I know this subject has been discussed at length. I would just like to get some advice from the legaly minded okes out there.
With this proposed new bill regarding withholding licences due to non payment. Last year I posted about a drug lord who was stopped in Cape Town in a BMW with the same regestration as my son's beamer. For the last year my son has been living with us in Rustenburg, but is getting Etoll accounts for this period.
Ja Shaun nou moet hy sy onskuld bewys. Hoe sal dit gaan as hy in 'n pad blokade voorgekeur word? Hy sal dan probleeme he.
Hi Fred,
Start by having your son get photos from e-tol . each time you go through a photo is taken and you can often get an idea of what the driver looks like. Atleast he will be able to show which car it is.
Thanks guys. He has also contacted the Cape Town cops for a report from them regarding the other Beamer.
Het Etag in ma se kar want as ons pta toe ry is dit "makliker" om deur die "tag only" hekke te ry. Dis nou daai baan wat helfte van die d@#%ners nie kan lees nie!
Wragtag.....kry ek rekening vir R33 met foto van my Hiace. Taxi!!!! Nie eers geweet ek besit een in Gauteng nie terwyl ek in Limpopo bly.
Moet ek hom as gesteel aanmeld?

Wat is jou charging rate per trip?
Hell ek weetie. Maar van die foto kan ek se. As ek die wa hak, gaan sy brieke darem die Taxi kan stop😁😁😁😁
Het ook maar besluit betaal aan die keiser wat hom toekom en het e-tag bekom.Dink nog ek het geld op rekening toe ek staat kry via e-pos is ek in die rooi. Met ondersoek vind ek dat VW mikrobus my registrasie gebruik en vensters getint. Rig beswaar en na baie papier werk word rekening reggestel plus rand of twee(seker vir my geduld en ongerief Haha). Nie lank daarna selfde probleem Gaan weer deur hele proses en word weer reggestel en word verseker dat sisteem dit in toekoms outomaties sal regstel.
Die outomaties regstel gebeur toe nie en na besoek aan tak kantoor besluit ek dat ek ook nie meer gaan betaal nie. Ontvang nog gereeld faktuur en staat. Dan skuld hulle my en volgende skuld ek hulle. Dit help ook nie om fondse te betaal vir roete wat gery gaan word nie want hulle delg eers uitstaande fooie. Derhalwe betaal ek nou nie meer die ander man se vervoer nie. Het alle korrespondensie gehou en se vat my maar hof toe, my geld sal ek betaal wanneer ek n korrekte staat ontvang.
Hou egter my oe oop wanneer op snelweg want "meneer" ry baie op snelweg met 1tot2 week tussen poses. Het al sy venster oopgehad en sy ligte kleurige arm het deur vasgehou. Mammie het ook al die bus bestuur. Die gesigte kan egter nie duidelik gesien word nie. Nou verstaan ek dat elke tol area wat deur gery word is n bedrog klagte. Maar om hulle te vang is n ander storie.
Ek lees Lesufi sê die mense wat oor die jare e-tol betaal het, sal terugbetaal en die wat skuld, se skuld sal afgeskryf word. Dis een helse groot bedrag wat belastingbetalers maar weer sal moet bybring.
Nou voorsien ek dat die mense wat oor die jare nie tol betaal het nie- die meerderheid motoriste-, nou gaan kla omdat hulle nie duisende rande terugkry nie en dan boonop op een of ander manier sal moet opdok om die terugbetalings te finansier. Dit gaan 'n interessante storie wees. sal maar moet sien of dit wel so sal werk.

Fred is dit nie dalk net nog 'n manier om stemme te koop nie? Sal ook seker 20 jaar neem om daai terug betaal ding te doen.
Dink net hoeveel geld die voertuig verhuuring ouens gaa kry wat hulle nie aan hulle klant gaan terug betaal nie...........
En daar sal sekerlik nog ander kinkels ook opduik. Ons kan maar net dankbaar wees ons hoef nie al die knope te ontknoop nie. Maar dis darem n stap vorentoe om die saak op te los. Onthou net iemand gaan die opgehoopte skuld betaal en ook die toekomstige koste van die projek, en raai wie dit gaan wees?
My voorspelling is dat dit maar net nog n vals belofte is van ons patetiese regering om mense terug te betaal. Hulle het nie eers geld om pad te finansier nie, waar gaan hulle nog bo op daai skuld geld hê om geld wat seker al klaar geblaas is weer terug te betaal. Klink vir my soos n tandemuis storie, ek glo nie meer daarin nie.....
Geert, ONS gaan betaal met verhoogde belasting van een of ander aard. Die regering het nie n kleinhuisie vol geld nie, hulle kry alles van ons af. Ek dink die ding sal deurgevoer word, maar ons gaan daarvoor hoes
Is Etoll finaal weg? Ek kry nog steeds rekeninge
Nee Geert.
Hulle het nog nie 'n datum bepaal nie . Wil nog eers sien of dit werklik op gehef gaan word.
Nee Geert.
Hulle het nog nie 'n datum bepaal nie . Wil nog eers sien of dit werklik op gehef gaan word.
Dankie Chris