English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 306
Total Replies: 215 678
Total Views: 81 766 471
topics: 26
replies: 290
views: 5 586
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Elektriese skok

replies: 10
views: 248
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
14 Apr 2019 @ 07:07:40 am
Saalocin
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Ek loop eintlik nooit kaalvoet buitekant die huis nie, maar gister was ek vir die eerste keer kaalvoet terwyl ek my wa se awning opgeslaan het.

Ek ontdek toe tot my skok laughing dat as ek aan die extrusion raak, dan byt dit so bietjie, daar is 'n ligte elektriese stroom daar.

Dis nie so 'n sterk stroom nie, dit is maar net so dat jy bewus raak van dit so dit maak ook nie regtig seer nie.

Maar dit bekommer my, het enigiemand n idee waar die fout kan lê en hoe maak ek dit reg?

My wa is 220v en het nie n battery nie.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
14 Apr 2019 @ 07:59:26 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6851
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dit kom voor by my wa ook. Het n kabel wat die ground raak aan gesit vir beter aard. 

Dis nou nie meer nie. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
14 Apr 2019 @ 08:45:58 am
DK
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

Daar was ń onderwerp gewees wat gelei het tot die vraag.

In meeste gevalle is dit ń "earth" probleem.

Om tydelik geholpe te raak:

  • Neem ń langerige tent pen, haak hom deur die trekstang se ketting en kap hom in die grond om ń voldoende "earth" te kry.

Na die kamp, toets hom eers by die huis voordat die fout gesoek word.

Gewoonlik is die fout by die oord se krag punt.

No More............?
No More............?
No More............?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
14 Apr 2019 @ 08:56:10 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11892
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel jy is tans by die huis en ek glo jou elektriese bedrading by die huis is reg.

Volg maar die raad hier bo en gaan die aard gedeelte van die toevoer draad na jou wa na en dalk verder.

Ons het dit elke jaar by Dolphin Holiday resort ook ondervind.  Die plekke se aard is nie altyd na wense nie veral as die oorde aan die oud kant raak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
14 Apr 2019 @ 09:11:34 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6214
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Jou aarde is jy die karavaan staan op wiele en jokky als rubber sit een steary af en probeer weer.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
14 Apr 2019 @ 11:08:44 am
Saalocin
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Dankie Almal wat hierbo geantwoord het.

Vandag het ek nou weer iets geleer.

Dit blyk dat die probleem by my buitegeboue se earth lê. 

Ek het die wa by 'n prop in my huis ingeprop, probleem  weg, en vice versa.

Sal maar n elektrisiën se hulp inroep.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
14 Apr 2019 @ 15:01:14 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3681
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek is bly om te sien dat mens eerder die regte mense kry om te kyk as om te krap as mens nie 'n basiese kennis het van electric nie. 

Ek moet darem opkom vir oorde. Op grond v ons mense wat die skok voel op hulle woonwaens het ons seker 8 uit 10 keer gevind dis 'n aard draad af op mense koorde of in die wa en bitter min oorde is geïdentifiseer as die rede vir skokke. Meeste van ons kry dit by hul huise. Ek inkluis toe 'n aard 12cm weg was van my 3 pen prop se konneksie en steeds onverklaarbaar waar daai stuk draad heen is. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
14 Apr 2019 @ 15:53:08 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 470
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

Jou aarde is jy die karavaan staan op wiele en jokky als rubber sit een steary af en probeer weer.

meeste karavane het plasiek voetsukke op die sthoekstutte. So Iewers is daar 'n probleem na ie aarddraad toe

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
14 Apr 2019 @ 15:53:22 pm

14 Apr 2019 @ 17:31:01 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3681
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek is bly om te sien dat mens eerder die regte mense kry om te kyk as om te krap as mens nie 'n basiese kennis het van electric nie. 

Ek moet darem opkom vir oorde. Op grond v ons mense wat die skok voel op hulle woonwaens het ons seker 8 uit 10 keer gevind dis 'n aard draad af op mense se koorde of in die wa en bitter min oorde is geïdentifiseer as die rede vir skokke. Meeste van ons kry dit by hul huise. Ek inkluis toe 'n aard 12cm weg was van my 3 pen prop se konneksie en steeds onverklaarbaar waar daai stuk draad heen is. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
15 Apr 2019 @ 12:34:21 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11892
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

"MAINTENANCE"

Dis maar iets wat gedurig gedoen moet word en die wissel van,  Hoek stutte met Q20 spuit die karavaan koord se plug drade na te gaan tot herseel van die wa.

As mens iewers nalaat om dit te doen gaan hy jou iewers langs die lyn byt.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First