Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21972 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17714 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6165 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5260 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3218 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2590 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1996 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1761 |
steamer | 1698 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1242 |
Louvan | 1236 |
RichardJ | 1135 |
Gerden | 1132 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 846 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 768 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 430 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 388 |
LEEN | 382 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
BigG | 182 |
Trev1 | 182 |





Meiringspoort
I plan to travel from the Karoo National Park to Oudtshoorn via Meiringspoort but i see the road is very narrow.? How safe is it to tow a caravan, a Gypsey Romany, through the pass? Id love to hear comments from peple who have done it. Theres also the question of flooding. I will be travelling through the pass on 1 October and they've just had a bad flood.
Helen i am sure Herman will be able to help you.
Hou jou voete plat op die aarde

Pad is al oorgedoen. Breedt genoeg, ons is januarie 2015 daardeur soontoe en trug. En dis met jeep en elegance. As die pad oorspoel is sal hulle jou betyds wazrsku.. water loop vinnig af daar.
Op TV gesien die water oor pad, maar lyk nie of dit veel skade aangerig het nie
Ja nee, pad is baie mooi na verbeteringe paar jare gelede.. ons stop selfs by watervalle en het al per ongeluk daar te lank geswem en baljaar...!
Hallo Helen, kyk daai is van die mooiste stukkies teerpad in ons land. Geen probleem om te sleep nie. Stop by die waterval, of enige van die aftrekplekke. Ons gaan gereeld Karoo N Park toe, en sal nooit net deurjaag nie, dit is besonders.
As dit erg reen, dan oorstroom die pad, maar waneer, sal ons nie weet nie.
Wat meer moet ek se.
Groot 18 wheelers met sleewa ry deur die poort.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne

Dit is n plek waar jy moet stop en die grootsheid daarvan bewonder.
Ons ry al vir baie jare deur Meiringspoort met 'n karavaan. Dit voel elke keer vir my of dit die eerste keer is. Ons kinders het altyd die bruggies getel waar ons oor die waterstroompies ry. Ons was hierdie jaar Maartmaand weer daar deur toe ons ons "nuwe" karavaan in George gaan haal het. Dit is altyd vir my een van die mooiste gedeeltes om deur die ry. Mens moet net stadig ry daardeur om dit te kan waardeer.
Stuur groete vir die poort as julle daar deur ry.
Groete
Nic
Helen no problem towing caravan roads in good condition enjoy and dont worry.
Gaan en geniet dis n' egvaaring
How great is our GOD

Helen dit is een van die mooiste poorte om deur te ry vat jou tyd swem in die gat en braai ń vleissie
Camping is a collection of memories .... make each one count
Meiringspoort kon net sowel die Kaapse Gods Window gedoop gewees het, dit is asemrowend mooi. Ek kan nie dink dat karavaan sleep 'n probleem kan wees nie.
Geniet dit.
Helen, no problem, please take it slow. Not for the road conditions but for the scenery. Make sure the camera is at hand.
See photos below which wat taken Nov '14.

My Boeta boer by die poort se ingang aan Prins Albert se kant, sover is die poort oop en heel toeganklik vir jul behoefte.
Gaan dalk die naweek van 24 Sept af na hom toe, moet by Herman n bier gaan drink en hy my boeta se witblits.
Al weer oppad iewers heen.

Geniet hou ons op hoogte
Haak daai wa kamp bly koning
Thanks to everyone who has replied. I see from Hagar's photos that the road is what I would call narrow (no shoulder) so not much room for error. However I have towed the caravan from Springbok to Augrabies along a similar road although there was not much traffic and it was not winding. I'm looking forward to the scenery.
Helen, every time I go through Meiringspoort I am astonished at the beauty of the mountains one drives through, especially when the sun's rays fall on them. It is something to behold!
Take it slow and easy through the pass and enjoy the view!
We going through Meiringspoort on the 8th Feb. This will be our second time and the first with the caravan.
Hopefully the road is not closed and we don‘t have heavy rain before we go. I will phone De Rust police the day before we travel to make sure.
Geniet dit Brian. Toe ons laasjaar daar deur is, het ek ook gehoop op geen reen nie....was toe darem gelukkig. Ons het selfs by die waterval gestop met karavaan (Het bietjie gesukkel om uit te kom, want ander het my vas parkeer) Dit is darem asemrowende pad
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ


Geniet dit Brian. Toe ons laasjaar daar deur is, het ek ook gehoop op geen reen nie....was toe darem gelukkig. Ons het selfs by die waterval gestop met karavaan (Het bietjie gesukkel om uit te kom, want ander het my vas parkeer) Dit is darem asemrowende pad

Ons het die eerste keer daar gestop (onder die wa) om geocaches to soek. Sal nie nou met hierdie wa daar stop nie. Sal seker nie weer uitkom nie. :(