English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 307
Total Replies: 215 698
Total Views: 81 767 056
topics: 26
replies: 293
views: 5 626
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Bestuur van PowrTouch movers

replies: 19
views: 358
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
18 Mar 2019 @ 14:17:40 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11581
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Na aanleiding van my jockey wiel wat ek beskadig het tydens die gebruik van movers.....is daar sekere "moets" en "moenies" as dit kom by die bestuur van movers?

As ek byvoorbeeld draai....dan gebruik ek twee knoppies op die remote....een wat die een wiel een rigting laat draai en die ander knoppie wat die ander wiel in n teenoorgestelde rigting draai op dieselfde tyd. Doen julle dit ook so? Doen ek dit verkeerd? Is daar n beter manier?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
18 Mar 2019 @ 15:53:05 pm
Dolrik
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 02 Apr 2016
Experience: 34 years

Ek gebruik net een knoppie op 'n slag. Jy draai. Jy draai op 'n tiekie met daai aksie. Gaan dit nie mettertyd jou bande meer beskadig nie, behalwe natuurlik as die situasie jou dwing om so te moet draai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
18 Mar 2019 @ 16:35:06 pm
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 391
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Geert, die manier wat jy dit doen verseker ‘n baie kort draai. Deur net een wiel te laat draai (druk net een van die knoppies), maak die draai net groter en die een wiel staan stil op die grond/plaveisel, wat heelwaarskynlik beteken dat die een mover wat die wiel draai harder moet werk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
18 Mar 2019 @ 18:50:24 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1881
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Geert ek doen dieselfde.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
18 Mar 2019 @ 19:21:22 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6851
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Werk hom ook so. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
18 Mar 2019 @ 20:13:01 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1085
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Geert

Ek werk hom soos jy hom doen.

Baie meer akkurate draai en is onmiddelik.

Ek moet by redelike smal area in waar ek my wa stoor en het nie baie spasie vir lang draai nie. Maak ook sin om altwee wiele teenoorgestelde rigting te draai, dan is dit ook maklik vir die jockeywiel om te draai.....dis nou op plaveisel.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
18 Mar 2019 @ 20:38:59 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 470
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

ek laat sak my Jokey so laag (diselboom to grond verhouding) moontlik as ek movers gebruig

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
19 Mar 2019 @ 05:54:33 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11907
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Geert met die enkel as karavane wat ek gehad het, het ek ook partymal gemaak soos jy een wiel vorentoe en ander agter toe. Dan dra die wa lekker skerp. 

En deur dit te doen het ek geen skade op die jockey wiel gehad nie.

Ek dink maar dat jou wa se jockey wiel net êrens 'n knou gekry het en die laaste trippie het hy maar besluit dis nou tyd.  

Wat het jy besluit ....... gaan jy weer die standaard jockey wiel terug sit?  Of gaan jy nou wayout gaan?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
19 Mar 2019 @ 07:27:31 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11581
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert met die enkel as karavane wat ek gehad het, het ek ook partymal gemaak soos jy een wiel vorentoe en ander agter toe. Dan dra die wa lekker skerp. 

En deur dit te doen het ek geen skade op die jockey wiel gehad nie.

Ek dink maar dat jou wa se jockey wiel net êrens 'n knou gekry het en die laaste trippie het hy maar besluit dis nou tyd.  

Wat het jy besluit ....... gaan jy weer die standaard jockey wiel terug sit?  Of gaan jy nou wayout gaan?

WJ het vir my n jockey waar die binne parte op bearings loop en ook n stewige wiel. Hy het blykbaar dieselfde op sy Surfer al vir 4 jaar....sonder probleme.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
19 Mar 2019 @ 07:34:51 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11907
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Great bly jy het reggekom.

Net 'n vraag................ trek die stewige wiel van WJ in die A-raam op??

Anders is dit weer 'n ander "shlep" om die ding elke keer uit te haal en in te sit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
19 Mar 2019 @ 07:41:35 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11581
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Great bly jy het reggekom.

Net 'n vraag................ trek die stewige wiel van WJ in die A-raam op??

Anders is dit weer 'n ander "shlep" om die ding elke keer uit te haal en in te sit.

Hy behoort. Dis hoe die wiel self lyk.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
20 Mar 2019 @ 18:56:17 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1723
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Geert daardie wiel van WJ lyk na die ware Jakob. Partkeer is dit net nodig om die enkel wiel te gebruik weens verskeie redes en dan het jy n stewige wiel nodig. Moeilikke plekke gebruik ek Leon se carrier wat perfek werk. 

Is WJ se wiel iewers te koop en teen watter prys. Dit mag dalk net my lewe vergemaklik.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
22 Mar 2019 @ 12:25:06 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11907
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hy behoort. Dis hoe die wiel self lyk.

Geert daardie wiel van WJ lyk na die ware Jakob. Partkeer is dit net nodig om die enkel wiel te gebruik weens verskeie redes en dan het jy n stewige wiel nodig. Moeilikke plekke gebruik ek Leon se carrier wat perfek werk. 

Is WJ se wiel iewers te koop en teen watter prys. Dit mag dalk net my lewe vergemaklik.

Ek het toevallig Woensdag na my trippie Villiers toe gaan wiele soek vir my Generator.  Het die wiel wat Geert by Willem kry op Castor and Ladder se web blad gesien. Maar jy koop hom as deel van 'n hele wiel en bracket kombinasie.  Die wiel alleen is nie los beskikbaar nie.  Sommige wat kan swivel en ander in 'n nie swivel vaste bracket.

Die wiel het ook 'n baie hoe gewig klasifikasie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
22 Mar 2019 @ 18:33:33 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1723
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Dankie Leon. Ek sal bietjie daar rond soek. Glo nie ons het so n onderneming hier in Natal nie. Ek gaan nietemin die opsieondersoek.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
23 Mar 2019 @ 09:50:29 am
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1881
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Piet, het Castor and Ladder naby my en sal bietjie Maandag gaan inloer en prys kry. Sal jou laat weet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
23 Mar 2019 @ 14:12:18 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1723
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Dankie Jan ek sal dit waardeer.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
25 Mar 2019 @ 17:23:05 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1881
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Piet, het gaan kyk vandag by Castor and Ladder en hulle het die wielle soos Willem sin saam met die vurk of sonder. Verskillende grotes van 150 en 200mm. Die bearing is ook verskillende grotes van 20 of 30mm. Die wiel kan 600kg dra en is 50mm breed. 

Die vraag is hoe die loopvlak gaan lyk na 'n paar ritte op teer of rowwe stene. Gaan die neus gewig nie die loopvlak van die wiel bietjie beskadig nie. Dink die wiel is vir gladde opervlakte bedoel.

Kon nie regte prys kry nie want hulle is besig met voorraad opname maar hy sal my môre kontak. 

Dink tog dit is 'n goeie opsie en sal dit opvolg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
25 Mar 2019 @ 17:55:41 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1723
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Dankie Jan. Jy maak n interessante opmerking oor die oppervlakte van die wiel. Ek het ook nie n idee hoe daardie wiel op n rowwe oppervlak gaan funksioneer nie. Ons sal maar luister hoe die manne wat hom al gebruik antwoord. Die lyk my of WJ ondervinding daarvan het. 

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
26 Mar 2019 @ 07:45:48 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11907
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis great dat die wiel sonder die Vurk beskikbaar is.  Centurion se Castor en Ladder moet maar by kom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
26 Mar 2019 @ 17:12:54 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1085
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dankie Jan. Jy maak n interessante opmerking oor die oppervlakte van die wiel. Ek het ook nie n idee hoe daardie wiel op n rowwe oppervlak gaan funksioneer nie. Ons sal maar luister hoe die manne wat hom al gebruik antwoord. Die lyk my of WJ ondervinding daarvan het. 

As ek die wiel so kyk, en jy kan 'n konvekse oppervlak oor sy breedte buite om kry, gaan hy loop waar jy wil.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First