English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 306
Total Replies: 215 677
Total Views: 81 766 457
topics: 26
replies: 290
views: 5 584
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Baie meer spasie en gemaklik

replies: 11
views: 365
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
14 Apr 2019 @ 20:06:44 pm
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 888
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Trek oor die vlaktes, trek oor die rand, maak los die briek en laat waai. Gee vet my ou lorrie en vat nou my wa, geluk lê net om die draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
14 Apr 2019 @ 20:11:56 pm
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 888
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek het my oorspronklike tafel van my fleetline onder die bed gebêre. Vir myself n kleiner tafel gemaak sodat ek nou gemaklik kan sit binne my karavaan. Was altyd n gesukkel om agter die oorspronklike tafel in te skuif. n Groot verbetering dink ek. 

Wie van julle sukkel ook om by daardie tafel te gaan sit.

 

Trek oor die vlaktes, trek oor die rand, maak los die briek en laat waai. Gee vet my ou lorrie en vat nou my wa, geluk lê net om die draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
14 Apr 2019 @ 21:21:59 pm
DK
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

Baie goeie idee.

Ons sukkel alreeds met ons tafel.

Trek eers die knië verby die skouers en dan kan jy rustig sit.

No More............?
No More............?
No More............?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
15 Apr 2019 @ 08:11:28 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6851
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nog glad nie die tafel gebruik nie. 

Hom uit gehaal en gebêre. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
15 Apr 2019 @ 08:30:07 am
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1438
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Dit lyk baie mooi, en jy kan selfs daar eet as julle net twee is. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
15 Apr 2019 @ 08:34:32 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11892
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit lyk nou baie chapperig.  Dit maak daai hoekie prakties bruikbaar en as dit moet kan jy net die tafels weer omruil.

Ek het met my Penta dit vreeslik geniet om daar te sit en boek lees......... of net te sit en by deur uit te kyk. Selfs as ek by die huis was en nie gekamp het nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
15 Apr 2019 @ 08:39:00 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11580
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

.....en so maak elkeen vir homself sy wa lekker!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
15 Apr 2019 @ 22:08:25 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4659
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek sou nou nie sê ek sukkel met die tafel nie.....

Maar daar is tye wat mens sekere dinge wil doen, en so iets sal mooi werk met die kleinte se cot... Want die camping cot pas presies in die spasie in en mens soek altyd weer ietsie ekstra om iets op neer te sit...


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
15 Apr 2019 @ 22:33:31 pm
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 888
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Die ou tafel was regtig van dag een vir my n probleem. Ek is baie bly ek het n nuwe korter tafel gemaak en in gesit. Ek en vrou is vandag saam in die karavaan. Baie meer beweeg ruimte voel regtig of ek in n groter karavaan is.

Brommer, wat jy wil doen met dié camping cot sal werk soos n horlosie en dan het jy nog n klein tafel oppervlak om te gebruik.

Trek oor die vlaktes, trek oor die rand, maak los die briek en laat waai. Gee vet my ou lorrie en vat nou my wa, geluk lê net om die draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
16 Apr 2019 @ 08:08:11 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11892
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

So dra die een persoon se idee by tot 'n oplossing vir 'n ander se probleem, bv die spasie vir die "camping cot" in die karavaan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
16 Apr 2019 @ 16:22:24 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1723
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Of dan vir die "portable aircon".

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
17 Apr 2019 @ 10:34:13 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11892
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Of dan vir die "portable aircon".

Jip verseker kan hy ook daar staan.  Maar hy gaan meer permanent wees dan verloor jy weer diebeweeg spasie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First