English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 975
Total Replies: 225 369
Total Views: 82 171 790
topics: 88
replies: 1 371
views: 29 775
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Air Lock

replies: 21
views: 331
01 Apr 2019 @ 11:24:22 am
Keith1953
New Member
37% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 01 Apr 2019

Water is not flowing through my taps in my Jurgens Classique, seem to have an air lock.  Any ideas on how to remove the air lock?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2019 @ 13:07:44 pm
ELU
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 43 years

I used to have a similar problem on my Palma - I resolved it by:

- ensuring tank is filled with water;

- switch on tap;

- place mouth around faucet (outlet) and suck on the pipe until airlock is out and water comes through.

Obviously, clean faucet properly before placing mouth around it - dependant on the position of the airlock, you might have to suck a lot!!

Good luck - hope it works??

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2019 @ 16:08:42 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

The bubble you need to remove is in the pump. The pump can not pump air. Try Egbert advice if not working you wil have to loosen the clamp between the pump and the non return valve. Wife must then switch on pump until water flows freely.

Insert a T-piece  between the pump and small non return valve with a piece of hose and tap at the end.

Next time you have a airlock just open the tap and the water will push the air out.  You can also use the small tap to drain the tank then. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2019 @ 16:18:54 pm
ELU
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 43 years

Leon has an excelent suggestion!! Thanks Leon!!

In addition to that, try not to run the tank completely empty (pump will run 'dry' and suck in air). Always topup when it is on the low-level side.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2019 @ 16:18:59 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Water is not flowing through my taps in my Jurgens Classique, seem to have an air lock.  Any ideas on how to remove the air lock?

Watch out .............................. the small non return valve is just a plastic piece of pipe  with a small plastic ball on the inside.

I would suggest that you do not remove the non return valve so that if you open the tap to drain the tank the water will not drain from the geyser as well. This will protect the geyser from being switched on with no water in

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2019 @ 21:11:02 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7362
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Water is not flowing through my taps in my Jurgens Classique, seem to have an air lock.  Any ideas on how to remove the air lock?

Welkom op die forum. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 10:48:36 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 296
Joined: 28 Feb 2018

Ensure geyser is switched off, when doing this repair 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2019 @ 08:21:48 am
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 218
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Put the non return valve between the pump and the tank as close as possible to the end of the outlet pipe to minimise the air taken into the pipe and pump should the tank run dry.

If everything else fails and you can reach the tank inlet easily you can remove the cap then switch on the pump and open a tap and place you mouth over the tank inlet then give it a good blow into the tank that should force the air out.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 11:09:33 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

I am in Dinokeng with my first camp with the Exclusive. The inline Whale pump did not work and I replaced it with a similar one from Campworld.  TMC 18L/min cost R480. It works fine.

The priming problem is inherent to an impeller pump. The pump needs to be below water level. On the van it is not. It sits slightly higher than the tank an thus all the effort required to get it going. Why did Jurgens not put the the pump “earlier” in the pipe? On the under side or side of the water tank?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 11:11:46 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

And before you do your sucking thing, make sure the tank is prop vol!! My wange was blou gesuig voordat ek die tenk prop vol hemaak het

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 11:22:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit is maar deel van Jurgens se vorige kwaliteit beheer.  As iemand enige iets geraporteer het moes die handelaars maar die goed uit sorteer en geen terugvoer is gegee aan die fabriek sodat die probleem aangespreek kon word vir volgende modelle nie.

As Het my Classique gekoop in 2011.  Jou Exclusive is 'n 2015 model almal tussen in tot en met jou wa se model sukkel steeds met die selfde probleem.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 17:30:48 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4094
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Gelukkig is hier goeie raad. Ek het nou nie 'n in lyn whale tipe pomp maar ook sentrifugaal en en maak my tenk leeg na kamp. Kom ek by die kamp en voor ek my pomp aansit suig ek net waar my mixer sou aanskroef. Dit verg min suig dan kom die water uit. Ek het nou geen non return in aangesien ek gevind het die plastiek tipe laat wel water stadig terug na tenk. Ek het gelukkig 'n plek gekry waar ek 'n 13mm non return gekry het wat ek gaan probeer. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 07:32:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Danie ek dink die non return is net belangrik vir twee gevalle.  Sien de dat die tank baie laag onder die vloer is.

  1. Keer dat die water heeltyd terug loop as jy die kraan toe maak.  Anders gaan jy elkekeer 'n rukkie wag vir die water om by die kraan uit te kom.
  2. Die water in die geyser te hou dat hy nie kleeg loop nie anders kan die element dalk skade kry.

Ek het gevind dat as jy die water nie dreineer nie maak die alge in die pype. Die alge op hulbeurt pak saam om daai non return en dan werk hy nie meer 100% nie.

Ek dreineer die water uit die Maia uit weens hoodsaaklik twee redes:

  1. As die wa langer as 'n maand ongebruik gaan staan. (Alge vorming)
  2. Meeste van die oorde het boorgate en die kalk inhoud is baie hoog.  So as ek daar water moes aanvul oor 'n kort naweek loop dit uit oppad huis toe.

By die huis gooi ek weer water in en spoel al die warm water uit die Geyser uit. Ek gebruik dan daai water om die wa te was.  Die rede vir die proses van my is dat ek het gesien hoe pak die kalk in die URN aan wat ons altyd gebruik het en wil die aan paksel sover moontlik beperk.

So ek ry maar huis water wat minder kalk in het saam en kom met lee tank terug.  Op die manier beperk ek die kalk water se gebruik tot minimum. In proses om filter stesel te kry dan tap ek net af vir die Alge doel.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 14:28:35 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4094
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Leon dis duidelik dat jy al baie jare met water tenk kamp en dus 'n goeie proses wat werk gebruik. Ja my wa kan maklik 2 maande of meer staan en ek het al self aanpaksel moes verwyder.

Ek het ekter op 'n baie goeie "plunger" ontwerp non return valve afgekom maar dis in die Kaap so ek gaan vir my koerier maar wil eers 'n paar ander goed ook kry dat dit met een besending kom gekoerier word. Dis ook baie langer as die gewone tipe wat by Campworld beskikbaar is. Die plek het 8mm, 10mm en 12mm. Indien iemand sou belangstel kan hulle my kontak by woonwaled by gmail dan kol com. Ek dink die prys is  R40.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 14:36:21 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4094
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 13:06:07 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ek het die Whale in line pompie met n' saag oopgemaak en die impeller was vas geroes. Met die hand hom loss gemaak en olie op die assie gesit. Nou draai die motortjie weer. Ek smelt hom toe weer toe met n' ou soldeer bout. Hy werk weer vyn. Sal hom hou as n' back up. 

Die Whale pompie is nou al R1399 en ek dink Campworld hou hom nie meer aan nie. Soos hier bo genoem die Made in China TMC replacement was R480. Werk perfek.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 13:49:32 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Leon dis duidelik dat jy al baie jare met water tenk kamp en dus 'n goeie proses wat werk gebruik. Ja my wa kan maklik 2 maande of meer staan en ek het al self aanpaksel moes verwyder.

Ek het ekter op 'n baie goeie "plunger" ontwerp non return valve afgekom maar dis in die Kaap so ek gaan vir my koerier maar wil eers 'n paar ander goed ook kry dat dit met een besending kom gekoerier word. Dis ook baie langer as die gewone tipe wat by Campworld beskikbaar is. Die plek het 8mm, 10mm en 12mm. Indien iemand sou belangstel kan hulle my kontak by woonwaled by gmail dan kol com. Ek dink die prys is  R40.

Hi Danie ek stel belang as jy nog nie bestel het nie. Ek soek een om saam met gardena hosepipe te gebruik.  Dink dis 12mm

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 11:18:16 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ek het die Whale in line pompie met n' saag oopgemaak en die impeller was vas geroes. Met die hand hom loss gemaak en olie op die assie gesit. Nou draai die motortjie weer. Ek smelt hom toe weer toe met n' ou soldeer bout. Hy werk weer vyn. Sal hom hou as n' back up. 

Die Whale pompie is nou al R1399 en ek dink Campworld hou hom nie meer aan nie. Soos hier bo genoem die Made in China TMC replacement was R480. Werk perfek.

Ok nou weer die Whale pompie probeer en werk weer nie. Impeller will nie draai nie.

Smelt hom toe weer oop. Die electriese motor is omhull met plastiek om die water weg te hou. Vir een of ander reede, seeker hitte van te lank aan een gebruik, is die plastiek vyn gekraak en dus kom die water by die electriese motor uit en dan roes alles binne vas.

Hy is nou in die asblik.

Die China TMC pompie het ook nie lank gehou nie. Hy het na n' week of twee uit gebrand. Miskien weer eens te lank aan een gebruik.

Die nuwe Duitse Comet pompie waarsku dat dit nie vir langer as 15 min aan een gebruik moet word nie en dan moet dit laat aff koel vir 15 min. 15 min is lank genoeg vir n' stort maar mens moet maar die beperking in gedagte hou.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 11:50:41 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4094
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Paul ek is bly dis nie net my pompies (blou) wat by tye vassit en kan net 'n tipe van roes wees want daar is geen kalk of so iets nie. Ook die verskillende frekwensies van skreeugeluid as dit wel draai is daar iets nie lekker nie. Selfs terwyl dit wel pomp hoor ek daai geluide wat verander en dan is dit half asof die as vibreer heen en weer as mens die pompie vashou in die water.

Ek het ook gevind die impeller skuif op die as op die blou pompie en dit druk agter vas. Baie moeilik om agter dit in te kom om vorentoe te trek want dit press fit net op die as.

Ek toets nou 'n goedkoper weergawe van presies dieselfde ontwerp as die blou pompie. Nog 'n china item.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 16:30:36 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het nou weer geen probleme ooit gehad met of die blou dompel pompie wat saam met die Penta gekom het nie.  Seker maar omdat hy nooit vir lank gebruik was nie. Net vinnig bietjie water in karavaan tap.  Tans gebruik ek soo een by buite kombuis as ons met die tent kamp of ek pomp water in die karavaan se tenk in met hom as die hosepipe te kort is na 'n kraan toe.

Dan ook die wit "inline" wat saam met my Classique gekom het het puik gewerk.  Nooit probleme gehad nie. My vrou het gestort en ek direk daarna.  Hy het geloop soos stroop.  Veral na ek die lug bloei kraan ingesit het.

Danie daai pompies wat ons by Oudtshoorn gekoop het volgens my perform hulle goed of het jy enige pyne al gekry met dit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 21:32:42 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4094
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Leon ek glo daai pompies sal goed werk as hulle net aankom as jy 'n kraan oopmaak en dan weer af. Onthou myne het die stelsel op 8bar gehou en dan het ek die stelsel gereguleer op 4 bar. Nou op 'n kol moes die pomp nie op 8bar afgesit het nie en dit het uitgebrand. Omdat ek kon hoor elke keer as die pomp aansit al was dit net dat hy 5 druppels moes pomp om weer op 8bar te kom sou ek weet hy sit nie af nie. Sulke dinge gebeur mos as mens nie by is of dalk toe ons slaap. Hy het egter seker vir 4 kort kampe gewerk. Mens kry dieselfde model met 'n verstelbare pressure switch wat dalk kan werk as mens dit op 3bar of so stel.

Sover ek weet werk Johann Lock se pompie wat net aankom as mens 'n kraan oopmaak nog perfek.

Ek het dit toe vervang met hierdie pompie wat my swaer van Amerika vir my saamgebring het wat ek op Amazon gekoop het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2019 @ 08:21:37 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ja Leon, Ek het ook die blou Comet domple pompie wat standaard op my Penta was voutloos gebruik. Maar dan is dit net vir wasbakke en nie stort nie. Ek dink die lank aan een loop is wat hulle laat groet. Die gespesifeerde duty cycle is dus van kardinaale belang.

Ek het nog so n' blou domple pompie met n' cigaret lighter plug vir vol maak van bakke waneer die kraan ver is. Ek het op die ou einde twee 20m tuinslange wat ek saam ry. Kom dan meestal by.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required