC ens... Dan is die topklas bakkie meer as perfek...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 17:44:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15696
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 18:28:27 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Yes dit begin beter lyk 👍

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 18:30:44 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Yes dit begin beter lyk 👍

Toy se padhou vermoee bekommerd my baie. Te veel ongelukke wat rol. 

Toy please doen iets daaromtrent.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 22:22:17 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Toyota manne julle is maar stil.

Is die nie nuwe Hilux nie n bietjie baie vinnig vry gestel na die onlangse Legend 50 GR sport.

As ek die GR Sport Moes gekoop het sou ek redelik ingedoen gevoel het. Asof daar met n paar ekstra stickers van die ou stock onstlae geraak het om die nuwe outjie op die mark te sit.

Ek moet toe gee, die een se neus lyk beter en trek nou baie na aan die Hilux wat in die USA beskikbaar is. Hierdie is Vir my n bewys dat ek reg in die begin gese het olie n wiel wat raas. Mense begin Al hoe meet kla oor Toyota, looks, spesifikasies ensovoorts. Goeie ding. Nou kom die Toyotas een na die. ander uit beter en beter. Moet nie met oog klappe aan loop en Bly voorgee alles loop reg altyd reg. So bly jy met crap sit terwyl die produsente Groot geld maak en jy met n droom sit wat ontaard later in n nagmerrie en ander spog met moderne voertuie

Is dit Ford wat hulle so skrik maak 😲

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za