English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 306
Total Replies: 215 678
Total Views: 81 766 491
topics: 26
replies: 290
views: 5 587
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Garmin Backup Camera

replies: 17
views: 218
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
11 Apr 2019 @ 06:02:31 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11892
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I saw that Garmin has this small Back Up Camera which is compatable with the Garmin Navigator enabled with Wifi technology.  The camera works off 2x AA batteries perfered to be lithium.

The camera just clips onto the number plate cover.  Think that it is easily remoable so you can take it of at the mall.  The technology is voice actived by the words "Show Video".  It is advertized also to be used with small trailer.

Wonder if it would work on a caravan due to the longer distance.  Any body been using this lately?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
11 Apr 2019 @ 06:56:18 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11580
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

So hulle adverteer dit basies as n rearview camera? 

Die grootste probleem lyk my is nie die afstand nie.....die "open line of sight" is gewoonlik redelik goed, maar word vinnig beinvloed met obstruksies. Ek sien dit soms met walkie talkies....specs wys soms 5km werksvermoë as daar geen obstruksies is nie, maar het al ervaar dat mens soms sukkel om 20% van daai afstand te kry met obstruksie tussen in. Miskien dis hoekom my Gopro goeie opvangs gebied het...dis basies net die voorvenster van karavaan wat obstruksie is (kamera was binne in wa by agter venster)

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
11 Apr 2019 @ 07:56:53 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11892
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die advertensie het nie 'n prys by gehad nie. Sal op 'n stadium gaan uitvind wat is die ding se prys.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
11 Apr 2019 @ 10:35:08 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4659
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ja, het 'n Bush Lapa se kamera vervang wat met die Garmin gewerk het (of altans nie goed gewerk het nie). Als werk terwyl jy stilstaan maar gou-gou op die pad om daar issues.

Het dit vervang met die wat ek installeer en werk nou mooi. En die Bush Lapa is nie juis 'n groot karavaan nie......


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
11 Apr 2019 @ 21:00:01 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6851
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Leon kry een dan kan jy vertel hoe werk hy. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
12 Apr 2019 @ 07:25:51 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11892
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nee wat JIN.  Vir my om een te kry moet ek die Garmin Navigator ook koop. Onthou ek ry 'n Ford.  My Tipper het nie sulke goete nodig nie want hy het sy eie.

Tipper het juis gister terug gekom van die eerste diens af met nuutste GPS sagte ware.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
12 Apr 2019 @ 07:42:54 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11580
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Het jy n website verwysing waar mens meer kan lees hieroor Leon?
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
12 Apr 2019 @ 08:21:16 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11892
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
12 Apr 2019 @ 08:33:03 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11892
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die ding lyk heel skaflik en die feit dat hy met WIFI werk en nie bluetooth nie kan sy reik afstand bevoordeel.

Mens sal maar moet kyk en sien.  Dan word die garmin ook vir navigasie gebruik wat die stesel meerdoelig maak.

Die trade off is kostes as jy hom vergelyk met die monitor en kamera info wat Geert geplaas het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
12 Apr 2019 @ 14:48:22 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11580
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Physical dimensions Weight Battery Battery life Water rating

General

WxHxD: 158.5 cm x 21.8 cm x 24.9 cm
58.9 g
2 AA (lithium recommended, not included)
Up to 3 months (average life)
IPX7
Camera Resolution Field of View Frame Rate Backup camera compatible Wireless Transmission Distance

Camera features

Up to 720p (with compatible Garmin sat-nav)
160 degrees
Up to 15 FPS
Yes (with compatible Garmin sat-nav)
Up to 7 metres
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
12 Apr 2019 @ 14:50:57 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11580
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die battery lewe is verbasend goed....up to 3 Months

Die nadeel dink ek mag dalk die "...up to 7 meter"  wees

Buiten dit is dit n pragtige en baie netjiese ontwerp.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
12 Apr 2019 @ 15:46:01 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1039
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Geert, ek besef die mates hierbo is vanaf die Garmin webtuiste geneem.  Ek wonder of Garmin besef hoe verkeerd dit moet wees.  Teen 158,5cm is daardie kamera baie wyd.  Dan nog die hoogte van 21,8cm en diepte van 24,9cm .  Wie gaan so 'n ding agter sy voertuig plak.

Terloops 'n GPS wat met die kamera kan werk, sal om en by R4500+ kos.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
12 Apr 2019 @ 20:34:21 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11580
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert, ek besef die mates hierbo is vanaf die Garmin webtuiste geneem.  Ek wonder of Garmin besef hoe verkeerd dit moet wees.  Teen 158,5cm is daardie kamera baie wyd.  Dan nog die hoogte van 21,8cm en diepte van 24,9cm .  Wie gaan so 'n ding agter sy voertuig plak.

Terloops 'n GPS wat met die kamera kan werk, sal om en by R4500+ kos.

Groete

Ek sien nou wat jy bedoel Theo....πŸ€”

....en vir daai grootte weeg dit maar 59g. Miskien maar daai materiaal gebruik om karavane te maak....dan behoort almal onder 750kg wees...nie meer nodig vir EB lisensies nieπŸ˜ƒ

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
13 Apr 2019 @ 17:29:45 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11892
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As jy na die foto kyk wat op Garmin se web blad is, is hy eintlik klein.  Dit is maar die battery housing wat meeste van die volume op maak.

As hy dalk met ander monitors kon link kon dit dalk 'n oplossing gewees het vir Tru Sleep kameras.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
13 Apr 2019 @ 17:34:15 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11580
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As jy na die foto kyk wat op Garmin se web blad is, is hy eintlik klein.  Dit is maar die battery housing wat meeste van die volume op maak.

As hy dalk met ander monitors kon link kon dit dalk 'n oplossing gewees het vir Tru Sleep kameras.

Ons verwys na die mates wat hulle gee wat foutief moet wees...hulle dui aan dat kamera amper 1,6meter breed isπŸ˜…

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
13 Apr 2019 @ 17:38:58 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11892
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja dit is verseker nie reg nie.

Terug by mates..................... hy kan dalk vir 'n klein wa werk maar verseker nie saam met die Maia nie. Net my wa is 7 meter. Dan nog die afstand tot by my Tipper se dash. Glo nie hy gaan werk nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
15 Apr 2019 @ 22:22:35 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4659
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek dink nie Wifi in alle toestelle is ewe sterk wat afstand- of reikwydtes is nie?


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
16 Apr 2019 @ 08:31:13 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11892
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek stem saam. Baie van die reikwydtes waarvan jy praat is direk afhanklik van die tipe battery wat gebruik word.

Hierdie Garmin item spesifiseer dat die Litium batterye gebruik moet word. Glo nie jy gaan die gespesifiseede afstand kry as jy selfs net duracell gebruik nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First