English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 299
Total Replies: 250 289
Total Views: 83 149 781
topics: 11 425
replies: 137 567
views: 39 289 039
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Supermoon

replies: 21
views: 1222
31 Jan 2018 @ 20:32:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Hoe ervaar julle "SUPERMOON" vanaand?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2018 @ 20:33:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Hier in Pretoria is hy pragtig helder
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2018 @ 20:38:32 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Polokwane bewolk. Sien Nils👹

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2018 @ 20:44:23 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 527
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 45 years
Ons soek nie SUPER MOON nie Ons soek SUPER REEN in die Kaap ha ha ha
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2018 @ 20:52:57 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4422
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Witrivier bewolk en ligte reen. Geen kans om die maan te sien nie. 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2018 @ 22:28:38 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4818
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Baie mooi en skerp hier by ons. Geen wolke in sig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2018 @ 11:57:05 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2018 @ 12:02:55 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Het hom gesien maar hy het maar dieselfde gelyk soos altyd.

 

Nie so met die maan gepla dat ek elke aand na hom kyk om 'n verskil agter te gekom het nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2018 @ 12:25:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het hom gesien maar hy het maar dieselfde gelyk soos altyd.

 

Nie so met die maan gepla dat ek elke aand na hom kyk om 'n verskil agter te gekom het nie.


Die maan was nou die naaste aan die aarde vir 2018. Baie mense het ook gepraat van "super blue moon". Die blue verwys nie na die kleur nie, maar die feit dat hy vir die tweede keer in een maand volmaan was
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2018 @ 13:30:47 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9551
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Chuck weet hoe lyk die maan.
Hy sit hom aan en af.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2018 @ 13:58:08 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 639
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years
Wou al lankal sê............Chuck is met die maan gepla.☺☺☺
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 21:04:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Kyk vanaand. Hy behoort 20h30 op sy helderste te wees. Kyk deur jou verkyker....ongelooflik die detail wat mens nou kan sien

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 21:57:03 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4422
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Gehoop dit sal ooptrek vir n kort ruk.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 10:12:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Is daar van ons lede wat mooi fotos kon inkry? My kamera is maar baie standaard en kon nie daai mooi effek inkry nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 18:49:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het buiteligte by die huis wat op n day/night skakelaar werk. Hy werk met sonpaneel wat deur die dag herlaai. Laasweek het die lig elke keer al by 8pm die aand afgeskakel waar hy normaalweg deurnag brand. Ek dog toe battery het seker opgepak en kan nie meer lank funksioneer nie. Sedert gister skyn hy weer deurnag. Toe kom ek agter dis die maan wat so helder skyn dat hy die lig afskakel...nog nooit ervaar nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 18:54:16 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My dogter het mooi fotos van maan geneem.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 21:25:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Foto van Satara se webcam....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 09:06:06 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3314
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Jy kan sel;fs duidelik die kaas sien!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 09:15:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het buiteligte by die huis wat op n day/night skakelaar werk. Hy werk met sonpaneel wat deur die dag herlaai. Laasweek het die lig elke keer al by 8pm die aand afgeskakel waar hy normaalweg deurnag brand. Ek dog toe battery het seker opgepak en kan nie meer lank funksioneer nie. Sedert gister skyn hy weer deurnag. Toe kom ek agter dis die maan wat so helder skyn dat hy die lig afskakel...nog nooit ervaar nie

Die sensor sit binne die sonpaneel wat boontoe wys na die son en maan, daarom seker so sensitief. My ander een wat met 220v werk het n normale sensor wat normaal gewerk het...nie afgeskakel nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2020 @ 19:45:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Vanaand weer supermoon....die laaste een van die jaar 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2020 @ 20:23:41 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

En met hierdie locky down is die lug ook sommer skoner

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2020 @ 20:04:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za