English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 278
Total Replies: 230 165
Total Views: 82 385 322
topics: 120
replies: 1 899
views: 42 857
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Aircon Noise

replies: 15
views: 309
16 Jun 2019 @ 12:25:29 pm
Bronnie
Bronze Member
44% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 16 Apr 2014

Please can someone advise how you can minimize the aircon noise at night... When you set it at 21and it regulates.. It makes quite a noise when it kicks in again... We have the aircon console in the front cone and our bed is on the same side... 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun 2019 @ 15:28:06 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 525
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

Jy moes 3m se sound deadening tape teen die binne kant van die nose cone geplak het. Dit is duur maar werk

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun 2019 @ 15:36:54 pm
Bronnie
Bronze Member
44% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 16 Apr 2014

Dankie Leon 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun 2019 @ 16:39:52 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Please can someone advise how you can minimize the aircon noise at night... When you set it at 21and it regulates.. It makes quite a noise when it kicks in again... We have the aircon console in the front cone and our bed is on the same side... 

This is something that comes with the aircon in the nose cone with the bed above it.  As I see it, to be honest, there is basically three options if you are a light sleeper. 

  1. Switch it off at night
  2. Live with it
  3. Or move the unit to the rear of the caravan.

Our Maia has an aircon but we rarely use it. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun 2019 @ 19:37:27 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2006
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

The outdoor unit should be on rubber (Teco pad) mountings. That help when the compressor start. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 10:12:45 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Sit hom af in die nag dan pla hy ook nie die bure wat wil slaap nie. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 12:38:21 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Bronwyn

Not good to sleep with the aircon on, unless you have a humidifying function on the system.

It dries out the air leading to drying the sinuses and mucus membranes in your airway system. That is why one gets up in the morning with a dry throat and nose.

Best is to cool off the van, switch off the aircon and open 2 windows accross or the vents in the pop up roof if you have for cool airflow.

There are roller flyscreens available one can install at the windows to keep the bugs out at night.

Then no aircon noise at night.

We live in aircon country and have centralised system in our house. Been there, done that, no t-shirt.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 18:26:50 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Miskien loop n aircon en karavaan maar nie lekker saam nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 23:57:23 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Eerstens stel ek voor dat die air con in totaal gereeld gediens word en die kondenser voor skoon wees van stof etc. Hoe harder die kondenser moet werk hoe meer geraas. Volgende sal ek my hele nose cone box uit line met foam rubber so 25 mm dik of n behoorlike sound proof materiaal. 

Dit behoort baie te help as jou nose cone klank dig is. As daar vibrasies is moet jy die kondenser se mounting rubbers na gaan.

Weet nie of dit al die geraas sal doof maar glo dit sal baie help.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 06:04:32 am
Bronnie
Bronze Member
44% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 16 Apr 2014

Baie dankie 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 15:56:44 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 616
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

As hy vir JOU onaanvaarbaar is ........ dink net hoe voel jou kamp-buurman. Ons het ook al gekamp by Ebb-n-Flow in Wildernis waar ons bure se airkon dag en nag geloop het. Ek wou later 'n spanner in sy waaier gaan druk het, maar soos hy geraas het dink ek het iemand reeds 'n spanner daar ingedruk. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 19:16:01 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2006
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Lyk vir my hier is heelwat jaloerse mense. laughing

My verkoeler is buite voor op die raam gemonteer en met ons onlangse toer het ons dit heelwat gebruik vir hitte. Ons is gevoelig om mede kampeerders nie te pla nie en amper by elke kamp het mense vir my gevra of ek die verkoeler gebruik het want water lê onder die buite eenheid. In die Karoo nasionale park waar dit snags rustig is het ons bure by ons ingeloer en hulle  was verbaas dat die verkoeler aan is want hulle kan dit nie in hulle kamp hoor nie.

Mense wat hulle nie kan gedra nie maak meer geraas  laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 21:41:53 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

My wa se aircon is in die neuskas voor gemonteer en raas geensins as ons dit gebruik nie. Nie dat ons dit al baie gebruik het die afgelope 2 jaar nie.

Dit loop stil en pla niemand nie.

Raserige aircon het iets verkeerd en kort 'n goeie diens.

Mens slaap in elk geval nie met 'n lugversorger aan nie, nie eers ons in Malelane nie.

Baie beter om 'n waaier te gebruik deur die nag as jy moet, en sirkuleer vars lug in van buite. Naglug is altyd koeler as in jou wa, so laat dit deur jou wa sirkuleer om dit af te koel.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2019 @ 11:58:32 am
Theron
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 05 May 2016
Experience: 9 years

Bronwyn

Not good to sleep with the aircon on, unless you have a humidifying function on the system.

It dries out the air leading to drying the sinuses and mucus membranes in your airway system. That is why one gets up in the morning with a dry throat and nose.

Best is to cool off the van, switch off the aircon and open 2 windows accross or the vents in the pop up roof if you have for cool airflow.

There are roller flyscreens available one can install at the windows to keep the bugs out at night.

Then no aircon noise at night.

We live in aircon country and have centralised system in our house. Been there, done that, no t-shirt.

Waar kan mens van die roller flyscreens koop vir i Jurgens Exclusive?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2019 @ 12:16:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13782
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Leon het n baie nice idee wat hy by sy karavaan deur aangebring het. Dis n screen met magnete wat jy voor jou deur plaas dan kom goggas ensovoorts nie in nie. Jy loop moeiteloos in die karavaan in en uit en screen maak automaties weer agter jou toe. Ek wil dit voor die somer aanbring....dan kan mens lekker karavaan deur ooplos. Ek hou nie van buite karavaan kuier met n toe deur nie......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2019 @ 15:04:49 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Waar kan mens van die roller flyscreens koop vir i Jurgens Exclusive?

Kempton karavane het myne voorsien deur 'n derde party. Dit is 'n plastiekraam waarop jou gordyn 'fitting' vaskom. Die gaas loop in die raam en het ratchet sisteem wat hom weer oprol as jy hom oopmaak. Baie gemaklik en uit die pad.

Weet ongelukkig nie wie die verskaffer is nie, maar hulle is in Kemptonpark omgewing.

Effens duur, maar duursaam.

Het voor al die Penta se vensters geïnstalleer en ook toezip een by die voordeur wat ons regtig net in die willetuin gebruik tydens goggatyd. Effense schlepp om oop en toe te rits elke keer by in en uit, maar jy leer gou om beter te plan wat moet in en wat uit. Ons kombuis sit buite, maar die yskas binne die wa.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required