English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 715
Total Replies: 255 321
Total Views: 83 337 133
topics: 11 682
replies: 140 717
views: 39 389 058
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Beskerming teen Roes

replies: 4
views: 6184
20 Nov 2006
Anonymous
Is daar enige voorsorg om my karavaan te beskerm teen roes naby die see - Ek bly tans binne 'n 3 km Radius van die see af, and weral die wit "rims" van my Jurgens, begin Bruin roes vlekke wys - nog baie klein. (Groot veldbrande begin met klein vlammetjies).

Enige terugvoer sal waardeer word.
Kaspaas Breekwater
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2006
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1538
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 56 years
Kaspaas, In watter deel van die Kaap woon jy?

Wat die roes betref, daardie wielvellings is nie soos motor wiele ordentlik geverf nie. Hulle gebruik 'n elektroniese proses, en dit het tot gevolg dat die skerp randjies nie dieselfde beskerming geniet as die plat kante nie. Ek stel voot jy skuur dit 'n bietjie, kry 'n bottel ascetone by De LaReys teen R13, maak die goed deeglik skoon daarmee, verf dit met wit Hammerite verf (www.hammerite.com) en vergeet dat dit ooit gepla het.
Groete.
K
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 15:31:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17663
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Vra namens n vriend.

Wat kan hy opsit om die roes te behandel? 🙂

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 17:24:29 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 31 years

Vra namens n vriend.

Wat kan hy opsit om die roes te behandel? 🙂

Miskien by rubberising besigheid soos Rhino Linings ga aanklop om met bietjie rubber te spuit (polyuritaan).

Kan nie aan iets anders dink nie.

Swart verf sal net tydelik help.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 18:32:26 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 41 years

Geert. Jy kan daardie rubberising spuit / verf by builders koop.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za