English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 962
Total Replies: 225 137
Total Views: 82 161 001
topics: 87
replies: 1 357
views: 29 504
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Lenovo Tablet/PC en LED TV

replies: 26
views: 346
14 Apr 2019 @ 09:19:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Weens die feit dat ons die DSTV gekanseleer het kyk ons nou baie na reekse en films op "Netflix".

Nou die karavaan het sy eie LED TV en ek het die bogenoemde Lenovo Tablet PC.  Die het net twee USB ports en die LED TV het 'n HDMI port en USB ports en wifi .

Is daar 'n kabel beskikbaar wat die twee met mekaar sal verbind sodat ek die Tablet se beeld op die TV ook kan sien.

Iets soos USB na HDMI of USB na USB.

Ek speel nie baie met die goete deesdae nie en hoor maar by julle waarvoor ek moet gaan soek om dit te maak werk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 09:29:50 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sorry die Tablet/PC het die wifi en nie die TV nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 10:52:45 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1267
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Leon, I do think one can get such cables.

We are also ditching DSTV for Netflix, Acorn etc.

We bought an 'Amazon Fire Stick' which plugs into your HDMI port and if you download various channels, you have a choice of thousands of shows.

I paid R 1200 for it, once off. So far we have downloaded Netflix, Acorn Sky News, You Tube and the good lady is busy with more. It has it's own remote and is voice activated if you want.

Just press a button & say."Alexa, find me Sky News" and up it comes.

Brilliant!! 

Maybe other members with more exprience with this  type of watching can comment?

It can also travel with you without setting up any dish, cables etc.  just need Wifi.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 10:58:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13052
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jy kry n gadget wat jy in jou TV plug wat hom dan n Smart TV maak...dink dis so R1000

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 10:58:38 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4084
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Leon as daar wel 'n kabel is soos jy soek gaan maak 'n draai by HD Cables in een van daai klein winkels direk oorkant die geel sleepwaens wat aan die weste kant is v d Shell garage langs Cartoria Toyota. Dis langs die troetel dier winkel. Jammer dat jy naby 'n Toyota sal moet verby ry. cool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 11:03:03 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13052
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jy kry n gadget wat jy in jou TV plug wat hom dan n Smart TV maak...dink dis so R1000

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 11:14:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13052
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jy kry n gadget wat jy in jou TV plug wat hom dan n Smart TV maak...dink dis so R1000

Tik in "google cast" of "chrome cast" 

Ek sien Netflix het n app vir chrome cast. 

Daai gadget kos by Geewiz R830.....dis waar ek daai krag meter gekoop het

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 11:15:43 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13052
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Tik in "google cast" of "chrome cast" 

Ek sien Netflix het n app vir chrome cast. 

Daai gadget kos by Geewiz R830.....dis waar ek daai krag meter gekoop het

 

...maar lees eers meer daaroor.....ek self het dit nog nie gebruik nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 11:23:03 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4084
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Leon mens kry ook 'n adaptor wat op die sel of tablet inprop op die min USB. Die ander punt v d adaptor neem dan 'n gewone HDMI kabel wat op die TV inprop. 

As jy Geert se metode volg en die foon en TV is op dieselfde wifi dan kan jy die screen cast gebruik. Dit werk net as die TV omskep is in 'n Smart TV. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 12:30:05 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie ek gaan eers kyk of ek die kabel kan kry om die Tablet/PC se USB te  verbind met die HDMI port of die TV.  Wat ek dan ookal wil doen moet ek op die tablet doen en kies.

As mens daai gadets kry dan werk die TV soos my Smart TV en jy kies wat jy wil met die remote.  Dit is natuurlik die gemaklikste. Sal maar by Ma hoor wat dink sy.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 15:45:41 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 346
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

Surely you should get VGA to HDMI? 

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 15:50:49 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 346
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

Oops just realized its a tablet.

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 16:38:08 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4084
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Oops just realized its a tablet.

Thats not a problem. You do get a mini HDMI as used on phones and tablets that converts to VGA and then plug into the TV. Problem is for about 2-3 years no Samsung TV had a VGA but only HDMI.

Here one must be specific as to what port is on the tablet and also if the TV has VGA and HDMI.

The problem comes with sound that you need a 2nd cable with VGA while sound is included on the HDMI.

This is where laptops still work better than tablets for this purpose.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 07:50:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Oops just realized its a tablet.

Erol it is a Lenovo Tablet and PC. Folds closed like a Laptop. One side is the keyboard, other side the screen tablet. The key board can disconnect from the screen then is just the tablet.

Screen functions excatly the same as tablet.  Got Word, Power Point, Exel and so on with Wifi capability.

BUT ONLY two USB ports on the keyboard side of the closed combination.

Best would be to buy a device that converts the LED TV into a Smart TV.  Then I can use it with a remote onscreen.  If I use the Tablet /PC if I want to change a programme I need to do it on the Tablet.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2019 @ 21:07:09 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1409
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Leon

Ek stel voor jy gaan ook by 'n rekenaar winkel waar daar jong afrikaanse rekenaarkundiges is en hoor ook by hulle.

Ek het gevind beste is om die kinderkenners te vra.

Vra ook 'n ander klomp in 'n volgende winkel.

Sommige van die groter winkels sal jou in hulle rak produkte probeer inpraat of kan jou nie antwoord nie omdat hulle self ook nie verstaan nie.

In die storie van "The richest man in Babylon" is een van die finansiële lesse "....don't send the bricklayer to buy your jewels...", betekende kry 'n kenner om jou te adviseer.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 07:33:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie vir die raad.

Ek het eers een van die smart toestelle gekoop wat die LED TV direk 'n smart TV maak.  Nee wat het hom terug gevat en die groot rede is dat van die toestelle net seker programme en files kan hanteer. En dan die remote wat saam gegee word laat jou voel jy werk weer met 'n 386 rekenaar wat ver stadiger is as 'n Pentium 1.  Wel die toestel het my R999 gekos maar ja ek het darem my refund gekry.

Vat toe my bril en beskou die Tablet/PC van nader. Wonder bo wonder toe vind ek hy het ook 'n Mini HDMI port.

R99 vir die kabel en ek is uitgesorteer.  As mens program wil verander moet ek dit net op die Tablet doen.  Remote bestaan nie............ dalk 'n wireless muis kry. Ha ha ha ha ha

Weereens dankie ek is nou nie so opgeskerp met die goed nie so ek is darem uitgesorteer.

Laaste vra

Hoe sterk is die vodakom data sein by die Eiland 3G en die klas van goed?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 08:04:18 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13052
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie vir die raad.

Ek het eers een van die smart toestelle gekoop wat die LED TV direk 'n smart TV maak.  Nee wat het hom terug gevat en die groot rede is dat van die toestelle net seker programme en files kan hanteer. En dan die remote wat saam gegee word laat jou voel jy werk weer met 'n 386 rekenaar wat ver stadiger is as 'n Pentium 1.  Wel die toestel het my R999 gekos maar ja ek het darem my refund gekry.

Vat toe my bril en beskou die Tablet/PC van nader. Wonder bo wonder toe vind ek hy het ook 'n Mini HDMI port.

R99 vir die kabel en ek is uitgesorteer.  As mens program wil verander moet ek dit net op die Tablet doen.  Remote bestaan nie............ dalk 'n wireless muis kry. Ha ha ha ha ha

Weereens dankie ek is nou nie so opgeskerp met die goed nie so ek is darem uitgesorteer.

Laaste vra

Hoe sterk is die vodakom data sein by die Eiland 3G en die klas van goed?

Dankie vir terugvoering Leon....daar leer ek ook weer iets

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 08:25:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het nou hier by die huis Netflix ge-stream op die Vodakom wifi dongle.  Werk puik so nou kan ek en Ma ons gunsteling "Series" kyk sou die kampery baie vervelig raak.

Ons is nou net uitgelewer aan die beskikbaarheid van Vodakom data sein en die sterkte daarvan natuurlik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 08:39:55 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13052
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Anders maar klomp episodes download

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 08:52:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Anders maar klomp episodes download

Ja dis ook 'n opsie. Gelukkig is die TV kyk darem nie 'n erg belangrike ding nie.

Sal maar sien werk dit..................... is dit great.

In die verlede net die skottel opgesit en klein decoder geaktiveer. Nou is mens so effe afhanklik van 'n groter netwerk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 00:58:15 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4084
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Leon ek is bly jy is nou uitgesort. Jy moet maar met tye maak soos ek. Ek maak gebruik van 'n jeweliers vergrootglas. Ek kan glad nie eers met my bril die klein geskryf op "IC's" lees nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 06:44:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Danie jy het gelyk.  Kyk as daar nou een iets is van die ouderdom wat my regtig irriteer, is dit die feit dat ek heeltyd met 'n bril moet rondloop.

Daar lê drie van die Clicks brille in die huis rond maar hulle is nooit daar waar ek een nodig het nie.  Het ook agter gekom dat ek fyn werk moet begin doen met 'n vergrootglas.

Wil 'n ordintlike een koop sommer met lig en als. Want ek is nou al keel vol vir die flits in die mond ding ook.

Ha ha ha ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 06:45:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hoop nou net die Eiland het goeie Vodakom Sein

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 09:05:51 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4084
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Leon ek het 'n veiligheidsbril wat LEDs aan die kante het wat mens kan aansit en dit pas op 'n manier oor 'n gewone bril. Dit werk goed. Al probleem is waar het ek die ding laas gebruik en net daar gelos ??????

Ek het 'n LED liggie ook wat op 'n powerbank inprop. Ek kan dit dan buig tot naby die ding wat ek beter wil sien. Ek vind dat ek darem meeste v d tyd weet waar ek my power bank neersit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 11:39:50 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Met die trippie Eiland toe het alles puik gewerk. Vodacom se sein daar het soos stroop geloop.  Die life streaming het net baie data gebruik op die Dongle.

Wel ons het Netflix gekyk laat in die nag tot in die vroeë oggend ure.. Kan mos laat slaap as ek wou.

Alles het puik gewerk.  Koordlose muis het puik gewerk in plek van 'n remote.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 16:17:11 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4084
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek is bly jou goeters het dan so mooi gewerk. So nou weet mens die Eiland het 'n goeie Vodacom sein. Dit kan nogal 'n probleem skep as mens wil stream.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 08:08:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die HD streaming vreet net baie data maar dit was okay.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required