English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 122
Total Replies: 227 570
Total Views: 82 273 872
topics: 101
replies: 1 560
views: 34 911
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Exclusive & Clasique Geyser Exhaust

replies: 12
views: 218
07 Jun 2019 @ 11:08:22 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

I am new with my Exclusive and just wondering should the plastic cover of the geyser exhaust be removed when working from electricity? I can not see anything about this in the Hansen manual. On the cover is written "Remove before use".

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2019 @ 12:24:05 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I always removed it since I had the Classique and now with the Maia.  Whether I use it on gas or Elektric.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2019 @ 12:36:59 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Thanks Leon. Even on electric it gets quite hot. On gas the cover will melt.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2019 @ 12:41:54 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I just did it this way basically because of the inscription on the cover.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2019 @ 12:47:54 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Removing it during use can not do any harm.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2019 @ 14:17:15 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Removing it during use can not do any harm.

It is true, but you don't have to remove it when using 220v.  My Exclusive 2011 and have never removed it and we use the shower all the time.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2019 @ 15:33:06 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6377
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Het my Classque sin nooit afgehaal nie.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2019 @ 11:57:13 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

As die cover aff is is ek bang vir gogas (veral miere en spinekopies) wat die jets en die lugwee sal verstop. Dit is n' groot job om dit te strip om daai goed weer skoon te maak. En glo my as hulle eers daar nes gemaak het (en vir een of ander rede like hulle om daar ness te maak) moet jy strip om skoon te maak anders werk die stelsel nie op gas nie. Die boekie se ook dat die travel cover se doel is om die gas brander skoon te hou, fry van insekte, vuiged en vogtigheid uit te hou en moet terug geplaas word waneer water verwaremer nie gebruik word nie.

Ek het tot dusver op 220V dit nie afgehaal nie en alles werk perfek. Maar wat is die beste vir die stelsel?

Het my Classque sin nooit afgehaal nie.

Willem, nie eens as jy geyser op gas sit nie? Dit word baia warm daar op gas.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2019 @ 17:58:09 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek haal hom af.  Want dit staan daarop. "When in use" 220V of gas is mos "In Use"

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 14:46:44 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7582
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek haal hom af.  Want dit staan daarop. "When in use" 220V of gas is mos "In Use"

Selfde op die explorer haal hom af gas of elektrisiteit. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 14:59:34 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Dankie aan al die terugvoer. Ek het hom eergister afgehaal op electrisiteit. Hy is redelik warm op electrisiteit ook so, ek glo nie gogatjies gaan daar kan/will ness maak nie.

Die deksel op die wiel gebere?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 08:57:12 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie aan al die terugvoer. Ek het hom eergister afgehaal op electrisiteit. Hy is redelik warm op electrisiteit ook so, ek glo nie gogatjies gaan daar kan/will ness maak nie.

Die deksel op die wiel gebere?

Deksel op die wiel....................... ek sal nie dit doen nie.  Het myne met die Classique daar vergeet en die wa se wiel is bo oor hom.

Ek het toe die volgende een so geplaas dat ek tydens oppak op hom afkom as ek iets moes weg bêre en hom so dan onthou om terug te sit.

Moet sê dis seker maar my eie skuld want ek het die water tenk se prop ook so verloor. Daai wiel ding is in my oë 'n euwel.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 13:40:52 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Thanks Leon, my water tenk prop ook daar. Ek hoor jou en gaan n' ander plan maak...dankie!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required