English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 473
Total Replies: 218 301
Total Views: 81 865 586
topics: 37
replies: 469
views: 9 365
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Exclusive shower hot & cold water function

replies: 7
views: 152
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
18 Apr 2019 @ 07:58:47 am
Maritz
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Aug 2015

Hello almal, het nou al vir die afgelope 2 aande wat ons shower in diedie exclusive eerder n sauna beleef as n stort๐Ÿ˜ฒ die warm water spuit verwoed maar as ons hom na di kouekant toe swaai dan is daar niks. Dus kan di water in die shower ni lou of koud ni maar by wasbak is daar wel koue water. Het iemand al di probleem gehad?

๐Ÿ˜

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
18 Apr 2019 @ 08:50:23 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12258
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Marita ek weet nou nie of julle karavaan nuut of oud is nie. Maar die probleem lê by die toevoer pyp na die stort kraan toe.  Nuut is die koue toevoer pyp net toe gebuig soos wat jy 'n tuinslang sal buig om water te stop in nood.  Oud moontlik alge wat blokasie veroorsaak.

Die paneel waaruit die stort water kom het ses sulke proppies op. Onder die propies is selftapper skroefies. Verwyder die proppies en skroef hulle uit.  Die paneel is ook vasgesit met iets soos "prestik" vir seël doeleindes om te verseker water lek nie verby die rante nie.  Trek die paneel net af.

Trek die paneel weg van die muur af. So kom jy by die agterkant van die stort kraan uit.

Jy sal sien dat daar twee plastiek pype op die kraan gekoppel is. Die kraan daar agter het 'n rooi punt (warm) en Blou punt (koud natuurlik). Nou:

  1. Kyk of die koue kant reg gekoppel is.
  2. Met die dat die fabriek die pype net daar in druk kan die pyp vir die koue kant net toegeknyp wees. (Tuinslang storie. Was die geval op my Classique)
  3. As die karavaan al oud is form daar gewoonlik alge in die plastiek pype en dit kan dalk die koue kant geblok het want as jy die kraan oop draai vloei water eers deur die koue kant en soos jy die kraan verder oop maak sal water van die warm kan deur kom.  So die koue kant sal eerste blok voor die warm kant.  Maak die koue pyp los en draai die kraan oop dat die pomp werk en kyk dat die water deur kom sonder om deur die kraan te gaan. Indien nie is die blokasie op 'n ander gedeelte van daai pyp volg hom net ek kyk. Koppel pyp terug op kraan en kyk dat die water deur kraan gaan.
  4. As dit nie deur kraan vloei nie is die kraan self geblok. Al wat dit nodig het is 'n stukkie draad suig blaas froetel liggies en jy sal hom oop kry.  
  5. Maak sommer dubbel seker beide die pyp klampies is goed vas voordat jy die kraan paneel terug druk en kyk dat jy die pype nie perongeluk toe buig en so water toevoer afknyp nie.

Ek glo die info sal jou help om die probleem opgelos te kry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
18 Apr 2019 @ 10:09:44 am
Maritz
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Aug 2015

Hi Leon jis dis nou vir n lekker breedvoerige beskrywing hoor. Ons het n 2017 model. Gaan bietjie kyk na wat jy gesê het en vir jou terugvoering gee. Ons moes gistraand maar di seep afdroog anders was ins gekookte bacon. Haha

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
18 Apr 2019 @ 10:31:50 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12258
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Chapperig ek hoop julle sorteer dit maklik uit.

Die water word na die pomp gesplit in twee.  Die een kant gaan direk na die koue kan van die krane toe en die tweede kant eers na die geyser en van daar na die warm kant van die krane toe.

Draai die kraan effe oop skakel die pomp aan.  Die kraan maak net eers die koue kant oop dan stadig al hoe meer van die warm kant oop tot dat warm en koud eweveel oop is dan verder koue toe tot dit net warm kant is.

So dis duidelik net 'n blokasie of die pyp het so met die ryery beweeg en finaal toegeknyp.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
18 Apr 2019 @ 12:12:35 pm
Maritz
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Aug 2015

Leon jys toe reg die koue water pyp het toegeknyp. Baie dankie vir jou raad. Nou hoef ons meer skoon te stoom in die shower nie๐Ÿ˜‚๐Ÿ˜‚

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
18 Apr 2019 @ 20:35:45 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6980
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Leon jys toe reg die koue water pyp het toegeknyp. Baie dankie vir jou raad. Nou hoef ons meer skoon te stoom in die shower nie๐Ÿ˜‚๐Ÿ˜‚

Dis hoekom Leon daar is. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
18 Apr 2019 @ 20:42:55 pm
Maritz
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Aug 2015

Haha dankie tog vir Leon๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ˜

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
19 Apr 2019 @ 18:16:03 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12258
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Baie bly julle kon dit self utsorteer. Hoop die kamp is verder onvergeetlik lekker

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required